Verified Reviews of Vaalwater

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vaalwater

Rated 4.06 out of 5 based on 66 reviews.
Thapelo N. - 13th January 2021
staying in Vaalwater
Nice, quiet place and the people are friendly.
Tania I. - 30th November 2020
staying in Vaalwater
Dit was ons eerste besoek aan die Waterberg, maar vir seker nie die laaste nie. Die natuurskoon van die area, maar ook die mense van Vaalwater was ’n wonderlike ervaring.
Lucas V. - 23rd November 2020
staying in Vaalwater
Die omgewing bied verskriklik baie lodges en reservate on te bly.
Anel B. - 28th September 2020
staying in Vaalwater
Vaalwater is very small and yet surprisingly good service. The only thing is getting to draw money can be a challenge as the cues are long.
Rudi H. - 6th January 2020
staying in Vaalwater
Vaalwater beskik oor 'n netjiese Spar waar jy die nodige goed vir 'n lekker wegbreek kan koop.
Tumelo M. - 31st December 2019
staying in Vaalwater
No network, very rocky gravel roads, but still a nice quiet town.
Peter K. - 20th August 2019
staying in Vaalwater
As jy die bos geniet, is Vaalwater die area om te soek.
Mia A. - 8th July 2019
staying in Vaalwater
Wondermooi omgewing.
Flip K. - 7th May 2019
staying in Vaalwater
As jy bietjie soek is daar baie om te doen.
Kobus B. - 2nd May 2019
staying in Vaalwater
My hart se punt, Bosveld Mecca.
Andrew V. - 2nd May 2019
staying in Vaalwater
Sien sterre.
Magda A. - 1st May 2019
staying in Vaalwater
Rustige boeregemeenskap wat hulle natuur geniet.
Bernadette D. - 30th April 2019
staying in Vaalwater
Lekker rustige dorpie. Was ongelukkig nie lank genoeg daar om meer kommentaar te lewer nie.
Tiisetso T. - 29th April 2019
staying in Vaalwater
It has a lot of things to do, especially if you know the area.
Bathabile M. - 17th April 2019
staying in Vaalwater
Vaalwater is a very small town, hence I loved it so much it is not complicated and all destinations are easy to reach.
V Alerie H. - 12th March 2019
staying in Vaalwater
Very friendly area to visit.
Dawid G. - 13th February 2019
staying in Vaalwater
Will travel to Vaalwater again.
Erna K. - 3rd January 2019
staying in Vaalwater
Susan B. - 31st December 2018
staying in Vaalwater
Verras met die verskeidenheid van winkels vir so 'n klein dorpie. Almal was behulpsaam en gee verwysings as jy na iets opsoek is.
Charmain H. - 23rd December 2018
staying in Vaalwater
As a town it is adequate if all that is needed is a nearby town for provisions - Spar, Hardware and a number of Biltong shops! We have stayed at 5 different lodges within 30 km of Vaalwater - happy with all of them.
Pieter D. - 14th November 2018
staying in Vaalwater
Small town but people in the businesses very friendly and helpful.
Felicite F. - 12th November 2018
staying in Vaalwater
Not an establishment for small children or teenagers that want excitement and activities.
Andrea D. - 29th October 2018
staying in Vaalwater
Lots to do if you have the time.
Santi M. - 25th October 2018
staying in Vaalwater
This town really developed in the last 10 years. You can actually stop and eat and shop here, and people are still friendly with tourists!
Tineke G. - 3rd October 2018
staying in Vaalwater
Baie te doen.
Germarie V. - 13th August 2018
staying in Vaalwater
Daar is wel 'n bord by ontvangs om kliënte in te lig dat daar 'n 13% heffing is as mens met enige kaart betaal. Ek sou dink dis iets wat hulle moet by sê as jy jou bespreking maak, en nie eers as jy daar aankom nie. Ek het wel met 'n debietkaart betaal, en daar was nie 'n heffing bygelas nie, so nie seker hoe hulle bepaal wie die 13% heffing betaal nie.
Elané V. - 29th July 2018
staying in Vaalwater
Heerlike, rustige plek in 'n fantastiese bosveld omgewing.
George N. - 9th April 2018
staying in Vaalwater
Tipiese boeredorpie met genoeg drink en kuier plekke. Die streek / omgewing is pragtig as toeristebestemming, maar die dorpie nie so veel nie.
Mynhardt D. - 4th April 2018
staying in Vaalwater
Vaalwater is 'n klein dorpie. Bied 'n baie goeie Spar vir kruideniersaankope met 'n eetplekkie, asook bykomstige interessante winkeltjies en restaurante met smaaklike spyskaart. Vaalwater Apteek is ook baie goed vir noodsaaklikhede. Op die dorpie is ook ander winkeltjies om te besoek vir soos smaaklike kontrei biltong.
Manie B. - 5th February 2018
staying in Vaalwater
Die dorp Vaalwater is maar vaal, maar die omgewing is fantasties.
Jan B. - 31st December 2017
staying in Vaalwater
Die dorpie is klein, het lekker droëwors en biltong by Jan se slaghuis gekoop.
Hans F. - 10th October 2017
staying in Vaalwater
Daar is wonderlike verblyf in die omgewing van Vaalwater beskikbar. Basiese benodigdhede is in die dorp beskikbaar.
Lukas V. - 23rd July 2017
staying in Vaalwater
Klein dorpie waar alles tog beskikbaar is.
Jana P. - 20th June 2017
staying in Vaalwater
Small town with a big heart.
Pieter D. - 25th May 2017
staying in Vaalwater
Tipiese plattelandse dorpie.
Endriette M. - 5th May 2017
staying in Vaalwater
Baie goeie hardekoolhout in Vaalwater by die petrolstasie, gekoop. Klein dorpie met al die nodige in die omgewing.
Annemie D. - 5th May 2017
staying in Vaalwater
Lekker Bosveld-wêreld om te besigtig.
Andries J. - 26th January 2017
staying in Vaalwater
Sal weer gaan.
Ryno D. - 11th January 2017
staying in Vaalwater
Mpatamatcha is 'n moet en daar is baie plekke in die omgewing om te gaan sien. Baie mooi area.
Louwrens P. - 2nd January 2017
staying in Vaalwater
Asemrowend mooi.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com