Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Marlin V. - 10th November 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
Verrassend! Sal moet terugkeer by 'n volgende geleentheid.
Rosemarie K. - 10th November 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Mooi skoon dorp. Baie om te doen en oulikste winkeltjies.
Adri S. - 10th November 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Durbanville is gerieflik geleë tussen baie oulike wynplase, naby groot winkelsentrums en tog landelik.
Marie L. - 9th November 2019
staying in Gardens, Western Cape
Lieflike ligging, naby die Labia, die Kompanjietuine, die Mount Nelson. Ook baie maklik om van daar af die MyCiti-bus te haal kabelkarretjie toe, of Kampsbaai toe, en vandaar Seepunt of Houtbaai toe. Vanaf die Burgersentrum kan mens weer allerlei ander busse haal, byvoorbeeld na die Waterfront toe.
Derrick A. - 9th November 2019
staying in Barrydale, Western Cape
Bekoorlik. Definitief 'n plek om te besoek en te verken.
Nicolene J. - 9th November 2019
staying in Britannica Heights, Western Cape
Fantastiese uitsigte en sonsondergange. Bietjie vêr van die see af, nie altyd 'n uitsig oor die see van meeste van die eiendomme nie. Konstante wind.
Rina L. - 9th November 2019
staying in Bellville, Western Cape
Gerieflik geleë, naby al die snelweë.
Thys U. - 9th November 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
Behalwe vir die see met alles wat mens daarin kan doen, bied Stilbaai omgewing heerlike uitstappies na kaas-, wyn-, gin- en olyfplase. Die dorp, oos en wes is skoon en veilig met al die nodige fasiliteite insluitend ’n mooi gholfbaan.
Linda L. - 9th November 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Excellent, calm, relaxed.
George R. - 9th November 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige omgewing.
Ferdi P. - 9th November 2019
staying in Worcester, Western Cape
Skoon dorpie en vriendelike mense.
Kelly B. - 9th November 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Quiet town, friendly locals.
Othene R. - 9th November 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Sal weer daar gaan kuier.
Joy K. - 9th November 2019
staying in Bodorp, Western Cape
Close to shops and restaurants.
Louis A. - 9th November 2019
staying in Montagu, Western Cape
Stilte en rustigheid is hier te vinde.
Jean L. - 8th November 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Definitief 'n plek wat die moeite werd is om te besoek. 'n Naweek is te kort vir al die besienswaardighede.
Adri B. - 8th November 2019
staying in McGregor, Western Cape
Sal graag wil teruggaan. Vreeslik baie gesien wat ek wil afneem. Perfekte bestemming vir Eat Pray Love tyd.
Adri B. - 8th November 2019
staying in Montagu, Western Cape
Doen huiswerk voor jy Montagu toe kom. Het bietjie gesukkel om 'n oop restaurant 3 uur te kry. Meeste maak 6 uur oop. Het darem lekker geëet by Die Boord. Vriendelike personeel, kos heerlik.
Megan S. - 8th November 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Altyd 'n baie goeie plek om na te gaan. Langebaan het aktiwiteite as 'n gesien, 'n couple en self net as individu om weg te breek en baie om te doen. Sal beslis weer terug gaan na Langebaan.
Corrie K. - 8th November 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
'n Uitstekende vakansiebestemming.
Derick M. - 8th November 2019
staying in Green Point, Western Cape
Pragtige area, pasop egter as daar 'n sokker- of rugbywedstryd aan die gang is en die stadium kom uit, verkeer was een Sondag chaos toe ons daar was.
Rene B. - 8th November 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh is worth a visit. We have been there a few times and discover new things every time. The Tarzan shoe factory is always on our list. It is nice to see that Tulbagh is kept in good shape, inviting visitors from far and wide.
Fanie A. - 8th November 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
Ons besoek gewoonlik die omgewing buite seisoentyd en geniet die rustigheid, die afwesigheid van rondlopers en bedelaars en weinig of geen misdaad om oor te bekommer nie.
Elsa K. - 8th November 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Lekker naby alles. Baie te sien en te doen.
Dalene O. - 8th November 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Ons gaan gereeld Melkbosstrand toe en is 'n baie lekker plek en gerieflik naby alles. Ons gaan weer.
Magriet P. - 7th November 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige strand en uitsig op Tafelberg asemrowend.
Magriet P. - 7th November 2019
staying in L'Agulhas, Western Cape
'n Besoek ervaring wat aanbeveel word. Mooi dorpie. Vriendelike mense.
Christa B. - 7th November 2019
staying in Greyton, Western Cape
Pragtige plekkie, met heerlike kuier- en eetplekke.
Sandra H. - 7th November 2019
staying in Strand, Western Cape
Fantastiese strand.
Sandra H. - 7th November 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Het ons spook-uitsappie baie geniet.
Sally H. - 7th November 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Lieflike, rustige plek. Sal dit graag beter wil leer ken.
Juanita L. - 7th November 2019
staying in Pringle Bay, Western Cape
Stores could perhaps stay open a little later, but given the fact that it's a small town, I do understand.
Andre D. - 7th November 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Baie mooi omgewing.
Gerrie J. - 7th November 2019
staying in Plattekloof, Western Cape
Goeie voorstad vir stad Kaapstad.
Lukas R. - 7th November 2019
staying in Herold's Bay, Western Cape
Pragtige seevakansie-bestemming naby George Lughawe.
Christo V. - 7th November 2019
staying in Dana Bay, Western Cape
Danabaai is maar dieselfde as Mosselbaai en George. Dit is mooi vir 'n sekere persoon. Danabaai is gerieflik om te bly wanneer jy Mosselbaai besoek.
Magriet P. - 6th November 2019
staying in Doringbaai, Western Cape
Inwoners is vriendelik.
Martha Magdalena S. - 6th November 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
Pragtige dorp.
Philiswa R. - 6th November 2019
staying in Table View, Western Cape
Beautiful place to be.
Lizelle B. - 6th November 2019
staying in Sedgefield, Western Cape
Pragtige plek met die mooiste natuurskoon.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com