Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19779 reviews.
Christiaan Mauritz V. - 2nd April 2019
staying in Bergvliet, Western Cape
Baie veilige gemeenskap.
Ruan V. - 2nd April 2019
staying in Constantia, Western Cape
Constantia is a great area.
Barry P. - 2nd April 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Skoonste, netjieste dorp wat ek in jare gesien het. Lieflike sonsondergange, rustige atmosfeer en die see, strande en natuur hier is iets om te sien.
Liza W. - 2nd April 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Mooiste Weskus-dorp waar almal 'n bydrae lewer vir die erfenis daarvan.
Thulani L. - 2nd April 2019
staying in Cape Town CBD, Western Cape
It's a busy town but beautiful though.
Elaine E. - 2nd April 2019
staying in Robberg, Western Cape
Pleasant surroundings but rather too far from Plettenberg Bay amenities.
Elizabeth F. - 2nd April 2019
staying in Bloubergrant, Western Cape
Dankie vir 'n heerlike verblyf.
Leeman H. - 2nd April 2019
staying in Bellville, Western Cape
Alles is lekker naby, winkles en entertainment.
Nicolene B. - 2nd April 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Pragtige Weskusdorpie en nader aan die natuur en seelewe kan jy nie kry nie! Kan nie wag vir ons volgende besoek nie!
Elna W. - 2nd April 2019
staying in Breede River Valley, Western Cape
Pragtige omgewing met wonderlike plekke om te besoek.
Elna W. - 2nd April 2019
staying in Worcester, Western Cape
So lekker sentraal geleë om sommer 'n hele klomp plekke en dorpe te besoek!
Botha V. - 2nd April 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Net jammer die verkeer was bitter sleg van Somerset-Wes tot in Hermanus en terug!
Henk D. - 2nd April 2019
staying in Die Boord, Western Cape
Quiet neighbourhood, but nothing special there worth travelling for.
Nathan H. - 2nd April 2019
staying in Boston, Western Cape
Dis baie sentraal.
Jacques B. - 2nd April 2019
staying in Table View, Western Cape
Best view of Table Mountain and very nice restaurants and bars around.
Andries B. - 2nd April 2019
staying in Hout Bay, Western Cape
Houtbaai is altyd op ons reisplan as ons die Skiereiland besoek.
Jackie G. - 2nd April 2019
staying in Calypso Beach, Western Cape
Pragtige plek en baie veilig.
Jorika L. - 2nd April 2019
staying in Breede River Valley, Western Cape
Baie pragtige wêreld.
Jana C. - 2nd April 2019
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Lieflike skoon strand. Heerlik vir swem in see en sonbaai. Goeie ligging. Klipgooi vanaf Hartenbos en Mosselbaai.
Marina V. - 2nd April 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Pragtige plek, alhoewel ons nie veel gesien het nie. Het die aand by 'n restaurant geëet en toe ons terugry na Fisherhaven toe is die krag af en het ons verdwaal, maar gelukkig vir GPS het ons darem weer by ons bestemming gekom.
Marina V. - 2nd April 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Asemrowend.
Corika R. - 2nd April 2019
staying in Paarl, Western Cape
Moet weer teruggaan vir langer tydperk want daar is baie om te doen en te sien in die area.
Lindia S. - 2nd April 2019
staying in Matjiesfontein, Western Cape
Baie mooi plek. Hoogs aanbeveelbaar vir enige persoon. Beplan 'n volgende besoek, maar hierdie keer wil ek daar oorslaap. Sal graag met die trein soontoe wil gaan.
Rrncia J. - 2nd April 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dit is die skoonste dorpie langs die kus wat ons nog gesien het. Ons sal self graag in Yzerfontein wil vestig want dit is baie sentraal.
Petra F. - 2nd April 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Lieflike dorp om te ondersoek.
Dirk Louis V. - 2nd April 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Baie netjies en goed bestuurde dorp.
Jerome L. - 2nd April 2019
staying in Table View, Western Cape
Baie skoon woonarea.
Rehana J. - 2nd April 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Very quiet town with no fish and chips.
Natalie D. - 2nd April 2019
staying in Montagu, Western Cape
Baie mooi dorp. Die verblyf in die oord is net 'n bietjie van 'n teleurstelling.
Cimone M. - 2nd April 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Mooi plek.
Nico L. - 2nd April 2019
staying in Grotto Bay, Western Cape
Baie mooi en rustig. Enigste nadeel is dat daar geen winkel is om gou 'n tjoklit of sak hout te koop nie.
Marion N. - 2nd April 2019
staying in Old Place, Western Cape
Safe an secure environment.
Ilze D. - 2nd April 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Net mooi.
Ursula J. - 2nd April 2019
staying in Franskraal, Western Cape
Beautiful, safe, friendly place. Will definitely visit again!
Alta C. - 2nd April 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Baie sentraal, skoon strand. Kan lekker ver stap na naburige standjies toe.
Frik S. - 2nd April 2019
staying in Hemel & Aarde Village, Western Cape
Die poskantoor restaurant was 'n belewenis met uitstekende kos en gasvryheid.
Ben A. - 1st April 2019
staying in Napier, Western Cape
Beautiful town to visit, will definite come back for a longer stay, we went to Suntouched Inn and found that place to be excellent value for money.
Tersius L. - 1st April 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Dit is een asemrowende mooi plek. Die sonsopkoms tot die sonsondergang in die aande is pragtig. Die rustige en windstil kanaal voor mens se deur is absoluut mind blowing. Dit is een rustige plek. Geen gejaag van voertuie nie. Dit is net rustig met mense wat jy kort-kort sien roei of 'n boot wat stadig voor jou deur verby vaar. Amazing.
Johan K. - 1st April 2019
staying in Bellville, Western Cape
Hulle sê: "Come to Bellville and see why".
Joggie K. - 1st April 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Tergniet is ideaal geleë as jy Mosselbaai wil besoek. Alles is binne 'n paar minute in bereik.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com