Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Vryheid

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vryheid

Rated 3.7 out of 5 based on 84 reviews.

Vryheid

Petra's Country Guest House

"Moet nie op lonedag in die dorp kom nie, maar daar is 'n goeie slaghuis."

Vryheid

Cadle House

"It's a beautiful historic town. Just wish the local munipality can take better care."

Vryheid

Shonalanga Lodge

"Ongelukkig nie 'n toerisme-bestemming nie."

Vryheid

Bella's B&B

"Beeldskone wêreld. Sal graag weer wil kuier eendag!"

Vryheid

Mpofini Game Lodge and Restaurant

"Beautiful, friendly little town."

Vryheid

Bella's B&B

"The municipal water pressure is so low, the rate payers have to install pumps at their own cost to pressurise the water at their homes."

Vryheid

Rosewood Guest Cottage

"Seems to be a very old town, very busy. Close to Ithala."

Vryheid

Knip n Uiltjie

"Good for stop-over on route to Kruger. Much quieter than Piet Retief which we preferred. "

Vryheid

Stumble Inn Self-catering Accommodation

"Roads need some work. Potholes are a concern."

Vryheid

Bella's B&B

"Mooi en boomryke dorp."

Vryheid

Petra's Country Guest House

"Regte plattelandse dorpie."

Vryheid

Lancaster Lodge

"Nice stopover between Mpumalanga and the coast."

Vryheid

Mpofini Game Lodge and Restaurant

"Vryheid is 'n mooi dorp, met 'n plek soos Mpofini op sy stoep is Vryheid meer as net 'n stille deurgang."

Vryheid

Shonalanga Lodge

"Was daar vir die jaarlikse EAA konferensie. Die reëlings het vlot verloop en ek kan net die Vryheid Vlieg Club geluk wens met al hulle baie harde werk!"

Vryheid

Petra's Country Guest House

"Ons het Vryheid gekies as oornagplek om die Bloedrivier Monument te besoek."

Vryheid

Mpofini Game Lodge and Restaurant

"It's a beautiful place to visit with lots of cosy places to be in whether with your family or friends."

Vryheid

Stumble Inn Self-catering Accommodation

"Ek dink daar is so baie om te besigtig van ons geskiedenis. 'n Mens moet regtig 'n dag of 2 ekstra beplan om oor te bly en alles te besoek. Baie rustige dorp!"

Vryheid

Petra's Country Guest House

"Lekker rustige dorpie om jou self te vind, baie om te sien."

Vryheid

Villa Beryl Guesthouse

"Netjiese skoon dorp. Ongelukkig is diens by wegneem eetplekke nie so vriendelik nie."

Vryheid

Bella's B&B

"Vryheid is maar 'n "One Horse Town" en daar is nie veel vermaaklikhede op die dorp nie, maar die dorpie en sy omgewing is ryk aan geskiedenis en so 'n moet om na al die geskiedkundige plekkies en museums te gaan. Lucas Meijer se huis is in Vryheid, asook die Slag van Bloedrivier Museum en Terrein nie te ver uit Vryheid op pad Dundee toe nie. Dan is Piet Retief se graf ook nie te ver uit Vryheid op pad Noord-Kaap toe nie."

Vryheid

Cadle House

"Was daar vir besigheid, maar was aangenaam verras."

Vryheid

Rosewood Guest Cottage

"Die enigste negatiewe kommentaar is dat die strate het nie almal name nie. Dit maak dit moeilik om 'n plek te soek. Vryheid is verder goed uitgelê en die mense is baie vriendelik."

Vryheid

Bella's B&B

"Baie klein, stil en rustige dorpie."

Vryheid

Silverinn Guest Apartment

"Baie geskiedenis in Vryheid en om Vryheid. Ons was na Bloedrivier en Utrecht, asook Dundee om na al die museums en slagvelde te gaan kyk in die area. "

Vryheid

Knip n Uiltjie

"We grew up in this once beautiful little town, and I'm afraid, not the same."

Vryheid

Petra's Country Guest House

"Clean and some basic fast food restaurants."

Vryheid

Oxford Lodge

"Well situated for historical visits and according to the information brochure, a good birding area. We would like to return to do some birding in the surrounding area."

Vryheid

My Place

"Dis 'n tipiese klein egte Suid-Afrikaanse dorp met baie vriendelike mense."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!