Verified Reviews of West Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast

Rated 4.51 out of 5 based on 5478 reviews.
Elizabeth M. - 3rd September 2018
staying in Paternoster, West Coast
Plekkie is pragtig en die ideale plekkie om te kan ontspan en net mens se vlegsels los te maak.
Santa D. - 3rd September 2018
staying in Paternoster, West Coast
Die kultuur, uitsig en rustigheid is definitief 'n rede om terug te gaan.
Natasha O. - 3rd September 2018
staying in Paternoster, West Coast
Perfek!
Terrance A. - 3rd September 2018
staying in Lamberts Bay, West Coast
Daar is genoeg om te besigtig.
Elsabe C. - 3rd September 2018
staying in Port Owen, West Coast
Aangename plek om vakansie te gaan hou.
Magda B. - 3rd September 2018
staying in Langebaan, West Coast
Pragtig skoon met al die nodige fasiliteite. Ons het ook veilig gevoel.
Estie M. - 3rd September 2018
staying in Port Owen, West Coast
Lieflike kusdorpie met die mooiste sonsondergang.
Isabel L. - 2nd September 2018
staying in Port Owen, West Coast
Ongelukkig was die weer onguur en kon ons nie op 'n bootrit gaan nie en was maar binnenshuis gebonde. Ons het egter oral rondgery en het lekker seekosse geniet by Paternoster.
Pietman P. - 2nd September 2018
staying in Lamberts Bay, West Coast
Sal weer daar oorbly.
Wynand L. - 2nd September 2018
staying in Saldanha Bay Local Municipality, West Coast
Sal beslis weer gaan.
Herman L. - 2nd September 2018
staying in Yzerfontein, West Coast
Ons kamp gereeld daar.
Isabel L. - 1st September 2018
staying in Lamberts Bay, West Coast
Moeite werd om te oornag en omgewing te geniet.
Lydia V. - 31st August 2018
staying in Lamberts Bay, West Coast
Sal dit beslis aanbeveel. Ons sal graag weer daarheen gaan.
Hannie B. - 31st August 2018
staying in West Coast
Wonderlik. Gasvry en pragtige omgewing.
Helena R. - 31st August 2018
staying in Lamberts Bay, West Coast
Love Lamberts Bay!
Glenda V. - 31st August 2018
staying in Lamberts Bay, West Coast
As avid birdwatchers Bird Island was a real highlight - we visited twice. We enjoyed several reasonably-priced fish meals at local restaurants.
Glenda V. - 31st August 2018
staying in Yzerfontein, West Coast
A small seaside village that is a short 1.5 hour drive from Cape Town with a lovely walking track along the coastline.
Gerrie D. - 30th August 2018
staying in Longacres Country Estate, West Coast
Pragtige eko-landgoed.
Pieter K. - 30th August 2018
staying in Port Owen, West Coast
Dit is baie gewild en baie besonders.
Wanda B. - 30th August 2018
staying in Vredendal, West Coast
Lieflike mense! Sal weer teruggaan.
Hardus V. - 30th August 2018
staying in Lamberts Bay, West Coast
Regte Weskus-ervaring.
Johann G. - 29th August 2018
staying in Paternoster, West Coast
Baie oulik.
Anton G. - 29th August 2018
staying in Doringbaai, West Coast
Doringbaai het nie regtig veel vir jongmense wat gewoond is aan die stadslewe nie. Dis 'n rustige ou dorpie waar mens maar van die natuur moet gebruik maak om jouself te vermaak, maar vir mense wat net wil rus en niks doen nie, is dit die perfekte plek.
Anton G. - 29th August 2018
staying in Britannica Heights, West Coast
Stil en rustig. Geen gejaag van karre en trokke soos in die stad. Geen heinings of kettings om alles toe tesluit. Waarlik veilig soos op n plattelandse plaas, met nag geluide en al. Die area is nog nie so verskriklik ontwikkel nie. En die mense is vriendelik en opreg.
Ignatius F. - 29th August 2018
staying in Langebaan, West Coast
There is not much to do, which is great. Holidays should be about doing less.
Mary Ann C. - 28th August 2018
staying in Saldanha Bay Local Municipality, West Coast
Streets need uplifting.
Nico B. - 28th August 2018
staying in Paternoster, West Coast
Net pragtig!
Keith A. - 28th August 2018
staying in Langebaan, West Coast
Great kiting venue.
Nicolette K. - 28th August 2018
staying in Lutzville, West Coast
Besonderse netjies klein dorpie met vriendelike mense.
Liezel J. - 28th August 2018
staying in Yzerfontein, West Coast
Nice destination.
Margo H. - 28th August 2018
staying in Doringbaai, West Coast
Doringbaai is 'n hidden gem and Fryers cove is a must visit!
Julian E. - 28th August 2018
staying in Paternoster, West Coast
Vriendelike plekkie, altyd lekker by die see.
Erna D. - 27th August 2018
staying in Yzerfontein, West Coast
Hierdie skilderagtige vissersdorpie het baie te bied vir diegene wat graag rondkyk, lekker kuier en heerlike seekos wil eet. Daar is genoeg restaurante wat uitgebreide spyskaarte aanbied en die disse is vars en mooi voorgesit. Die uitsig oor die see is van die mooiste langs die Weskus en die gasvryheid van die mense is eg en hartlik. Die strandjies is netjies en skoon en meestal maklik bereikbaar. Vanuit Yzerfontein kan vele ander interessante dorpe besoek word, en in blomtyd is dit die beste plek om te wees. Vir 'n rustige verblyf is Yzerfontein die regte plek om mens se batterye weer te laai en die kop weer skoon te kry. Yzerfontein is 'n moet vir enigeen wat die Weskus wil verken!
Catharina Margaretha M. - 27th August 2018
staying in Yzerfontein, West Coast
Bly ons gunsteling bestemming!
Ellen M. - 27th August 2018
staying in Langebaan, West Coast
Langebaan is a nice place for visiting.
Madre D. - 27th August 2018
staying in Vredenburg, West Coast
Dit is altyd lekker in die vriendelike dorp.
Engela D. - 27th August 2018
staying in Paternoster, West Coast
Weens die droogte sal ek voorstel dat daar 'n emmer in die stort gesit word om water op te vang terwyl die geiser warm word. Die geiser vat nogal lank om op te warm.
Anneri V. - 27th August 2018
staying in West Coast
Mal oor die Weskus en die blomme in die Weskus Natuurreservaat was pragtige.
Hugo P. - 27th August 2018
staying in Langebaan, West Coast
Pragtig.
Okkert B. - 27th August 2018
staying in Lamberts Bay, West Coast
Vir seker 'n lekker en goeie bestemming. Isabellas Restaurant is 'n moet!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com