Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Vanderkloof

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vanderkloof

Rated 4.3 out of 5 based on 156 reviews.

Vanderkloof

Tipuana B&B

"Het net daar oornag, maar glo dit is ideaal vir bootry en visvang."

Vanderkloof

Get More Lodge

"As jy 'n hengelaar is, is dit skaflik. Weet nie wat nie-hengelaars daar sal soek nie."

Vanderkloof

Uitsig

"Good place to unwind from city pressure and sooth ones soul. Beautiful garden and environment. "

Vanderkloof

Tipuana B&B

"Fantastiese dorpie. Bietjie min winkels. Maar dis die regte plek as jy net wil gaan rus. Sal graag weer wil gaan kuier."

Vanderkloof

Rhino Manor

"Baie mooi en ons sal enige tyd vir ons 'n naweek huisie daar wil aanskaf."

Vanderkloof

Rhino Manor

"Exceptional."

Vanderkloof

Uitsig

"Aangename plek om te besoek, veral indien 'n mens die natuur, netheid en stilte waardeer."

Vanderkloof

Pride Rock Lodge

"Eerste maal dat ons daar gekom het maar dit lyk na 'n goeie toerismebestemming. Die ligging en natuurskoon is pragtig"

Vanderkloof

Rhino Manor

"Vanderkloof is 'n wonderlike plek om te gaan ontspan van die gejaag van die stad. Daar is genoeg om te doen. Die vriendelikheid en meelewendheid van die inwoners laat jou voel asof jy tuisgekom het."

Vanderkloof

Pride Rock Lodge

"Pragtige plek. Asemrowend. Mal oor die plek."

Vanderkloof

Rhino Manor

"Dis 'n skoon dorpie en mens kan rus. Anders as die die dam is daar nie aktiwiteite nie. "

Vanderkloof

Waterfront Boutique Hotel

"Hierdie is een van die juwele van ons land. Gaan besoek dit gerus. "

Vanderkloof

Waterfront Boutique Hotel

"Good area for bird lovers to visit al lot of Karoo specials. It can be located here quite easily in the village as well as in the adjoining Rolfontein nature reserve. Lots of water sport activities available on the dam."

Vanderkloof

Rhino Manor

"Meer vermaak moet gereël word. Die eetplek en die winkels moet bietjie opgeknap word, want dit is bietjie outyds."

Vanderkloof

Rhino Manor

"Interresante oornagpunt tussen die Kaap en Gauteng."

Vanderkloof

Rhino Manor

"Vanderkloof is 'n versteekte juweel. Die moeite werd om die kort stukkie ompad te ry op die roete vanaf Johannesburg na Kaapstad. Sal volgende keer 'n ekstra dag toelaat om te verken. "

Vanderkloof

Rhino Manor

"Rustig en kalm tog baie interessant. "

Vanderkloof

Pride Rock Lodge

"Ongelukkig was dit baie droog en het baie lanklaas reën gehad. Tragies!"

Vanderkloof

Pride Rock Lodge

"Pragtige area."

Vanderkloof

Rhino Manor

"Dis 'n baie rustige en mooi plekkie. Sal definitief weer oor Paasfees daar gaan kuier. "

Vanderkloof

Rhino Manor

"Vanderkloof is a nice town to use as a base to explore the south western Free State and the Bo-Karoo. Wish the municipality would sort out the caravan park, but you can also make use of Die Sandgat caravan park just outside town on the way to Philipstown."

Vanderkloof

Bergriver Lodge

"Hou van die dorpie ..."

Vanderkloof

Rhino Manor

"Thank you for your warm embrace!"

Vanderkloof

Waterfront Boutique Hotel

"Die dorpie en die dam is die moeite werd om 'n draai voor te ry en daar te oornag oppad tussen die Kaap en Gauteng. "

Vanderkloof

Waterfront Boutique Hotel

"Lieflike, rustige vakansiedorpie."

Vanderkloof

Pride Rock Lodge

"Pragtige dorp."

Vanderkloof

Rhino Manor

"Rustige en heerlike verby! Vir enige iemand wat wil wegbreek en ontspan van hul besige lewe."

Vanderkloof

Waterfront Boutique Hotel

"A place to see and enjoy!"

Vanderkloof

Pride Rock Lodge

"'n Mooi dorpie met baie potensiaal."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!