Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Van Reenens Pass

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Van Reenens Pass

Rated 4.3 out of 5 based on 109 reviews.

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Hoofweg is bietjie besig, maar tog naby vir oornagslapie."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Besoek die klein kerkie in Van Rheenen."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Skilderagtig mooi, ontspannend na lang reis."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Trokke se geraas snags en oorvloed van trokke op die pad laat 'n mens uiters onveilig voel."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Wyford Farm

"We have stayed at Pyramids and Green Lantern previously, and on both occasions we were very satisfied."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Wyford Farm

"It was amazing to drive through the little town, to see the little church that we always pass by."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Mooi natuur om te geniet, gewoonlik ry mens net deur, maar dit is die moeite werd om tyd daar te vertoef."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Wyford Farm

"Fantasties as jy van die rustigheid van die natuur hou. Geen beter plek. Met asemrowende natuurskoon."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Baie mooi omgewing en goed geleë vir oorslaap van Gauteng na KZN en terug."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Goeie oornagplek vir reise tussen verre noorde en Suidkus."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Dankie, ons sal beslis weer daar oornag."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

The Green Lantern Inn

"Die verkeer snags sal 'n groot oorweging in my toekomstige bespreking van plekke langs die Van Reenen pas wees."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Van Reenenspas is myns insiens een van die mooiste dele in ons land en 'n besoek werd. Gelukkig is die spoedbeperking in die pas 80 kilometer per uur wat mens genoeg tyd gee om die asemrowende omgewing te waardeer. "

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Die natuurskoon en uitsigte is asemrowend. "

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Lieflike uitsigte vir fotograwe! "

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Lekker vir oorslaap op pad KZN toe."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Baie mooi enige tyd van die jaar."

Van Reenens Pass , Van Reenens Pass

Pyramids Motel

"Very noisy when you stay close to the highway."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!