Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Waterberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg

Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Moet by die springbok-boma stop as 'n mens in Bela-Bela is. Hulle kos is ongelooflik goed en diens is uitstekend."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Hawk 630

"Ons is mal oor Leeupoort."

Waterberg

De Vrolike Vark

"Beautiful destination."

Waterberg

Hanlin Lodge

"Van die dorpies wat ons besoek het, was baie teleurstellend, soos Marble Hall, maar die res van die dorpies was mooi, agterpaaie was ook baie mooi, veral na Nylstroom toe."

Bela-Bela, Waterberg

Ebenhaeser Oornag Akkommodasie

"Lovely buzz in the town, and Nylstroom just a few kilometres down the road was also a delight to visit."

Waterberg

Twiga Lodge Mabalingwe

"Lekker naby Pretoria, maklik bereikbaar met goeie snelweg en geen malaria."

Waterberg

Gweda Lodge

"Baie mooi natuur met beperkte wild. Klimaat uitstekend."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Vir Altyd

"Dis 'n baie rustige plek met baie diere wat elke dag kom groet."

Waterberg

Rietgat Privaat Wildsplaas

"Stunning and peaceful environment."

Waterberg

Luiperdsloop Lodge

"The network was very bad."

Bela-Bela, Waterberg

Valencia 7-D

"Vakansiedorp met baie te doen."

Waterberg

Makhato Lodge 11

"Baie naby van Centurion af, die ideale bestemming vir 'n vinnige wegbreek!"

Bela-Bela, Waterberg

Ebenhaeser Oornag Akkommodasie

"Naby aan groot dorpe geleë. Maklike wegbreekkans vanuit die besige stad. Paaie is in baie swak kondisie."

Waterberg

Leopard Ranch

"Pragtige, afgeleë bosveldarea."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Bushbaby

"Daar was hier en daar rommel wat rondgelê het en van die huise kan regtig bietjie opgeknap word en gemors wat hulle so versamel weggooi/uit die oog hou. Vra tog die permanente inwoners om nie die diere met klippe en stokke te verjaag nie. As hulle nie daarvan hou nie, kan hulle mos stad toe trek!"

Vaalwater, Waterberg

Groendraai River Cottages

"Small little farming town, with a small spar for shopping."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie

"Baie lekker area om te gaan vir 'n wegbreek."

Bela-Bela, Waterberg

Geelhout Guesthouse

"Baie warm, so maak seker jou verblyf het 'n aircon!"

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"One of our country's most beautiful regions."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Edube1356

"Leeupoort is nie net 'n plek vir rus vir die ligaam nie, sit is ook 'n plek vir rus vir die siel!"

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Ludakari

"Definitief die plek op jou plekke-om-te-gaan sit."

Waterberg

African Dream Lodge

"Tons of things to do, and a great way to get back into nature. Africa's best balance."

Modimolle, Waterberg

Pumula Game Farm

"Modimolle is a hidden or unknown tourist destination but it has wonderful views of beautiful landscapes. More should be done to put this area on the map."

Waterberg

Hornbill Private Lodge

"Breathtaking, got to see it."

Waterberg

Phumuza Bush Lodge

"Baie mooi, mooi grondpaaie en daar is baie kleinwild."

Waterberg

Kombisa Lodge

"Beautiful place."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!