Verified Reviews of West Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast

Rated 4.51 out of 5 based on 5545 reviews.
Helga B. - 4th January 2016
staying in Langebaan, West Coast
The most friendly people I have ever met, very warm and inviting.
Louise V. - 4th January 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality, West Coast
Rustige plek, sal sê dis meer vir ouer mense nie vir gaste met tieners nie.
Rory F. - 4th January 2016
staying in Vredenburg, West Coast
Nice small town, friendly people and would definitely return.
Roelien R. - 4th January 2016
staying in Langebaan, West Coast
Langebaan is 'n baie lekker en gerieflike bestemming. Baie naby aan die see en lekker eetplekke.
Petro N. - 4th January 2016
staying in Melkbosstrand, West Coast
Die strand is baie vuil gewees met rommel ens maar dis 'n mooi strandfront.
Rika M. - 4th January 2016
staying in Blouwater Bay, West Coast
Sal dalk net die strand bietjie meer skoon hou by die hawe.
Chantelle M. - 4th January 2016
staying in Langebaan, West Coast
Langebaan is 'n fantastiese dorp en 'n moet doen vir vakansie.
Nadia C. - 4th January 2016
staying in Calypso Beach, West Coast
Dis perfek vir families met jong kinders. Lekker restaurante toeganglik van die strand af met lekker speelarea. Die see is ook nie koud nie, want die lagoon water meng met die seewater wat dit heerlik maak.
Ursula C. - 4th January 2016
staying in Blouwater Bay, West Coast
As jy wil kom om te rus of klein kinders het en nie van plan is om te ry nie, dan kan ek dit aanbeveel of selfs vir besigheid.
Johan D. - 4th January 2016
staying in Paternoster, West Coast
Pragtige vakansiedorp.
Bertus W. - 4th January 2016
staying in Yzerfontein, West Coast
Ons was al 'n paar keer by Yzerfontein en sal weer daar draai, puik veilige bestemming met oop strande en lekker kuierplekke binne trefafstand van die Kaap.
Erik B. - 4th January 2016
staying in Lamberts Bay, West Coast
Nice town and restaurants, Muisbosskerm. Bird island is magnificent!
Hesta L. - 4th January 2016
staying in Langebaan, West Coast
Sal weer en weer en weer teruggaan Langebaan toe. Dit is so sentraal geleë. Geniet dit altyd baie daar.
Marietjie V. - 3rd January 2016
staying in Jacobs Bay, West Coast
Stil dorpie met hope staproetes en hengelplekke. Weg van die besetenheid van besige kusgebiede, maar naby genoeg aan Langebaan, Paternoster en Saldanha vir 'n vinnige besoek. Die argitektuur is pragtig en herinner aan die Griekse eilande. Daar is 'n klein nuts- en geskenkwinkeltjie met verrassings soos vars melktert en goedkoop hout. Die Weskus-mall is tien minute weg vir groot inkope en brandstof. Jacobsbaai is een van die min kusjuwele waarvan die glans nog nie verdof is deur te veel straatligte en neon-naamborde nie. Beslis 'n besoek werd.
Rosemary S. - 3rd January 2016
staying in Velddrif, West Coast
If you are interested in birding then this is the place to be. Different places to visit close by. Shops adequate.
Hugo L. - 3rd January 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality, West Coast
Saldanha was baie rustiger as Langebaan en ons verkies die rustigheid bo die verdringing deur vakansiegangers. Die Hoedjiesbaai Hotel se kos was baie lekker en ek sal dit aanbeveel vir mense wat lief is vir seekos. Daar is nie regtig baie te doen op Saldaha nie. Maar ons het die rustigheid warder en dit was ook net 'n eennag stop op ons Weskus toertjie.
Suelette P. - 3rd January 2016
staying in Velddrif, West Coast
Die Spar in Velddrif het als wat jy nodig het en is goed geprys, 3 oulike winkels wat die kinders besig gehou het met allerei, het beter diens en etes verwag veral by die kus. Die "locals" was baie vriendelik ons het veilig op die straatjies gevoel.
