Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.

Oudtshoorn, Western Cape

Tokka-Tokka

"Baie rustige dorp met goeie, vriendelike diens en goeie akkommokdasie en kos. Die dorp se infrastruktuur kort egter dringende aandag. Strate is in baie swak toestand."

George, Western Cape

Lalalu

"George is skoon, paaie is netjies en beste van als, die see is skoon, badkamers netjies en mense vriendelik. Ons harte smag Wes-Kaap. Definitief ons plek vir vakansie, toere en gesinstyd."

Cape Town, Western Cape

Shalom Beach House

"Kaapstad is ongelooflik mooi en daar is soveel om te doen en te sien dat twee weke net te min is om alles in te pas. Ons gaan beslis terug gaan vir meer."

Cederberg, Western Cape

Kliphuis @ Slangboskloof

"We cycled the Cederberg circuit: Citrusdal, Algeria, Mt Ceder Lodge, Kliphui and Citrusdal. Brilliant and we'll do it again. Would have been even better had the road been graded."

Swellendam, Western Cape

Boho Country Barn

"Pragtige plek met al die groenigheid en die berg, die argitektuur, interessante plekkies. Werd om te besoek."

Kleinmond, Western Cape

Bietou

"Rustige kusdorpie, ideale basis vanwaar die omgewing verken kan word. Uitstekende restaurante."

Wilderness, Western Cape

Milkwood Lodge

"The best place ever. I will definitely return to Wilderness and George."

Mossel Bay, Western Cape

Alive @ 4

"Ons besoek en hou vakansie in Mosselbaai al vanaf 1975. Skoon, netjiese dorp. Altyd lekker om daar vakansie te hou."

Plettenberg Bay, Western Cape

Studio 11 @ The Dunes

"Dis 'n baie mooi deel van ons land waar oud en jonk kan gaan ontspan."

Still Bay, Western Cape

BB's Place

"Ek sal Stilbaai beslis weer besoek. Pragtige, skoon dorp met die mees vriendelike mense, gewiilig om van hulp te wees as jy navraag doen oor iets."

Cape Town, Western Cape

The Beach Room

"Ons het baie lekker rondgereis."

Franschhoek, Western Cape

The Restful River House

"Pragtige, geskiedkundige dorp."

Yzerfontein, Western Cape

Piece of Paradise

"Bedrywige ontwikkelende kusdorp, naby al die basiese winkeltjies."

Yzerfontein, Western Cape

Skipper and Flipper

"Pragtige, veilige dorp op die Weskusroete. Verlief geraak op die dorp."

Witsand, Western Cape

Anker @ 942 Duinepark

"Witsand het uitgebrei, baie mooier huise word daar nou gebou. Bring net jou eie water saam. Daar is 'n paar lekker goed om te doen in die omgewing. Goeie strand."

Heidelberg, Western Cape

4 Daneel Street

"Gaan definitief gereeld daar oorbly in die toekoms."

Gansbaai, Western Cape

Albatross House

"Die beste vakansieplek vir oud en jonk. "

Mossel Bay, Western Cape

Rosebud 4

"Baie netjiese plek met vriendelike mense."

Yzerfontein, Western Cape

Shoes Off - Feet Up

"'n Paar ekstra winkels en restaurante sal 'n bonus wees, maar dorp is mooi skoon, netjies en baie veilig. "

Velddrif, Western Cape

Ouma se Plekkie

"Veldrif is 'n baie nice dorpie."

Franschhoek, Western Cape

Laurel Cottage Self-catering Suites

"'n Lekker rustige atmosfeer as jy wil wegbreek uit die stad."

Cape Town, Western Cape

Kaya La Provence

"Kaapstad is vir my die mooiste stad in die wêreld en as jy van lekker uiteet en stap hou, kan jy vir 'n maand in verskillende heerlike restaurante eet en verskillende roetes stap."

Agulhas, Western Cape

Wings Self-Catering Apartment

"Agulhas has a great fish and chip restaurant. The lighthouse, the 2nd oldest in SA, was interesting and seeing the light working at night was a delight. De Mond Nature Reserve not far away is a good spot for birding. We were fortunate to see the Damara Tern & the Terek Sandpiper. We also saw Denham's Bustards in the field on the way to the Reserve."

Paarl, Western Cape

Autumn Lane

"Natuurlik 'n baie mooi dorp met baie te sien (as dit nie reën nie). Ons het by die lekkerste restaurant (The Hussar Grill) geëet. Pragtige restaurant met die beste kos. Hoogs aan te beveel."

Jacobs Bay, Western Cape

De Loft

"Goed geleë van al die omliggende "hussle and bussle" met die voordeel van die rustigheid en privaatheid wat die omgewing bring."

Paarl, Western Cape

Mooi Bly

"Pragtige skoon dorp."

Page
Page 108 - Showing 3211 to 3240
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!