Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Vryheid

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vryheid

Rated 3.7 out of 5 based on 84 reviews.

Vryheid

Bella's B&B

"Dorpie is netjies en skoon met vriendelike inwoners."

Vryheid

Bella's B&B

"Pad is nie in 'n goeie toestand nie."

Vryheid

Twilight Inn

"Vryheid itself is a wonderful town. However, the roads from Vrede through Newcastle to Vryheid are in a terrible condition and this makes traveling in the area literally very dangerous - potholes upon potholes of all sizes. If it were not for these roads, I would easily go to Vryheid again."

Vryheid

Petra's Country Guest House

"Goeie selfoonsein."

Vryheid

Cadle House

"Nie veel om te doen daar nie - baie rustige dorp."

Vryheid

Bella's B&B

"Wonderlike en rustige plek. Die dorp is skoner as die meeste ander dorpe. Net die paaie is 'n uidaging."

Vryheid

AGT Guest House

"Good tyre service and advice from Ismail at Tyres For You, considering all the potholes in roads in and around Vryheid!"

Vryheid

Petra's Country Guest House

"Central to my specific travel route."

Vryheid

Stumble Inn Self-catering Accommodation

"Vryheid se munisipaliteit kan dalk meer aandag aan hulle paaie gee. Dis soos 'n teer lappieskombers wat rofweg aan mekaar geplak is."

Vryheid

Bella's B&B

"Nuwe dorp op my lys en sal graag meer tyd wou spandeer."

Vryheid

Shonalanga Lodge

"It's home. Have relatives there. Will always visit. Its a quiet tine but with potential for growth."

Vryheid

Bella's B&B

"Geskiedkundig."

Vryheid

Clouds End Bush Lodge

"Mooi. So mooi dat ek kyk om te verhuis."

Vryheid

Cadle House

"Oulike geskiedkundig-ryke dorpie."

Vryheid

Clouds End Bush Lodge

"Ons het nie veel van Vryheid gesien nie, want ons was daar vir my seun se skole rugby so ons was meer by Pioneer Skool."

Vryheid

Mpofini Game Lodge and Restaurant

"I paid a breakages deposit of R1200 and was told I will get it back in 2/3 days. It’s a week later and I still haven’t received my deposit back."

Vryheid

Knip n Uiltjie

"Ons nie veel rondgery nie, maar dis nogal mooi en daar is heelwat te sien."

Vryheid

Bella's B&B

"Wat 'n omgelooflike mooi skoon dorpie met 'n groot geskiedenis, was aangenaam verras."

Vryheid

Petra's Country Guest House

"Je kan van daaruit Bloedrivier bezoeken."

Vryheid

Clouds End Bush Lodge

"Not much to do."

Vryheid

Clouds End Bush Lodge

"Daar is nogal baie om te gaan sien, hul gholfbaan is een van die mooistes wat ek al gesien het vir 'n plattelandse dorp. Ongelukkig het die weer ons nie vir veel meer toegelaat nie maar sal weer hul besoek."

Vryheid

Petra's Country Guest House

"Pragtige plattelandse dorp naby aan die geskiedkundige slagvelde en Bloedrivier."

Vryheid

Rosewood Guest Cottage

"Goeie akkommodasie vir besigheidspersoon, maar nie vir vakansie nie."

Vryheid

Petra's Country Guest House

"Sentraal tussen Nelspruit en Natal se Suidkus en ryk aan geskiedenis."

Vryheid

Rosewood Guest Cottage

"Restaurantkeuses is redelik beperk."

Vryheid

Petra's Country Guest House

"Interessante kultuur en geskiedenis wat ontdek kan word. Mooi natuur."

Vryheid

Memeza Guestroom

"Nice place to visit."

Vryheid

Mpofini Game Lodge and Restaurant

"It's OK, a laid back town."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!