Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Adele P. - 19th November 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Daar kan verbeteringe aangebring word in die sakekern. Vertoon nie mooi skoon nie.
Marietjie C. - 19th November 2019
staying in Strand, Western Cape
Baie lekker plek.
James J. - 19th November 2019
staying in Saldanha, Western Cape
3 dae wind gehad, maar was nog steeds baie nice.
Ronelle R. - 19th November 2019
staying in Prince Albert Road, Western Cape
Pragtige Karoodorpie.
Johan M. - 19th November 2019
staying in Citrusdal, Western Cape
Ons het ;n heerlike middagete by The Grapevine geniet. Alhoewel ons op toemaaktyd daar aangekom het, het hulle ons nog steeds vriendelik bedien. Ons het ook 'n uitstekende wynproe by Hebron gedoen. Was baie beïndruk met Jeanine wat die wynproe aangebied het. Sal dit beslis aanbeveel.
Esther S. - 19th November 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Regte plek vir 'n familiewegbreek.
Ameen T. - 19th November 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
The friendliest little 'dorpie' I've seen in a while.
Saskia V. - 19th November 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Neat and clean and safe!
Brenda L. - 19th November 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Dis 'n pragtige, skoon en netjiese dorp. Sal graag meer tyd daar wil spandeer.
Elna V. - 19th November 2019
staying in Saldanha, Western Cape
Baie min om te doen, maar heerlik as 'n mens net wil weg kom.
Mia A. - 19th November 2019
staying in Fish Hoek, Western Cape
A safer destination than many similar places in the Western Cape. What you sacrifice in access, you gain in safety. Do remember to go to the fish and chip shop in the middle of the main street.
Siyabulela G. - 19th November 2019
staying in Herold's Bay, Western Cape
Beautiful and quiet with a clean and beautiful beach close by.
Venesia H. - 19th November 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond, you never disappoint. From the scenery to the locals and the shop assistants, are all fantastic!
Johan B. - 19th November 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Heerlike vakansiedorp met al die fasiliteite om lekker te rus.
David S. - 19th November 2019
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Clean, neat and tidy. Excellent public transport options and central to activities.
Ruwiyda F. - 19th November 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is 'n lekker plek om weg te breek en dis 'n pragtige plek.
Karin V. - 19th November 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Veilig vir kinders.
Anma B. - 19th November 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
'n Restaurant by die see sal fantasties wees.
Rika D. - 19th November 2019
staying in George, Western Cape
Dit is sentraal geleë en voldoende aktiwiteite asook eetplekke.
Francois G. - 18th November 2019
staying in Voëlklip, Western Cape
Lieflike plek.
Cheryl L. - 18th November 2019
staying in Hout Bay, Western Cape
Sal graag permanent daar wil woon.
Maria V. - 18th November 2019
staying in Moorreesburg, Western Cape
Verrassend!
Betty M. - 18th November 2019
staying in Van Ryneveld, Western Cape
Sien sterre.
Nico M. - 18th November 2019
staying in Bodorp, Western Cape
Baie rustige area.
Denise G. - 18th November 2019
staying in Suurbraak, Western Cape
Peaceful and beautiful.
Henk B. - 18th November 2019
staying in Greyton, Western Cape
Daar is baie om te doen in die omgewing. Alles is prentjiemooi.
Cornelia B. - 18th November 2019
staying in De Rust, Western Cape
See stars.
Salomon P. - 18th November 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
My gunsteling vakansiedorp by die see!
Phil P. - 18th November 2019
staying in Knysna, Western Cape
See stars.
Anna-marie E. - 18th November 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Heerlikste vakansieplek in Suid-Afrika.
Zandra V. - 18th November 2019
staying in Riebeek West , Western Cape
Pragtige plek. Baie om te sien en net lekker te eet en kuier!
Annedine V. - 18th November 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n pragtige klein dorpie met heerlike wynroetes naby. Ons het dit regtig baie geniet!
Arnold M. - 18th November 2019
staying in Greyton, Western Cape
Pragtig en rustig, onthou net restaurante maak nog smiddae toe en eers weer 18:00 oop. Heerlike biere by Old Mill geproe.
Bernadine W. - 18th November 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige plek, so netjies, strande so skoon en pragtig. Sal beslis weer gaan.
Shaanta L. - 18th November 2019
staying in Heatherlands, Western Cape
Baie veilig en 'n rustige area.
Danie P. - 18th November 2019
staying in Greyton, Western Cape
Greyton is n skilderagtige dorpie met welige tuine waar rankrosies wild die wêreld versier. Dit is hoofsaaklik 'n kuns dorpie so as jy van skilder, beeldhou werk, craft bier, en geurige en keurige kos dan is dit perfek vir jou. 'n Ware toevlugsoord uit die gewoel van jou elke dagse bestaan. Dis baie landelik en niks snaaks as loslopende perde heel rustig in die hoofstraat afstap of as 'n perdekarretjie klop-klop verby draf op pad na iewers of êrens. Die mense koester nog kind en dier en is in harmonie met die natuur om hul. As jy in die berg wil gaan stap of 'n rustige koppie koffie wil geniet, gaan spandeer tyd in Greyton.
Glenn C. - 18th November 2019
staying in Strand, Western Cape
Die wind was die enigste probleem.
Lizelle W. - 18th November 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Lekker winderig. Pragtige plek. Sal volgende keer langer kuier om meer te verken.
Anna-marie E. - 18th November 2019
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Ons was jare gelede op Plettenbergbaai en was aangenaam verras met alles wat ons daar aangetref het. Dorp en omgewing is ongelooflik skoon, gasvry en veilig en ons het elke oomblik geniet. Weer was nie baie geskik vir swem gedurende ons verblyf nie, maar daar was meer as genoeg om te doen en te geniet.
Jackie T. - 18th November 2019
staying in Strand, Western Cape
Ek sal telke male soontoe gaan.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com