Verified Reviews of Victoria Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Victoria Bay

Rated 4.57 out of 5 based on 47 reviews.
Barbara B. - 22nd November 2021
staying in Victoria Bay
'n Absloute juweel waarvan min mense, behalwe die branderplankgemeenskap (gelukkig) weet!
Jimmy M. - 4th November 2021
staying in Victoria Bay
'n Juweel om te besoek in Suid-Afrika.
Helena J. - 10th October 2021
staying in Victoria Bay
Lekker restaurant by die see.
Jenene V. - 31st August 2021
staying in Victoria Bay
Pragtig
Kobus B. - 27th July 2021
staying in Victoria Bay
Ons geniet Victoriabaai baie,
Nicky V. - 18th May 2021
staying in Victoria Bay
What a stunning little bay with a beautiful sunrise, stunning view, not too overcrowded, surfers heaven. Just the place to relax and forget about your daily stress and unwind.
Calsie C. - 7th May 2021
staying in Victoria Bay
Te veel besoekers op die strand naweke en betaal ten duurste en kan nie strandgedeelte gebruik nie.
Marleen S. - 3rd May 2021
staying in Victoria Bay
Was nog altyd een van my gunstelinge.
Alte W. - 2nd May 2021
staying in Victoria Bay
Hartsplek.
Dawie E. - 20th April 2021
staying in Victoria Bay
Altyd 'n gunsteling-bestemming.
Susan W. - 6th April 2021
staying in Victoria Bay
Hierdie is die ideale vakansiebestemming vir elke gesin. Dis nie 'n plek wat mens kan oorvertel nie. Jy moet dit self beleef.
Karen G. - 3rd April 2021
staying in Victoria Bay
Die strand is lekker. Tot die mense wat in die winkels werk is vriendelik. Wens net dat die mensdom meer om gee vir die natuur en dit skoon hou.
Stefan G. - 14th March 2021
staying in Victoria Bay
Baie nice plek om vakansie te hou ek is definitief weer daar volgende jaar!
Louise V. - 9th March 2021
staying in Victoria Bay
Kan nogal baie bedrywig raak.
Michael B. - 26th February 2021
staying in Victoria Bay
Just beautiful.
Sally S. - 21st February 2021
staying in Victoria Bay
Stay away at the weekend. Beach and surroundings are kept beautifully clean, as well as showers and changing rooms.
Reinette S. - 30th December 2020
staying in Victoria Bay
Buite skoolvakansie is dit heerlik rustig.
Annette H. - 14th December 2020
staying in Victoria Bay
Dagbesoekers baie. Dan kan die strand baie vol word.
Tania V. - 9th November 2020
staying in Victoria Bay
Uniek en spesiaal.
David K. - 9th November 2020
staying in Victoria Bay
Sal sand moet inry om swem weer moontlik te maak. As gevolg van klippe op strand kan mens op die oomblik glad nie hier swem nie.
Karin D. - 15th October 2020
staying in Victoria Bay
Victoriabaai word oor naweke oorval met ongewenste elemente wat liefs op 'n manier uitgehou moet word as die mooi van die baai behou wil word.
Jo-anne N. - 6th October 2020
staying in Victoria Bay
Een van die mooistes in ons land!
. - 14th October 2019
staying in Victoria Bay
'n Belewenis.
. - 29th May 2019
staying in Victoria Bay
Accommodation conveniently situated from beach and mall.
. - 18th February 2019
staying in Victoria Bay
Heerlike outydse strand.
. - 17th August 2018
staying in Victoria Bay
Will come back again!
. - 22nd April 2018
staying in Victoria Bay
Baie lekker dorpie, hou maar 'n ogie oor jou besittings. Altyd mense wat rond hang. Maar sal weer teruggaan.
. - 16th April 2017
staying in Victoria Bay
Enige toeris behoort Victoriabaai te besoek. Die baai is pragtig, skoon en netjies. Vriendelik mense en die branders is ongelooflik - enige waterliefhebber se droom.
. - 5th December 2016
staying in Victoria Bay
Mooi, mooier, mooiste en ideaal geleƫ vir besienswaardighede na alle rigtings.
. - 5th November 2016
staying in Victoria Bay
Baie mooi plek, baie daar gekamp in 'n karavaan.
. - 27th October 2016
staying in Victoria Bay
Victoria Bay is heerlik en rustig. Klein strandjie met sekuriteit en 'n heerlike restaurant.
. - 15th September 2016
staying in Victoria Bay
Beslis die moeite werd.
. - 28th March 2016
staying in Victoria Bay
Het gaan swem by Victoriabaai, het dit werklik geniet.
. - 20th March 2016
staying in Victoria Bay
Ons het dit baie geniet.
. - 14th March 2016
staying in Victoria Bay
Altyd baie aangenaam.
. - 22nd January 2016
staying in Victoria Bay
Pragtige, veilige strand.
. - 7th January 2016
staying in Victoria Bay
Victoriabaai is baie mooi. Ek sal weer daar wil aandoen.
. - 2nd January 2016
staying in Victoria Bay
Beautiful venue. Horrible service. As it's clear new holiday goers don't get treated the same as their long standing "20 year clients".
. - 18th December 2015
staying in Victoria Bay
Mooi en idiliese strand area. Gesinsvriendelik en veilig.
. - 29th October 2015
staying in Victoria Bay
Baie sentraal in die opsig dat mens maklik by ander bestemmings/oorde kan uitkom MITS jy eie vervoer het. Vir iemand sonder eie vervoer is dit nogal "afgesonder" in die sin dat daar nie geriewe soos 'n supermark naby is nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]