Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.

Klawer, West Coast

Lemoenkloof Farm

"'n Pragtige, plattelandse dorpie, waar mens lekker kan afskakel en rustig wees."

Vredenburg, West Coast

10 @ Hout

"Die munisipaliteit kan maar aandag skenk om die dorp skoner te maak."

West Coast

Bergkraal Akkommodasie

"Teveel mense gaan dit laat verander, die stiltes is baie beter, hou toeriste in die Kaap, hulle wil jaag en mors!"

West Coast

Rietrylaagte Accommodation and 4x4

"Rustic, friendly, raw beauty that lingers and makes you long for more. Can't wait to return."

Velddrif, West Coast

Unit 32 Port Owen Marina

"Baie plekkies om te besoek en plekkies om te verken."

St Helena Bay, West Coast

Fynbos Rus

"Beste plek vir toeriste! Vriendelike, gasvrye mense!"

Yzerfontein, West Coast

31 on Seaview Self-Catering

"Hoekom bou hulle nie woonstelle waar mens kan aftree nie - ek wil nie in 'n mansion bly wat my heeldag werk gee nie!"

Velddrif, West Coast

The Liferboat

"Naby alles wat mooi en opwindend is, natuur en ander besienswaardighede. 'n Moet-besoek vir elkeen!"

Strandfontein, West Coast

Seetoe dot com

"Strandfontein is 'n rustige stranddorp waar daar lekker gestap kan word met 'n pragtige uitsig oor die see. Naby Doringbaai. Waar 'n man vis, brandstof en ander benodighede kan kry. Kommetjie Restaurant (Strandfontein) het ons smaaklik geeët aan hul Seekos-bord. Waarde vir geld. Ons sal definitief weer terugkom."

Yzerfontein, West Coast

Paradijs Sig

"Vriendelike mense. Jy moet 'n diep sak het om daar te bly."

West Coast

Katkop Oord

"Wat sê mens. Die Weskus is 'n plek waar mense harte rustig klop, vriendelikheid en asemrowende natuurskoon roep my elke keer terug."

Dwarskersbos , West Coast

Kersbospark 14

"Rustig dorpie. Vriendelik mense."

Yzerfontein, West Coast

83 Dassen Island

"Yzerfontein is 'n pragtige plek en bied uitstekende naweekontspanning."

St Helena Bay, West Coast

Whale n Daisy

"There is no other place with as many beautiful people as St. Helena Bay. Living there or visiting is worth every second. A true West Coast treasure like no other."

Yzerfontein, West Coast

Zeehuijs

"Dis fantasies maar die windjie kan ysig raak saans of op koeler dae."

Velddrif, West Coast

Fisherman Cottage

"Rustige en vriendelike dorpie."

Lamberts Bay, West Coast

Weskus Grotjie

"Isabella's en die Muisbosskerm was tops soos altyd!"

Yzerfontein, West Coast

Strandkombuis

"Something definitely to speak about. People are friendly and the restaurants with the different dining options were the cherry on top."

St Helena Bay, West Coast

Zeezicht Apartments

"Dis 'n pragtige dorpie met baie vriendelike mense en ek het nog nie beter vis en tjips geëet as dié op die kaai daar nie!"

Lamberts Bay, West Coast

Lambert's Bay Seafront

"Baie rustige dorpie met 'n pragtige hawe gebied en voëllewe."

Dwarskersbos , West Coast

2 Slakkepas

"Very nice place with beach and lots to do."

Yzerfontein, West Coast

LeRens Haven B&B

"Dis die rustigste plek wat ons nog by was. "

Velddrif, West Coast

Tip-Tol Selfsorg

"Al wat kort is dat daar geen restaurante oop is na 4 op 'n Sondagmiddag vir 'n lekker aansitete nie, al 2 hotelle maak vroeg toe op 'n Sondag."

Elands Bay, West Coast

House McIntosh

"Nog baie platteland."

Yzerfontein, West Coast

139 Dassen

"Love this town. The weekend away was so relaxing. Views of the ocean was therapeutic."

St Helena Bay, West Coast

Harbour Views

"Very beautiful and not so busy."

Yzerfontein, West Coast

No17 on Mile16

"Ons hou van Yzerfontein want dit is net 'n uur vanwaar ons bly. 'n Mens kan uitry na omliggende dorpe soos Darling, Paternoster, Langebaan, ens."

Page
Page 86 - Showing 2551 to 2580
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!