Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

West Beach

All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Beach

Rated 4.5 out of 5 based on 39 reviews.

West Beach

West Beach Studio

"Stunning area."

West Beach

West Beach Studio

"Baie naby Bloubergstrand, wat vir my een van die mooiste plekke in ons land is."

West Beach

On 17 Avondale

"Personally it feels as if one is in another country. Love the west coast."

West Beach

Richmond Road Home Stays old

"Goeie en veilige omgewing vir enige toeris."

West Beach

Richmond Road Home Stays old

"Baie stil plekkie en heerlik gekuier."

West Beach

2@Carlisle

"Would recommend it to everyone and will surely go again very soon. "

West Beach

8 on Rowallan

"West beach is very safe and clean, but it's a bit far from most tourist attraction places."

West Beach

On 17 Avondale

"Stil woonbuurt. Skoon en netjies."

West Beach

Kumbaya House

"'n Fees om langs die strand te stap. Het 'n paar keer verdwaal, maar met my kaart op my foon was ek gou-gou by Kumbaya."

West Beach

West Beach Cottage

"Dit was 'n lekker stil en veilige woonbuurt om in te oornag en naby genoeg aan Kaapstad om die lughawe vinng te bereik vir terugvlieg! Naby genoeg aan Bloubergstrand en lekker eetplekke wat ons baie geniet het!"

West Beach

Blouberg Sands

"Goed geleë. Naby strande en vele restourante en inkopesentrums om van te kies. "

West Beach

West Beach Cottage

"Bloubergstrand, wat kan ‘n mens sê? "

West Beach

Warwick Place Blouberg

"Tafelberg en die see, wat wil jy meer hê?!"

West Beach

Durham Road 31

"Dit is moeilik om see toe te stap van die huis - so dit sal my afsit om dit weer te huur. Dit is 'n baie mooi huis en oor die algemeen het dit omtrent alles wat jy nodig het, maar ek twyfel of ek weer die spesifieke huis sal huur. "

West Beach

602 Infinity

"Ek sal West Beach aanbeveel as 'n toeristebestemming. Jy het die pragtige uitsig van Tafelberg - met of sonder sy kombers, die omgewing is skoon en netjies, die eet- en kuierplekke, asook winkelsentrums is naby genoeg sonder dat jy ure in die verkeer vasgevang hoef te sit. Vir die fikse (en minder fikse) mense is daar 'n pragtige roete langs die strand af waar jy lekker kan stap/draf of jy kan net by 'n restuarant sit en "chill" en kyk hoe dit gedoen word."

West Beach

Son, See, en Sundowners

"Beeldskone strande. Uitstekende uitsigte."

West Beach

602 Infinity

"Home-Away-From-Home!"

West Beach

Son, See, en Sundowners

"Naby Kaapstad, eetplekke en winkelsentrums."

West Beach

Coral Bay

"Stappers se paradys en voel veilig om te gaan stap omdat baie mense dit doen. Naby Kaapstad en ander strande."

West Beach

Malata Beach Front Apartment

"West Beach se uitsigte is asemrowend! Sy kultuur van gesonde leefstyl is meelewend in die drawwers, stappers, fietsryers en see-sport."

West Beach

Kumbaya House

"Die beste uitsig op Tafelberg en alle nodige fasiliteite is in die area. "

West Beach

602 Infinity

"Die area kalmeer jou geestesgevoelens."

West Beach

602 Infinity

"On the bus route, close to all amenities. Wonderful beach walks, nice night life."

West Beach

Bliss Cottage

"Mooi, vriendelike en skoon dorpie. Maak mens sommer trots Suid-Afrikaans!"

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!