Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.

West Coast

Penguinstraat 11

"In vergelyking met ander dele wat ek gesien het in SA. Is die Weskus die moeite werd om deur te toer, sterk aan te beveel veral in die blommetyd."

West Coast

Die Anker Guesthouse

"Die blomme was mooi."

West Coast

47onWaterkant

"Great place to spend a few nights, will be back as the West Coast never disappoints me."

West Coast

Tranquilidad

"Die Weskus is skoon en veilig met vriendelike mense."

West Coast

Die Opstal

"Rustig, herinner mens oor wat eintlik belangrik is."

West Coast

Perkijt Villa 47a

"Ons ken die Weskus, het al verskeie kere vir 'n naweek in die Weskus gekuier."

West Coast

Beachtique

"Mal oor die Weskus. Gunsteling-bestemming."

West Coast

Vineyard Cottage

"Darling was 'n persoonlike teleurstelling want die restaurante was nog toe vir die aand. Moes in Yzerfontein gaan eet. As dit nie was vir Evita se Parron nie was dit maar net nog 'n dorpie."

West Coast

Aan't See House and Apartment

"Mense is oral vriendelik en hulpvaardig. Dis nie eens te praat van die dinge om te sien en doen nie."

Paternoster, West Coast

Malmok

"Pragtige wonderlike bestemming."

Strandfontein, West Coast

Strandfontein Accommodation

"Ons het beplan om blomme te sien, maar om ook met die familie saam te kuier naby die see. Dit was 'n treffer met blomme oral en matige weer. Wees maar vir seker dat afstande na winkels en brandstof groot is maar dit het ook verseker dat ons die blomme telkens kon waardeer."

West Coast

Vanrhynsdorp Camping and Self-catering

"Mense is vriendelik en eg Afrikaans op meeste plekke. Paaie is uitstekend."

West Coast

Orlandi's Place

"Langebaan is nog altyd een van die beste vakansieplekke. Baie om te doen."

West Coast

Lagoonside @ 77

"Die Weskus is een van die beste plekke in die land om vakansie te hou."

St Helena Bay, West Coast

Villa Cormorant

"Stunning beach for walks and swimming. St Helena Bay is a really nice destination quiet and peaceful but close enough to surrounding places of interest for a nice drive and good restaurant meal."

West Coast

Ruanda Guest House

"Sjoe, ongelooflik mooi en te veel om te sien en te doen. Wens ons kon langer vertoef."

West Coast

Makarios B&B

"Weskus het my hart gesteel. Mal oor al die klein dorpies en die kreatiwiteit wat oral, saam met die pragtige blomme, blom."

Strandfontein, West Coast

C Melody Selfsorg Eenhede

"Strandfontein is 'n baie mooi dorpie en ek sal enige tyd weer soontoe gaan, dis pragtig skoon en die see maak dit net meer ekstra spesiaal. Een van die mooiste Weskus-dorpies."

West Coast

Orlandi's Place

"As 'n toeristebestemming is dit werklik baie mooi en aangenaam. Ek sal dit enige tyd aanbeveel."

West Coast

De Ware Jacob

"Best place to go for a long weekend to relax and forget about the world and its problems."

West Coast

Lagoonside @ 77

"Ek is mal oor die rustige atmosfeer van die Weskus. Ek het my gate uit geniet om die blomme te bewonder."

Velddrif, West Coast

River & Sea

"Lieflike plek, met die vriendelikste mense."

West Coast

Boskloof Swemgat

"I like the West Coast, just remember to take an extra jersey as the weather can change really quickly."

West Coast

Abalone Self-Catering

"Precious landscape, indescribable spectacle of spring flowers, great roads, friendly and helpful people."

St Helena Bay, West Coast

Beach House Britannia Bay

"Rustig, mooi en nie ver om te ry nie, met ander woord, perfek!"

West Coast

West Coast Eagle's Nest

"Pragtige omgewing."

West Coast

Makarios B&B

"Beautiful during the flower season, but nice all year destination."

Page
Page 177 - Showing 5281 to 5310
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!