Vaughan T. - 3rd January 2016
staying in Paternoster, West Coast
Paternoster is an out of the way fishing town where you can get lost and away from the busy city life for a few days. Peak season requires timeous bookings for any meals. Great weather and tranquil environment.
Lenette V. - 2nd January 2016
staying in Lamberts Bay, West Coast
Dis goed om die vissershawe te sien. Om die Malgasse terug te sien was wonderlik gewees. Ete by Muisbosskerm was uitstekend en dis een van die pluspunte vir Lambertsbaai. Vir voëlkykers is dit 'n belangrike bestemming.
Minette B. - 2nd January 2016
staying in Velddrif, West Coast
Dis 'n vissermansdorpie so daar is nie veel om te doen nie maar as jy net 'n rustige vakansie wil hê is die plek perfek.
Teresa L. - 2nd January 2016
staying in Paternoster, West Coast
Pragtige dorpie maar die strande is vuil baie vuil, plastiek, hoenderbene, en vuil gemors lê rond. Min asblikke in sig op strand. Die hoë misdaadgevalle maak my bekommerd.
Christie S. - 1st January 2016
staying in Van Riebeeckstrand, West Coast
Nét die plek om 'n lang rustige stap langs die see te geniet.
Christo V. - 31st December 2015
staying in Melkbosstrand, West Coast
Great, geen groot toeloop op strand nie en almal in die omgewing baie vriendelik en tegemoedkomend teenoor almal.
Melissa P. - 31st December 2015
staying in Port Owen, West Coast
Nice.
Wilna S. - 31st December 2015
staying in Langebaan, West Coast
Die wind waai te veel.
Willie W. - 30th December 2015
staying in Melkbosstrand, West Coast
Mooi skoon dorp met 'n pragtige see en sonsondergange.
Christelle V. - 30th December 2015
staying in Paternoster, West Coast
Het my hart verloor op die pragtige plekkie.....
Hendrik G. - 29th December 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality, West Coast
Elke Weskus dorpie is pragtig, en Saldanha is geen uitsondering nie. Pragtige plek.
Marina D. - 29th December 2015
staying in Port Owen, West Coast
Baie rustige plek.
Tommy M. - 28th December 2015
staying in St Helena Bay, West Coast
Nie veel besienswaardighede nie.
Antoinette T. - 28th December 2015
staying in Lamberts Bay, West Coast
Dis 'n mooi plek.
Annene S. - 28th December 2015
staying in Langebaan, West Coast
Lieflik, vars, rustig.
Ralph K. - 26th December 2015
staying in Melkbosstrand, West Coast
Ons het vir die eerste keer aan die "Weskus" kant van Kapstad gebly met die doel om bietjie die gebied tot Saldanha te verken. Groot strand is heerlik as mens vir 1 uur of meer in een rigting wil stap. Darem ook nie te ver van Kapstad af nie - 40 min per motor.
Stephan J. - 26th December 2015
staying in Lamberts Bay, West Coast
Dis LEKKER aan die WESKUS!
Fiona S. - 24th December 2015
staying in Lamberts Bay, West Coast
Muisbosskerm is a must visit.
Wilhelmie P. - 22nd December 2015
staying in Jacobs Bay, West Coast
As mens lief is vir die uniekhed van die Weskus, dan is Jacobsbaai die plek wat die 'gees van die Weskus' die beste weerspieël en leef. Die feit dat dit redelik ongekommersialiseerd is maak dit outentiek.
Henriette M. - 22nd December 2015
staying in Britannia Bay, West Coast
Wyd uitgesprei en groot dele onontwikkeld maak dit 'n gesogte wegbreek.
Liza D. - 21st December 2015
staying in Melkbosstrand, West Coast
Rustigheid en veiligheid was heerlik.
Conrad L. - 21st December 2015
staying in Lamberts Bay, West Coast
Great dorp, vriendelike mense en baie bekostigbare restaurante.
Maria V. - 21st December 2015
staying in Longacres Country Estate, West Coast
Die goed versorgde tuin was 'n lus vir die oog.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com