Verified Reviews of West Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast

Rated 4.49 out of 5 based on 4525 reviews.
Christelle G. - 24th May 2019
staying in West Coast
Ons geniet dit om teen die Weskus vakansie te hou met al die klein vissersdorpies.
Glenn E. - 23rd May 2019
staying in Melkbosstrand, West Coast
Beautiful.
Annelize D. - 22nd May 2019
staying in Langebaan, West Coast
Die mooiste dorp op die Weskus.
Estelle M. - 22nd May 2019
staying in Yzerfontein, West Coast
Dit was ons eerste naweek-besoek aan Yzerfontein en in ons wildste drome het ons nie gedink hoe kosbaar hierdie dorpie is nie.
Evangelene B. - 21st May 2019
staying in Paternoster, West Coast
Its a very nice place.
Alicia B. - 21st May 2019
staying in Britannia Bay, West Coast
Pragtige Baai met stunning see-uitsigte.
Marshall B. - 21st May 2019
staying in Velddrif, West Coast
Lekker rustig!
Stefan S. - 20th May 2019
staying in Port Owen, West Coast
To get full enjoyment out of Port Owen you would need your own boat or have access to a boat.
Johann U. - 20th May 2019
staying in Port Owen, West Coast
Dis regtig die beste plek vir my tans aan die Weskus. Lieflike restaurante en baie om te doen.
Frederic L. - 20th May 2019
staying in Klawer, West Coast
This little town and its surroundings has got some hidden treasures worth exploring.
Allison S. - 20th May 2019
staying in Britannia Bay, West Coast
Ons het dit terdeë geniet. View is verskriklik mooi. Winkels net bietjie ver. Pragtige plekkie vir wegbreek as jy rustigheid soek.
Marius M. - 20th May 2019
staying in Yzerfontein, West Coast
Yzerfontein is lekker stil. Dis die perfekte plek vir 'n wegbreek. Dit gee mens die gevoel van 'n regte seevakansie.
Elmine H. - 20th May 2019
staying in Yzerfontein, West Coast
What a place! Definitief my top gunsteling plek in die Wes-Kaap.
Thys L. - 19th May 2019
staying in Langebaan, West Coast
Langebaan is 'n pragtige plekkie en bied alles en nog meer.
Marli V. - 17th May 2019
staying in Calypso Beach, West Coast
Wonderlike area en perfek vir ‘n paartjie en/of familie.
Shuann D. - 16th May 2019
staying in Port Owen, West Coast
Die beste plek om te ontspan vir 'n wegbreek van die gewoel van die stadslewe.
Elna W. - 16th May 2019
staying in Golden Mile, West Coast
Fantastiese mooi area.
Howard G. - 15th May 2019
staying in Paternoster, West Coast
Is 'n baie rustige en skoon plek.
Esme V. - 15th May 2019
staying in Van Riebeeckstrand, West Coast
Pragtig. Kan tafelberg sien. Veilig. Kinders, ouers en honde op die strand. Sal aanbeveel vir familie.
Jacoba P. - 14th May 2019
staying in Longacres Country Estate, West Coast
Daar moet meer beligting wees in die aand.
Trudie P. - 14th May 2019
staying in Lamberts Bay, West Coast
Baie oulike dorpie, stil, vriendelike mense en skoon en kan van daar af baie ander plekke gaan besoek.
Marietjie P. - 14th May 2019
staying in Paternoster, West Coast
Mooi dorp en vriendelike mense.
Hennah M. - 14th May 2019
staying in Dwarskersbos , West Coast
Wanna experience one of Gods creations without spending money, visit this area.
Theresa F. - 13th May 2019
staying in Doringbaai, West Coast
It's a quaint little fishing village with a most surprising gem of a restaurant at the abalone factory. Well worth a visit.
Salome C. - 13th May 2019
staying in Paternoster, West Coast
Paternoster is 'n rustige dorpie. Mens voel veilig daar en die mense is vriendelik.
Karin V. - 13th May 2019
staying in Dwarskersbos , West Coast
Ten spyte van die rooigety, heerlik rustig en oop met fantastiese sonsondergange en 'n baie lang strand om te gaan stap. Mal oor die plek.
Attie H. - 13th May 2019
staying in Yzerfontein, West Coast
Sodra die winkelsentrum gebou is sal dit alles makliker maak.
Darryl V. - 13th May 2019
staying in Yzerfontein, West Coast
Very quiet town, so if you want to visit a busy pub, its going to disappoint.
Abraham Van Wyk S. - 13th May 2019
staying in Doringbaai, West Coast
Ideale bestemming as jy van rustigheid hou en net die see en asemrowende sonsondergange wil beleef.
Fiena G. - 13th May 2019
staying in Melkbosstrand, West Coast
Melkbosstrand is 'n pragtige plek met die mooiste uitsig oor die see en Tafelberg in agtergrond.
Mary-jane B. - 13th May 2019
staying in Velddrif, West Coast
Dit is 'n baie rustige plek, met mense wat baie vriendelik en hulpvaardig is. Dit is waar, ons voel of ons daar kan gaan bly enige tyd van die jaar. Kom gerus en ervaar die rustige lewe.
Gerrit V. - 12th May 2019
staying in Mykonos, West Coast
Op hierdie stadium is die twee restaurante wat by die marina was gesluit en word daar gewerk aan die gebou . Dit beperk die ontspanningsaktiwiteite by Mykonos aansienlik.
Wessel O. - 12th May 2019
staying in Yzerfontein, West Coast
Baie spesiaal om te beleef, ‘n besonderse Weskusdorpie.
Jenny L. - 12th May 2019
staying in Langebaan, West Coast
Redelik goed. Weste son pla effens.
Marlene H. - 10th May 2019
staying in Lamberts Bay, West Coast
Die dorp self bied niks vir toeriste nie, maar die see en sy rotse is fantasties.
Daron G. - 9th May 2019
staying in Yzerfontein, West Coast
Stunning, peaceful and tranquil.
Eldrich V. - 9th May 2019
staying in Lamberts Bay, West Coast
Baie lekker plek met baie om te doen en te sien.
Hanchen B. - 8th May 2019
staying in Lamberts Bay, West Coast
Volop doen- en kuierdinge. Lekker geleë om Weskus se blomme en wynkelders te besoek.
Bianca D. - 8th May 2019
staying in Paternoster, West Coast
Die mense in hierdie dorpie is baie vriendelik! Almal laat jou baie tuis voel hier.
Warren W. - 7th May 2019
staying in Langebaan, West Coast
Langebaan is 'n baie mooi dorp met alles wat jy nodig het om jou vakansie in die Weskus onvergeetlik te maak.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com