Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Waterberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg

Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Stone Lodge

"Daar is geen kaart van Mabalingwe beskikbaar nie, en ook nie inligting van waar die diere (Groot 5) hulle bevind nie. Ook nie inligting oor die verskillende areas en dat daar bv. 'n Noordelike en 'n Suidelike deel was wat geskei word deur 'n hek met 'n kode nie."

Bela-Bela, Waterberg

El Rancho Grande

"Vriendelike inwoners. Baie vakansie-oorde."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Leeupoort Plaashuis

"Was al baie by Leeupoort privaat en ook deur LekkeSlaap. Meeste diere gesien, maar steeds veilig agter hekke. "

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Cosmos Houthuis

"Rustig, rustig, rustig. Baie diere gesien en uitgerus saam met familie."

Waterberg

Pretklop Safari Lodge

"A truly exceptional beautiful part of our country with its lovely people, which has so much to offer in respect of exploring the bushveld, its wildlife for a relaxing tranquil holiday, surely to be embraced any season of the year."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Cosmos Houthuis

"Dit is 'n baie rustige plek en die feit dat diere rondbeweeg is uniek. In die reservaat beskadig die doringbome wel jou voertuig geweldig, al probeer jy dit misry. Die restaurant en kroeg was baie aangenaam. "

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Vir Altyd

"Heerlike dorpie waar jy net op die stoep kan sit en die diere kom na jou toe. Baie lekker om daar te stap."

Thabazimbi, Waterberg

Lethabong Lodge

"Daar is niks om te doen nie en as daar is, is daar nie genoeg inligting daaroor nie."

Modimolle, Waterberg

RusteVinde Gasteplaas

"Nie te ver van Pretoria af nie en mense daar is baie vriendelik."

Waterberg

Stukkie Stilte Berghuis

"Lalele Crocodile Farm is worth a visit."

Waterberg

Bosveldhuisie

"Die Cheetah Conservation is ook net in die pad af en die moeite werd om te besoek."

Waterberg

Waterbok Gasteplaas

"Ons bly in die Waterbergstreek. Ongelooflik mooi en rustig. Verkies om in die Waterbergstreek verblyf te soek en te bly."

Waterberg

Hornbill Private Lodge

"A really great place to visit."

Waterberg

Zwartkloof Private Game Reserve 84 - Nimmersat

"Heerlike afgeleë bosveldbestemming nie so ver van Gauteng. Ideaal vir 'n naweek of langnaweek."

Modimolle, Waterberg

Op De Hoek Gastehuis

"Was nog altyd 'n lekker dorpie, kerk daar is te pragtig en mense is vriendelik!"

Waterberg

Livingstone Bush Lodge

"Dankie, was baie spesiaal!"

Waterberg

Bush Dream

"Die bosse is so ruig dat ons sonder sukses vir 4 dae die olifante gesoek het."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 270B Patrys

"Heerlike toeristebestemming."

Waterberg

Gallery Inn

"It's a nice, quiet environment to visit. "

Waterberg

Plekkie in die Son

"Easily accessible."

Modimolle, Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"In geheel skep die dorp nie 'n goeie indruk nie, soos met baie dorpe in hierdie mooi land van ons."

Waterberg

3 on Cliff

"Mabalingwe is 'n baie mooi bestemming as mens na die bos wil wegbreek."

Bela-Bela, Waterberg

New Beginnings Venue

"Baie vriendelike mense en dorp het al die winkels wat nodig is en meer."

Lephalale (Ellisras), Waterberg

Bosveld Guest House

"Great place and safer than most places I have visited."

Vaalwater, Waterberg

Groendraai River Cottages

"Oulike dorpie en so reg in die bos."

Waterberg

Noko Lodge Mabalingwe

"Naby genoeg vanaf O.R. Tambo, maar tog ver genoeg uit die stad en sy gewoel."

Page
Page 18 - Showing 511 to 540
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!