Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"Jacobsbaai is prentjiemooi en skoon, maar neem asseblief alle drink- en eetgoedere saam. Aanwysings is swak na die see."
"Klein dorpie met baie interessante mense. Daar is lieflike wynplase in die omgewing."
"Dink Knysna is een van die mooiste plekke in ons land. Die woud is so pragtig en die staproetes en bergpasse wat 'n mens kan ry, was 'n belewenis."
"Baie rustige dorpie wat kalmte vir jou gemoed gee. Heerlike vakansiebestemming. Baie naby aan ander dorpe. Gemaklike ryafstand na ander dorpe."
"Die nuwe inkopiesentrum en restaurant (Earth) digby Langezandt was 'n aangename verrassing."
"A superb place to visit. A little bit of everything - from historical buildings, mountains, and the sea close by."