Verified Reviews of Waterval Boven

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterval Boven

Rated 3.88 out of 5 based on 42 reviews.
Hendrik B. - 10th June 2021
staying in Waterval Boven
Baie om te sien en doen in die dorp. 'n Verlore juweel.
Ilse F. - 24th March 2021
staying in Waterval Boven
Small quaint town. Great for getting away from the city.
Anita A. - 17th February 2021
staying in Waterval Boven
Veilige dorpie en baie mooi.
Loraine N. - 30th November 2020
staying in Waterval Boven
Pragtige ligging.
Harry N. - 24th February 2020
staying in Waterval Boven
Gaan besoek gerus die dorpie met sy eie karakter. Wat 'n stunning plekkie.
. - 6th January 2020
staying in Waterval Boven
Die dorp bied nie veel vir die toeris nie, maar om bietjie rond te ry maak die omgewing op daarvoor.
. - 31st December 2019
staying in Waterval Boven
Redelik sentraal, ons het die Krugerwildtuin, Hazyview Zipline en Dullstroom se Dunkeld country and equestrian estate en Nelspruit besoek.
. - 7th November 2019
staying in Waterval Boven
Baie mooi omgewing, maar dorpie is baie klein en daar is nie baie opsies as dit by uiteet kom nie.
. - 30th September 2019
staying in Waterval Boven
Pragtig, tolhek is net belaglik duur.
. - 25th August 2019
staying in Waterval Boven
Nice climbing. Not far away to national park.
. - 30th July 2019
staying in Waterval Boven
We lived there over a decade ago. Sadly it has declined since then but there are nice places to visit in the area.
. - 25th December 2018
staying in Waterval Boven
Good, though it is far from other tourism destinations.
. - 3rd July 2018
staying in Waterval Boven
Baie lekker gebly.
. - 1st May 2018
staying in Waterval Boven
Rich in heritage.
. - 30th April 2018
staying in Waterval Boven
Nie veel oor waterval boven nie, maar Kaapsehoop is so 30 min se ry vanaf luilekker, 'n heerlike ondervinding en die moeite werd om te besoek.
. - 5th February 2018
staying in Waterval Boven
Sal sê hulle moet meer toeriste-aantreklikhede daar aanbring, want op die staduim is dit net 'n dorpie en dit het nie veel aantrekkingskrag nie. Vind geen baat daar nie.
. - 28th January 2018
staying in Waterval Boven
Very small town. Battled to find self-catering items.
. - 11th January 2018
staying in Waterval Boven
Baie gerieflike oornagplek op pad na die Krugerwildtuin, asook Mosambiek.
. - 8th January 2018
staying in Waterval Boven
Dis net jammer dat die dorpie se strate uitmekaar val. Sal beslis teruggaan om die klip sirkels te besoek. Dis 'n onbekende toeriste attraksie wat fasineer. Die tolhek by Machado is baie duur.
. - 3rd January 2018
staying in Waterval Boven
Dit is klein verlate dorpie wat agteruit gegaan het en ek beveel niemand aan om die dorp te besoek nie.
. - 14th October 2017
staying in Waterval Boven
Waterval Boven is 'n historiese dorpie en daar is baie besienswaardighede. Pragtige brûe en watervalle. Natuurskoon lieflik. Al wat pla is dat daar geen Spar of kruideniersplekke is nie, asook geen kaartfasilitiete in 'n paar winkeltjies wat wel handel dryf nie.
. - 21st August 2017
staying in Waterval Boven
Ons het nie regtig tyd gehad om Waterval Boven te ondersoek nie. Was wel by Krugerhof op Waterval Onder. Die tuin was die mooiste en skoonste wat ek lanklaas gesien het. Die museum was vol inligting en ek het baie geleer.
. - 7th August 2017
staying in Waterval Boven
Ons was nie in die dorpie self nie, maar die onmiddellike omgewing is pragtig. Het Krugerhof en winkeltjie baie geniet.
. - 22nd June 2017
staying in Waterval Boven
Alhoewel dit 'n baie ou dorpie is, is daar steeds in en om die omgewing plekke wat die moeite werd is om na te gaan kyk en sommer net lekker te ontspan en rus.
. - 27th February 2017
staying in Waterval Boven
Ons het nie Waterval Boven binnegegaan nie. Aanduidings is dat die dorp doodloop as gevolg van die nabygeleë tolhek (R78 tolgeld). Glo is daar nie meer 'n enkele werkende restaurant in die dorp oor nie.
. - 1st November 2016
staying in Waterval Boven
Interessante dorpie.
. - 11th August 2016
staying in Waterval Boven
Daar moet net genoem word van die tol hek van R78 tussen Waterval Boven en Machadadorp.
. - 5th January 2016
staying in Waterval Boven
Pragtig!
. - 24th December 2015
staying in Waterval Boven
We will be back in the area in a few weeks time, the area seems to be a hidden gem.
. - 23rd December 2015
staying in Waterval Boven
Ek was verbaas dat daar soveel oorde in daardie omtrek is. Dit is ideaal vir oorslaap veral in seisoene wanneer die wildtuin so vol bespreek is. Hulle adverteer net nie genoeg nie. Dit moet in die buiteland ook geadverteer word as dit nie alreeds gebeur nie. Kaapse Hoop word nie genoeg langs die pad geadverteer nie en ook miskien 'n groot bord by die ingang en uitgang van Boven langs die pad sit wat bv. sê Welkom in MPUMALANGA se vakansie oorde ,jou halweghuis na die Krugerwildtuin. Dan 'n lys van die die blyplekke sit met die telefoonnommers langs die naam. Die vakansie oorde kan maandeliks ietsie bydra vir die advertensie.
. - 16th December 2015
staying in Waterval Boven
Regte plattelandse atmosfeer behalwe dat die nuwe bedeling afbreuk doen aan die toeriste aantrklikheid. Niemand wil "Made in China" produkte koop nie.
. - 1st October 2015
staying in Waterval Boven
Kry asb. die stoomtrein om weer te loop. Sal beslis meer toeriste lok.
. - 21st July 2015
staying in Waterval Boven
Kaapsehoof is 'n besonderse ervaring.
. - 6th July 2015
staying in Waterval Boven
Mooi ou dorpie.
. - 29th June 2015
staying in Waterval Boven
Groot aanbeveling. Die stadraad moet asb belê daarin om die strate van Waterval Boven te teer!
. - 17th June 2015
staying in Waterval Boven
Het slegs oorgeslaap en nie Waterval Boven besoek nie.
. - 10th April 2015
staying in Waterval Boven
Uitstekend!
. - 20th March 2015
staying in Waterval Boven
Was in Waterval Boven gebore, die plek het bietjie agteruitgegaan vandat ek daar weg is, maar bly nog vir my 'n plek waar ek sal dink om te gaan bly.
. - 7th January 2015
staying in Waterval Boven
Baie klein dorpie, maar omgewende plekke maak op vir dit!
. - 7th January 2015
staying in Waterval Boven
Quiet rustic area.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]