Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Waterberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg

Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Bigfoot 248 Mabalingwe

"Absolutely lovely! The staff were all very friendly and helpful. Excellent game drives"

Modimolle, Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"It has some beautiful lodges around."

Waterberg

Zinyala Private Game Reserve

"Mooi deel van ons bosveld."

Lephalale (Ellisras), Waterberg

Sion Guest House

"Great destination, however most activities is situated outside of town."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Ek dink maintenance kort werk in plekke, is verwaarloos."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Hawk 630

"Die diere is asemrowend en die dorp is baie netjies."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Leeupoort Plaashuis

"Dit is 'n baie rustige omgewing."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Ludakari

"Wat 'n betemming vir 'n lekker wegbreek en ook vakansie, baie bekositgbaar en 'n plek vir die hele famillie."

Modimolle, Waterberg

Pumula Game Farm

"Baie dankie vir julle vriendelikheid! Ons het dit baie geniet, en julle sal ons vir seker weer sien."

Lephalale (Ellisras), Waterberg

Sion Guest House

"Baie warm maar 'n aangename plek met vriendelike mense."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Great family or friend weekend getaway."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Savanna

"Rustige plekkie waar mens jouself kan vind en jou battery herlaai."

Waterberg

Pretklop Safari Lodge

"The Waterberg has the best accommodation were guests can relax and watch spectacular sunsets while wildlife roam around the chalets. The Waterberg in only two and half hours drive from Gauteng."

Waterberg

Valencia 7-C

"Ek is mal oor die Waterberge! Bosveld is in my bloed. "

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Rustig in die Bosveld - Snuifpeul

"Baie lekker en rustig, diere is altyd 'n belewenis. Kan doen met 'n bietjie meer toeriste-goed."

Waterberg

Loodswaai Boshuisie

"Heerlike vakansieplek."

Modimolle, Waterberg

Guardian te Vrede

"Die Modi Mall maak verblyf in Modimolle baie gerieflik."

Waterberg

Sondela Nature Reserve and Spa - Tambuki 4x4 Camp

"As jy lief is vir die Bosveld is dit die plek om te gaan."

Modimolle, Waterberg

Pumula Game Farm

"Stil en baie behulpsaam."

Waterberg

Mountain View Bush Lodge

"Bietjie warm as mens nie gewoond is aan die area nie. Maar steeds awesome!"

Waterberg

Syringa Sands Forest Cottage

"Spectacular views, African bush and more animals than people. Love it."

Rooiberg, Waterberg

Rooiberg Resort

"Ons beveel Rooiberg Resort / Ukuthula Lodge graag aan vir enigiemand wat wil wegkom van die stad se gejaagde lewe. Baie dankie aan Deon, Natalie en jul span! Rooiberg beskik ook oor 'n paar oulike winkeltjies waar jy ook heerlike wafels kan geniet."

Waterberg

Loebies Guest Farm and Predator Park

"There were so many lodges on the road to Loebies that we did not know exists."

Page
Page 16 - Showing 451 to 480
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!