Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Waterberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg

Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.

Bela-Bela, Waterberg

Marula Oase

"Natuurryke omgewing."

Modimolle, Waterberg

Pumula Game Farm

"As jy mal is oor die Bosveld is hierdie die naaste plek om die veld, vuur en sterre saam met jou geliefdes te herontdek. Hier is altyd meer as wat mens verwag. Die mense is vriendeliker en die rustigheid wat jy inasem is beter vir jou siel as wat jy onthou!"

Waterberg

Elements Private Golf Reserve Lodge 148

"Gravel road must be attended to."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Dit is 'n baie lekker plek. "

Waterberg

The View in Mabalingwe

"A great area, would like to explore more."

Modimolle, Waterberg

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa

"Vriendelik en behulpsaam. Mense is nog mense!"

Waterberg

Mountain View Bush Lodge

"Baie mooi area. Asemrowend. Net geen selfoonopvangs vir kilometers."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Wonderful place. We will be back"

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Hawk 630

"As toeris is die Leeupoort taamlik ver van toeriste-aantreklikhede. As 'n vakansieplek en is dit rustig. Jy kan die natuur geniet, ja. Daar is 'n swembad, staproetes en 'n restaurant met lekker etes."

Naboomspruit, Waterberg

Pulani Park

"Die hoofpad is net baie sleg met slaggate."

Bela-Bela, Waterberg

Flamboyant Guesthouse

"Bela-Bela het baie agteruit gegaan, daar is geen restaurante meer oop nie, het met inwoners gesels wat sê alles het so agteruit gegaan met Covid, wat 'n jammerte."

Waterberg

Kombisa Lodge

"Waterberg is definitely a breathtaking place, with more than enough lodges to choose from. Can't wait to come back."

Waterberg

Thula Meetse Mystical Mountain Lodge

"Lovely area to have a break. All bush and quiet."

Modimolle, Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"I didn't like the place at all."

Waterberg

Plekkie in die Son

"As jy net weg wil kom van jou besige lewe af en net wil rus, is dit 'n great plek. Het als wat jy nodig het en die mense is baie bedagsaam."

Waterberg

Moonriver Mountain Retreat

"Dit is altyd lekker om in die Waterberge to kom kuier. Lekker stil en weg van die stads geraas. Die sterre lyk nog mooier in die donker lig en ons is gaande oor die berge en die ligging. Altyd pragtig in die Waterberge. Maak nie saak van die seisoen nie - dis altyd lekker warm."

Waterberg

Nageng Lodge Mabalingwe

"Sal vir seker weer hier kom bly."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Baie lekker en ook naby Pretoria."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Tarentaal Nes

"As jy rustigheid soek is dit die plek om te wees. Puik restaurant. Wonderlik om die wilde diere by jou voordeur te hê."

Waterberg

The View in Mabalingwe

"Well worth visiting again and again."

Waterberg

Het Slot Lodge

"Beautiful area."

Waterberg

Letlapa Pula Game Farm Stone House

"The road through Brits should be avoided. Way safer to go through Bela Bela if coming from Johannesburg."

Modimolle, Waterberg

Mapo Zulu Lodge

"Lekker halfpadbestemming tussen Pretoria en Botswana."

Waterberg

The View in Mabalingwe

"Uitstekende toeristebestemming, naby genoeg om van die Wesrand af vir 'n vinnige wegbreek te gaan."

Waterberg

Newburg Lodge & Luxury Bush Tents

"Die 10 km-grondpad is nie van die beste nie, en diegene met kleiner voertuie (nie 4x4) sal sekerlik moeiliker ry, maar dit is beslis die moeite werd."

Waterberg

Livingstone Bush Lodge

"Alhoewel die huis nogal 'n entjie is van waar die meeste diere en ander fasiliteite van Mabalingwe is en ons nogal baie moes ry, is dit steeds 100% die moeite werd."

Modimolle, Waterberg

Garden Inn

"Ons het 'n troue bygewoon. Dit is 'n klein dorpie met ou huise, maar tog netjies en vriendelik."

Page
Page 17 - Showing 481 to 510
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!