Verified Reviews of Vaalwater

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vaalwater

Rated 4.06 out of 5 based on 66 reviews.
Ria V. - 11th November 2016
staying in Vaalwater
Vaalwater is beslis 'n goeie plattelandse dorpie en ek kan dit beslis as 'n toeristebestemming aanbeveel.
Marli M. - 29th October 2016
staying in Vaalwater
Die dorpie self is maar klein, maar die omliggende areas waar die wildsplase en lodges is (soos Olievenfontein) is fantasties mooi.
Pine P. - 11th October 2016
staying in Vaalwater
Meer vir jagters as algemene toerisme, maar lekker om op die plase te kan uitkamp!
Nico H. - 6th October 2016
staying in Vaalwater
Ons was nie lank in Vaalwater nie. Na my mening, voel dit soos 'n laaste stop dorpie voor jy by jou bestemming in die bosveld kom. So tipiese Hazyview gevoel soos as mens op pad is na die Krugerwildtuin. Hy het wel wat jy nodig het en as hy nie het nie, Nylstroom (Modimoli) is net af met die pad.
Sonet D. - 29th September 2016
staying in Vaalwater
Area is goed geleë en rustig.
Linda S. - 26th September 2016
staying in Vaalwater
Baie mooi natuurskoon - dink dis 'n paradys sodra die reën bietjie geval het. Droogte het ook sy eie skoonheid.
Gerhard R. - 4th August 2016
staying in Vaalwater
Koop maar jou kos in Nylstroom want daar is net 'n Spar buite die dorp.
Prudence T. - 23rd June 2016
staying in Vaalwater
Good.
Jb H. - 23rd June 2016
staying in Vaalwater
Pragtige deel van die land.
Henk L. - 22nd May 2016
staying in Vaalwater
Nice!
Jesse B. - 28th April 2016
staying in Vaalwater
Lekker plattelandse dorp.
Pat A. - 26th November 2015
staying in Vaalwater
It seems that there are some interesting places to visit in and around Vaalwater. The area is convenient for visitors from Gauteng, being only about two and a half hours drive for us.
Monique F. - 30th September 2015
staying in Vaalwater
I think the whole Waterberg area is stunning.
Sybrandt G. - 24th September 2015
staying in Vaalwater
Daar is genoeg geriewe en plekke om te besoek wat dit die moeite werd sal maak.
Kerneels V. - 3rd September 2015
staying in Vaalwater
Sien ongelooflik baie wild van die teerpad af, vermy paaie in die aand.
Pierre O. - 14th August 2015
staying in Vaalwater
Baie goeie toeriste-bestemming.
Angelique V. - 14th August 2015
staying in Vaalwater
Baie oulike dorpie.
Frans D. - 28th July 2015
staying in Vaalwater
Vaalwater was baie interessant en netjies.
Dimoina T. - 16th July 2015
staying in Vaalwater
Niks "Vaal" aan Vaalwater nie! 'n Pragtige plek in ons land!
Duncan O. - 3rd July 2015
staying in Vaalwater
Nice.
Lientjie J. - 26th March 2015
staying in Vaalwater
Wees bereid om grondpad te ry.
Maggie A. - 5th March 2015
staying in Vaalwater
Beautiful quiet little town with very little or no discomfort.
Lida R. - 10th January 2015
staying in Vaalwater
Paaie moet onderhou word!
Jacob N. - 7th January 2015
staying in Vaalwater
Vaalwater is easy to access with heavy or high vehicle.
Camilla H. - 6th November 2014
staying in Vaalwater
Omliggende bosveld is asemrowend.
Anna-ri V. - 11th September 2014
staying in Vaalwater
Die area se wildsplase is baie mooi en goed geleë. Mens breek weg om die bos te geniet - en ons HET!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com