Verified Reviews of West Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast

Rated 4.51 out of 5 based on 5545 reviews.
Nico V. - 7th May 2018
staying in Langebaan, West Coast
Het die restaurante in Langebaan geniet!
Priscilla F. - 7th May 2018
staying in Langebaan, West Coast
Best on the West coast.
Christine O. - 7th May 2018
staying in Lamberts Bay, West Coast
Ja, daar is 'n haarsalon, Nu Look, wat nie veel na iets lyk nie, maar die gehalte van hul diens is ongelooflik. Ek sal hulle beslis aanbeveel vir enige dame wat graag haar hare gewas en blow-wave wil hê.
Dirco H. - 7th May 2018
staying in Jacobs Bay, West Coast
Pragtige plek as jy soek na rustigheid en kos vir die siel.
Una S. - 6th May 2018
staying in Paternoster, West Coast
Oulike dorpie, verblyf oor die algemeen bietjie duur.
Elaine S. - 5th May 2018
staying in Langebaan, West Coast
Langebaan en die Weskus bied baie aan om te doen. En wanneer jy niks wil doen nie, sit en staar na die see. Dit alleen is 'n vakansie.
Rina S. - 4th May 2018
staying in Lamberts Bay, West Coast
Pragtige Weskusdorp. Wens ek kon daar gaan bly.
Candice M. - 4th May 2018
staying in Elands Bay, West Coast
Peaceful, sleepy hollow in the beauty of nature, for a relaxing break.
Ursula F. - 4th May 2018
staying in Paternoster, West Coast
Die plek self is baie mooi en rustig. Ons het geen probleme ondervind, mense was vriendelik en behulpsaam. Ek was wel 'n bietjie ongemaklik omdat smouse kort-kort my rustigheid onderbreek het, maar andersins was die plek self baie ontspannend. Daar was ook 'n huisinbraak by ons bure wat my omtrent afgeskrik het.
Bernard L. - 3rd May 2018
staying in Britannica Heights, West Coast
Rustig en net reg om weg te breek van die besige stadslewe af.
Dewan L. - 3rd May 2018
staying in Melkbosstrand, West Coast
Baie mooi en lekker strand!
Erica S. - 2nd May 2018
staying in Langebaan, West Coast
Great view.
Ilse S. - 2nd May 2018
staying in Yzerfontein, West Coast
Yzerfontein is 'n pragtige en rustige dorpie. Dit het die mooiste skoon wit strande en vir ons was 'n groot geluk om baie swart oestervangers te sien. En natuurlik 'n volstruis wat rondgepik het op die duin skuins voor ons woonstel. Dit het 'n supermark met goeie bakkery en slaghuis, vulstasie, snuisterywinkeltjies en restaurante. Dit is naby aan ander Weskusdorpies, nl. Langebaan/Mykonos, Saldanha, Darling en Vredenburg en die Weskus Nasionale Park as 'n mens die omgewing wil verken.
Morne S. - 2nd May 2018
staying in Elands Bay, West Coast
Jy kan jou siel daar vind.
Candice J. - 2nd May 2018
staying in Langebaan, West Coast
Wonderlike mense en omgewing.
Isabel S. - 2nd May 2018
staying in Langebaan, West Coast
Rustige gevoel van die see. Driftwoods is 'n heerlike gesellige kuierplekkie.
Anna-marié N. - 2nd May 2018
staying in Hannas Bay, West Coast
Die visfabriek het 'n onaangename reuk verskaf, ons hoop van harte dat dit net tydelik was.
Adriaan P V. - 2nd May 2018
staying in Lamberts Bay, West Coast
Maak 'n draai by Weskus Kombuis - vriendelike diens & goeie kos was nog altyd 'n wen kombinasie!
Shireen W. - 2nd May 2018
staying in Langebaan, West Coast
Baie rustige dorp.
Salome T. - 2nd May 2018
staying in Britannia Bay, West Coast
Britanniabaai kan doen met 'n koffiewinkel of restaurant.
Andries O. - 2nd May 2018
staying in Darling, West Coast
Darling is 'n rustige dorpie met lekker eet- en kuierplekke.
Vernon N. - 2nd May 2018
staying in St Helena Bay, West Coast
A great place to stay when the wind blows factory smells seaward.
Heinrich M. - 2nd May 2018
staying in Langebaan, West Coast
A shopping centre would have been welcome.
Marzanne J. - 2nd May 2018
staying in St Helena Bay, West Coast
Te min om te doen.
Nerine J. - 1st May 2018
staying in Langebaan, West Coast
Phenomenal growth in the area since my last visit. Activities are varied and there is something for everyone.
Etienne V. - 1st May 2018
staying in Melkbosstrand, West Coast
Stunning.
Aden T. - 1st May 2018
staying in Langebaan, West Coast
Beautiful seaside town.
Marilize V. - 1st May 2018
staying in Yzerfontein, West Coast
Sal beslis weer gaan!
Martin U. - 1st May 2018
staying in Melkbosstrand, West Coast
Ver genoeg buite Kaapstad as jy rustigheid soek, maar ook redelik toegangklik om als daar te besoek.
Juanita K. - 30th April 2018
staying in Lamberts Bay, West Coast
Personeel absoluut vriendelik en behulpsaam en aan Bea sy was te pragtig.
Carina S. - 30th April 2018
staying in Yzerfontein, West Coast
Hierdie dorpie is 'n heerlike, rustige wegbreek met 'n pragtige strand en baie vriendelike en gasvrye mense. Ons sal beslis weer kom kuier!
Angelique S. - 30th April 2018
staying in Lamberts Bay, West Coast
Gaan eet by Muisbosskerm en Isabellas - dis iets wat mens sal onthou.
Jody K. - 30th April 2018
staying in Britannia Bay, West Coast
We did not really explore to much so not sure if there is much to do.
Dianne F. - 30th April 2018
staying in Paternoster, West Coast
Noisy Oyster can be recommended for dinner. But book at least a week before you plan to go. They are very popular for the locals as well as holiday makers. Blikkies-Pizzeria makes the most amazing pizzas. I can also recommend them for a great meal.
Johan M. - 30th April 2018
staying in Paternoster, West Coast
Lekker wegbreek vir kort periode.
Janet W. - 29th April 2018
staying in Port Owen, West Coast
Would definitely go back to Port Owen.
Beryl L. - 29th April 2018
staying in Britannia Bay, West Coast
Die omgewing is baie rustig. Ek dink beslis daaraan om 'n belegging te maak en eiendom in die area te koop.
Louwrane K. - 28th April 2018
staying in Melkbosstrand, West Coast
Vriendelike mense en heerlike bestemming om te ontspan.
Michael H. - 25th April 2018
staying in Port Owen, West Coast
A place and surroundings that is worth a regular visit.
Gerrit S. - 24th April 2018
staying in Doringbaai, West Coast
Bekostigbaar en waarde vir geld.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com