Verified Reviews of Vrede

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vrede

Rated 3.76 out of 5 based on 21 reviews.
Brendan O. - 2nd February 2020
staying in Vrede
Baie rustige area met vriendelike plattelandse atmosfeer.
Mary-anne B. - 24th January 2020
staying in Vrede
A small town with little to it but charming and with surprising features.
Alice N. - 26th November 2019
staying in Vrede
Lekker wegbreeknaweek vir volwassenes. Kinders gaan dalk verveeld wees. Perfekte oorstop op pad kus toe. Besoek gerus Môreson Ranch om die hoekie om kinders gelukkig te hou.
Madéle T. - 30th September 2019
staying in Vrede
Jammer dat die plattelandse dorpies so agteruitgaan.
Sam J. - 26th September 2019
staying in Vrede
Die dorp is bietjie vervalle. Die omgewing om die dorp is mooi en 'n besoek werd. Die gholfbaan was 'n aangename verrassing!
Hubert G. - 18th July 2019
staying in Vrede
Vrede is maar 'n klein, stil plekkie, maar ek het nie genoeg kennis van die plek, om 'n oordeel te maak nie.
Dries S. - 21st May 2019
staying in Vrede
Lekker-lekker.
Pieter V. - 23rd April 2019
staying in Vrede
Baie mooi omgewing.
Adri J. - 15th April 2019
staying in Vrede
Die munisipaliteit het die dorp laat verwaarloos. Die paaie is sleg.
Elsabe S. - 20th November 2018
staying in Vrede
Plattelandse dorpies het hul eie bekoring. Gaan krap en loop rond in al die winkeltjies en omgewing. Soek en jy sal iets vind wat jou laat tiek.
Christa F. - 22nd October 2018
staying in Vrede
Like so many small town in the countryside, the town goes down hill with every year that passes. We did not feel comfortable to stop anywhere and decided to push on to Heidelberg instead.
Annerie L. - 1st October 2018
staying in Vrede
Die hotel in die dorp bied ongelooflike disse en is baie deftig. Dis net jammer dat die rommel orals gestrooi lê wanneer jy in Vrede aankom.
Erna R. - 26th September 2018
staying in Vrede
Dit het in ons behoefte van blyplek vervul. Die natuur was verfrissend. Ons was nie in die dorp self nie.
Elsabè S. - 15th February 2018
staying in Vrede
Pragtige dorp met pragtige mense.
Tina B. - 23rd October 2017
staying in Vrede
Vrede Hotel se restaurant is fantasties.
Johan D. - 9th October 2017
staying in Vrede
Pragtige plekkie, die dorp se paaie kort net die bietjie aandag.
Tsepiso M. - 4th October 2017
staying in Vrede
If you want to get away from the buzz of the city and enjoy the wildlife then Vrede is the place to be.
Sevaas H. - 25th August 2017
staying in Vrede
Die dorp is skoon en redelik stil. Ons was te kort daar om baie van die omgewing te kon sien.
Karen C. - 1st June 2017
staying in Vrede
Heerlike plattelandse area en ons sal dit weer wil besoek.
Wanda S. - 23rd June 2016
staying in Vrede
Vir die persoon wat wil wegbreek van die gewoel van die stad bring Vrede voorwaar vrede in jou gemoed.
Thea W. - 2nd October 2015
staying in Vrede
Klein dorpie. Eagles pub is 'n goeie plek om die rugby te gaan kyk en iets te eet. Leeu plaas naby is 'n besoek werd.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com