Verified Reviews of Wellington

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wellington

Rated 4.47 out of 5 based on 105 reviews.
Johan V. - 15th February 2017
staying in Wellington
Dis warm in die somermaande. Goed geleë in die wynlande.
Lettie E. - 16th January 2017
staying in Wellington
Baie sentraal om die platteland (Boland) te verken en beskik oor die nodige winkels vir basiese benodighede. 'n Vyfsteratletiekbaan [1 van net 3 in ons land) waar ons seun kon oefen. Goeie restaurante net buite die pragtige dorpie.
Megan W. - 21st November 2016
staying in Wellington
Baie mooi dorpie met vele besienswaardighede en inkopiesgeleenthede. Gerieflike wegspringpunt na baie bestemmings as mens op 'n vakansie reis is.
Leana V. - 4th November 2016
staying in Wellington
Pinotage on Tap is 'n fantastiese fees. Sal definitief teruggaan!
Teun L. - 24th October 2016
staying in Wellington
Mooie bestemming.
Anneli K. - 23rd October 2016
staying in Wellington
Sigbare straatname sal baie help.
Ronel O. - 17th October 2016
staying in Wellington
Mooiste Bolandse dorp!
Tanja R. - 30th August 2016
staying in Wellington
Mooi en skoon dorpie!
Dirk L. - 25th August 2016
staying in Wellington
Pragtige dorp en omgewing!
Wilna S. - 28th July 2016
staying in Wellington
Dit is 'n pragtige dorp met lieflike Victoriaanse geboue en daar is baie om te doen.
Lucy P. - 15th July 2016
staying in Wellington
Bainskloof-pas en Breytenbach-sentrum is besonders.
Ronel B. - 14th July 2016
staying in Wellington
Buiten wynplase besoek, is daar nie regtig ander toeristeaantreklikhede nie, of dit word net nie bemark nie.
Petro D. - 11th July 2016
staying in Wellington
Dit was my eerste besoek aan Wellington. Een woord: Asemrowend!
Neil B. - 7th July 2016
staying in Wellington
Stellenbosch, Paarl en Franschhoek die meer bekende wynlandgoedere, maar Wellington staan geensins terug nie en het ook historiese besienswaardighede.
Frans S. - 24th June 2016
staying in Wellington
Netjiese Kaapse meer as plattelandse dorp.
Celeste R. - 1st April 2016
staying in Wellington
Pragtige plekkie in die Wes-Kaap, regte dorpie waar daar rus en vrede is.
Nelle O. - 26th February 2016
staying in Wellington
Wellington is nie regtig gespits op toeriste nie - meeste van hul wynplase maak vroeg toe op 'n Saterdag en is Sondae toe. Dit was nie 'n reuse probleem nie aangesien Paarl, Tulbagh en Riebeek-Kasteel heel naby was, maar die Wellington-wyne was so lekker dat ons spyt was ons kon nie meer ervaar nie. Wat wel vir ons baie lekker was, is dat juis omdat dit nie so kommersieel is nie en ons baie persoonlike aandag by die kelders gekry het, soms vanaf die eienaars en/of wynmakers self. Ons het heerlik geëet by Gecko Lounge in die dorp. Ek glo ons sal Wellington weer besoek.
Elzabe T. - 16th February 2016
staying in Wellington
Die omgewing is pragtig!
Hermi V. - 3rd January 2016
staying in Wellington
Pragtige klein dorpie wat alles bied wat 'n reisiger nodig het. Oulike restaurante.
Helena J. - 30th December 2015
staying in Wellington
Gerieflik geleë in die Boland naby Paarl, Franschhoek en Stellenbosch sonder die buitensporige pryse van toeriste-bestemmings in die gebied.
Sandra L. - 15th September 2015
staying in Wellington
Goed geleë vir besoek aan verskeie wynplase en kelders in die omliggende omgewing.
Hannelie B. - 16th August 2015
staying in Wellington
Ons het nie regtig gegaan om toeristebestemmings te besoek nie, maar wel om net 'n rustige naweek weg van die gewoel te geniet. Ek weet egter dat Wellington ryk is aan geskiedenis en sou graag meer daarvan wou weet en plekke van belang besoek as ek meer tyd vir rondry gehad het.
Linsey S. - 6th May 2015
staying in Wellington
Wellington is almost the undiscovered gem of the Boland. A picnic at Cascade Manor and breakfast at Au de Hex is an absolute must. We have fallen in love with Wellington.
Piet N. - 2nd January 2015
staying in Wellington
Ons het spesifiek Wellington gekies om oor die Bainskloof pas met ons motorfiets te gaan ry maar ek was absoluut versot op die hoeveelheid ou geboue in die dorp en my kamera het oortyd gewerk.
Amanda En Simon D. - 24th December 2014
staying in Wellington
Baie interessante historiese dorpie. Baie sentraal geleë.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com