Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
Alyson P. - 26th March 2019
staying in Citrusdal, Western Cape
We travelled to this area for a three day mountain biking adventure. We stayed at different places each day. This was our first visit to this area and we were very pleasantly surprised. The scenery is absolutely breath taking and the people are very friendly. We will definitely be back. Stunning!
Mashe S. - 26th March 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
We will be back soon.
Marietjie H. - 26th March 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
'n Pragtige see met rotse en branders. Pragtige stapstrande. Wonderlike eetplekke.
Anneke M. - 26th March 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Was daar vir KKNK. Fantasies.
Jonathan A. - 26th March 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Daar kan meer gedoen word om die strand op te knap. Bietjie valerig. Soms 'n vreeslik stank in die lug.
Anneke M. - 26th March 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Was daar vir KKNK. Fantasies!
Rene D. - 26th March 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Baie lekker strand gebied, ek is 'n hondeliefhebber en honde geniet die strandarea.
Hennie M. - 26th March 2019
staying in Stellenbosch, Western Cape
Die groot probleem was beurtkrag elke aand, dit was baie onaangenaam.
Chantelle H. - 26th March 2019
staying in Robertson, Western Cape
Great wine farms in the area. Van Loveren and Springfield a must. Viljoensdrift - a tip; do the boat cruise early afternoon and take a picnic basket.
Emmarie B. - 26th March 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Pragtige plek.
Neil P. - 26th March 2019
staying in Pearly Beach, Western Cape
Pragtig, skoon en veilig.
Bennie P. - 26th March 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Doen net bietjie navorsing oor watter restaurant om te besoek. Van die restaurante is glad nie goed nie.
Steve L. - 26th March 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Kus is baie mooi, baie eetplekke en geniet wandelpaaie.
Deidre D. - 26th March 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Clean and friendly place.
Lisa L. - 26th March 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Mooi plek veral buite seisoen wanneer daar minder mense is.
Sandra L. - 26th March 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Lekkerste deel van Kaap vir my!
Johan R. - 25th March 2019
staying in De Rust, Western Cape
Baie mooi, wil beslis meer tyd daar gaan deurbring en die omgewing verken.
Driko M. - 25th March 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Just another small town, with lots to offer if you are prepared to explore Church Street with its variety of restaurants and art galleries. The Paddagang Restaurant must be on your bucket-list, even if you don't stay over.
Gerrie T. - 25th March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Hoofstraat ongelukkig vuil en plek-plek verwaarloos. Chris Barnard museum kan besigtig word. Petroljoggies en personeel by Engen verdien om genoem te word. Baie vriendelik en behulpsaam.
Jacques V. - 25th March 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige bo-dorp en baie goeie teater.
Simone E. - 25th March 2019
staying in Ceres, Western Cape
Ceres is oulike plek met baie vriendelike en behulpsame mense.
Fortuin B. - 25th March 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Het baie toerisme aktiwiteite om te bied.
Ferdi R. - 25th March 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie netjiese en skoon dorp met 'n verskeidenheid van besienswaardighede.
Beandri P. - 25th March 2019
staying in Glentana, Western Cape
Absoluut paradys!
Ferdi R. - 25th March 2019
staying in De Rust, Western Cape
Karaktervolle, ou-wêreldse, eksentrieke dorp wat beslis 'n besoek werd is.
Andre G. - 25th March 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Baie mooi plekkie, maar onveilig.
Andrew F. - 25th March 2019
staying in De Rust, Western Cape
As jy dink aan aftree definitief 5 ster aftree dorp. Of as jy nie meer lus is vir die stad, verhuis vandag nog.
Rene E. - 25th March 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
'n Dorp met 'n mooi karakter.
Elsabe W. - 25th March 2019
staying in Paarl, Western Cape
Lieflike dorp. Voel sommer tuis daar.
Charl K. - 25th March 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Baie mooi area.
June S. - 25th March 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Maak die vuil strate skoon! Rommel oral.
Peter D. - 25th March 2019
staying in Vredenburg, Western Cape
It's okay if you don't mind being a bit away from the sea.
Brendan S. - 25th March 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Quiet and beautiful place.
Annika P. - 25th March 2019
staying in Riebeek West , Western Cape
Oulike dorpie. Ons was aangenaam verras.
Martha V. - 25th March 2019
staying in Bonnievale, Western Cape
Meer kan gedoen word om toerisme in die omgewing van Bonnievale te bevorder. Verskaf meer inligting oor besienswaardighede of nabygele√ę ontspanningsplek/eetplekke in die vorm van kleurvolle pamflette.
Riaan V. - 25th March 2019
staying in Montagu, Western Cape
Montagu is 'n mooi dorp in 'n baie mooi omgewing.
Dalene H. - 25th March 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Baie mooi skoon dorpie. Sal weer graag wil kom draai, aangesien my tydjie net te kort was. Ek het baie tyd by Braeside Gastehuis spandeer om voor te berei vir troue - lieflike mooi plek. En dan daardie baie mooi wit NG kerk in die dorp - priceless! Baie oulike winkels ook.
Chris T. - 25th March 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die supermark se pryse is baie duur, maar hulle diens is baie vriendelik.
Margi B. - 25th March 2019
staying in McGregor, Western Cape
No sleepy village this one. From peace and tranquillity to foot stomping live music - something for all.moods. Great eateries as well. In spite of being there for a long weekend, there is still so much we want to see and do. Will be back.
Thomas A. - 25th March 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Nee. Dit is perfek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com