Verified Reviews of Waterberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg

Rated 4.25 out of 5 based on 1101 reviews.
Victor L. - 11th December 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Very nice place.
Clemens G. - 9th December 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Town has all shopping facilities you need, travel distance however almost 60 minutes (regular road, first crossing the whole reserve of Mabalingwe) or 30 minutes (better use 4x4 or larger SUV as road can be very bad). Not much other things to do or see there.
Michael P. - 4th December 2019
staying in Thabazimbi, Waterberg
One of the nicest accommodations we experienced. So much more recommendable than the accommodations in Marakele National Park. Stay on this farm and enjoy African hospitality and comfort at it's best if you like to watch game and enjoy tranquillity. Enjoy the swimming pool under the big shady trees where you see the weaver birds. Watch those fabulous sunsets over the dam and see all the game drop by from your porch. This is Africa's finest!
Zandi M. - 2nd December 2019
staying in Waterberg
Baie lekker plek om te wees.
Jan L. - 2nd December 2019
staying in Modimolle, Waterberg
Die dorp is netheid is baie swak!
Freddie E. - 2nd December 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Bela-Bela is lekker naby met al die winkels en restaurant wat jy mag nodig kry!
Denisr S. - 30th November 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Baie mooi plek.
Madelie H. - 25th November 2019
staying in Modimolle, Waterberg
’n Rustige plattelandse dorpie.
Nicolette Ann V. - 21st November 2019
staying in Lephalale (Ellisras), Waterberg
Ellisras is baie mooi - alles is daar wat mens sal nodig hê. As jy 'n liefde het vir bos en natuur is dit beslis die regte plek om te kom besoek.
Hester V. - 20th November 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Die omgewing is vyfster, maar die dorp is nie baie aantreklik nie.
Nadia C. - 19th November 2019
staying in Modimolle, Waterberg
Nice plek.
Innocent P. - 14th November 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Amazing destination.
Dora V. - 12th November 2019
staying in Thabazimbi, Waterberg
Gaan kuier gerus daar. Jy sal nie spyt wees nie.
Chantel B. - 11th November 2019
staying in Thabazimbi, Waterberg
Thabazimbi is baie klein en ek sal aanbeveel meer plekke om heen te gaan in die dorp.
Gerhard S. - 11th November 2019
staying in Naboomspruit, Waterberg
Soveel ander roetes en oorde rondom Naboom om te besoek. Heel rustige Bosvelddorp.
Delia R. - 11th November 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Lieflike plek en fantastiese weer. Goeie ligging.
Shirene M. - 11th November 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
A variety of accommodation options that cater for different needs.
Teresa G. - 11th November 2019
staying in Thabazimbi, Waterberg
Baie baie droog.
Margaretha D. - 9th November 2019
staying in Modimolle, Waterberg
Die dorp is bo verwagting mooi skoon. Ons het heerlik ontbyt by die Koffiekan geniet. Pick 'n Pay is netjies en groot vir nodige inkopies.
Piet V. - 8th November 2019
staying in Modimolle, Waterberg
Ken nie eintlik die omgewing nie. Was nie op hierdie geleentheid op soek na enige toerismebestemmings nie.
Maria N. - 8th November 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Stunning and nice resort. Animals and game drive was amazing.
Shani K. - 6th November 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Lots to do in the nearby vicinity.
Hermanus P. - 5th November 2019
staying in Waterberg
Mooi, maar warm en droog.
Reabetswe T. - 4th November 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Good place.
Petrus V. - 29th October 2019
staying in Modimolle, Waterberg
Daar is 'n paar mooi plekke wat jy nie weet tensy jy die locals vra. Daar is nie baie info op internet oor die dorp nie.
Sanet C. - 29th October 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Dit is maar baie besig in die dorp, maar is nie nodig om dorp toe te gaan nie, alles is in die oord.
Bets H. - 29th October 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Die dorp Bela-Bela beskik oor al die geriewe wat enige besoeker van die vakansie-oorde naby kan verlang. Inkopiesentrums, banke, restaurante ens. is almal maklik bereikbaar.
Jaco R. - 29th October 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Dit was ongelukkig baie droog. Hoop dit reën binnekort.
Maureen G. - 28th October 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Dit hang af waar jy gaan bly. Die dorp self is maar treurig.
Schalk J. - 22nd October 2019
staying in Naboomspruit, Waterberg
Op die oog af lyk dit maar nie soos 'n plek wat ek 'n toeriste-dorp sou noem nie. Die dorp is wel omring deur hope gasteplase en wildsplase en die omgewing is pure Bosveld, so enigiemand wat daarvan hou dink ek het hope opsies in die omgewing vir wat ek dink lekker verblyf-opsies sal wees.
Thembisile N. - 21st October 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
It's better to visit in winter since it's very hot in summer.
Pierre F. - 21st October 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Pragtige natuurskoon.
Mauritius V. - 21st October 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Rustige dorp waar tyd nie 'n probleem is nie.
Rian N. - 21st October 2019
staying in Waterberg
Mooi area, maar warm!
Silvi H. - 21st October 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Pragtige dorpie wat alles bied wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie.
Tebogo N. - 19th October 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
It's a great place for a holiday.
Frik S. - 15th October 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Baie aktiwiteite in omgewing.
Tanja D. - 15th October 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Fantastiese plekkie.
Lofty V. - 14th October 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Dit lyk vuil en afgeleef.
Jenny P. - 14th October 2019
staying in Bela-Bela, Waterberg
Ons as gesin is lief daarvoor om Bela-Bela te besoek en het familie ook daar. Die lekkerste plekkie om te gaan eet by bly steeds Peet se Padstal.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com