Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Waterberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg

Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Die Cabin

"Ons het lekker gekuier en gerus in Leeupoort."

Modimolle, Waterberg

Nyl Retreat

"Restaurante en kuierplekke is volop. Netjiese dorp en die paaie is mooi."

Waterberg

Olievenfontein Private Game Reserve

"Pragtige area - sal beslis weer Waterberge toe gaan."

Waterberg

Kunkuru - 79 at Zwartkloof Private Game Reserve

"Buite areas altyd gewild. Dorp Bela Bela is sentraal en kort dringend aandag rondom skoon en veilge winkels en uistappies."

Bela-Bela, Waterberg

The Villa Manor & Spa

"Paaie moet in 'n beter kondisie wees."

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Bigfoot 248 Mabalingwe

"Pragtige natuurskoon, sal definitief aanbeveel."

Modimolle, Waterberg

RusteVinde Gasteplaas

"Daar was nou nie eers een ordentlike slaghuis wat wildsvleis verkoop nie."

Waterberg

Moonriver Mountain Retreat

"We enjoyed our stay and we are considering going back in summer."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge 267-8

"Wonderlike herlaaiplek in die natuur."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge 267-7

"Wonderlike herlaai-bestemming."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Passop vir die winter en die somer en soek die maande tussen in. Nee, dis werklik een van ons land se mooiste en lekkerste vakansieplekke en word sterk aanbeveel."

Modimolle, Waterberg

Guardian te Vrede

"Lekker, rustige dorpie met lekker eetplekke soos Ocean Basket. "

Vaalwater, Waterberg

Groendraai River Cottages

"Vaalwater as dorp het verrassende sakeondernemings om inkopies vir toer gerieflik maak."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Sou net graag dat hulle jou vooruit sê as jy in klok dat jy aktiwiteite vooruit moet gaan bespreek."

Modimolle, Waterberg

Shakala Village

"Ek het 'n aanbieding kom doen en sal weer moet terugkom."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Savanna

"Was baie rustig en diere tot op jou voorstoep. Sou baie graag meer wou verken. "

Waterberg

BushTime at Mabula

"Absolutely beautiful! One of the best bush locations outside of Kruger or neighbouring countries."

Waterberg

Plekkie in die Son

"Not a lot of dining areas."

Thabazimbi, Waterberg

Thanizimbi Game Farm

"Die aller beste. As hul diamante daar gemyn het, was hul die blinkste."

Waterberg

Nageng Lodge Mabalingwe

"Veilig. Baie diere om te sien. Nie ver uit Pretoria of Johannesburg nie. "

Modimolle, Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"Baie mooi plek en rustig, 'n regte boeredorpie."

Waterberg

Elements Private Golf Reserve 104

"Die pad vanaf Bela-Bela kan opgeknap word."

Waterberg

Plekkie in die Son

"Ongelukkig is die pad baie sleg met slaggate van die hoofweg af na Bela-Bela."

Waterberg

250 Tlou Lodge

"Mabalingwe is a great getaway and recommended. "

Waterberg

Thornwood Lodge

"Wonderlike area."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Leeupoort Plaashuis

"Bekostigbare wegbreek. Kom in baie nabye kontak met wilde diere in natuurlike omgewing. Kon so nou en dan doef-doef-musiek hoor van oorkant die teerpad, maar dit was darem nie te steurend nie."

Waterberg

Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge

"The roads are in good condition, variety of lodges to suit any budget."

Modimolle, Waterberg

Gorgeous Gecko Guesthouse

"Moet net nie Google maps 100% volg nie. Die pad is volg dongas."

Page
Page 21 - Showing 601 to 630
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!