Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.5 out of 5 based on 16301 reviews.
Mercia V. - 16th July 2018
staying in George, Western Cape
Pragtige dorp.
Daverne D. - 16th July 2018
staying in Langebaan, Western Cape
They don't have an indoor play area for kids with a restaurant for parents to order from whilst watching kids play and enjoy themselves.
Inet P. - 16th July 2018
staying in Paarl, Western Cape
Een van die pragtigste dorpe wat daar is!
Muri-zann D. - 16th July 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Wat 'n heerlike rustige en pragtige dorpie!
Frik J. - 16th July 2018
staying in Plattekloof, Western Cape
Alles is baie naby aan Plattekloof soos besienswaardighede en winkelsentrums.
Jacques L. - 16th July 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Die besienswaardighede in die hoofstraat is besonders. Ons het nie lank genoeg vertoef om al die moontlikhede te ontgin nie.
Eloise B. - 16th July 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Beste bestemming in die Karoo!
Henry L. - 16th July 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
My persoonlike keuse bo Kaapstad se Altantiese seefront. Baie rustiger met al die geriewe wat 'n mens wil hê.
Anneke L. - 16th July 2018
staying in De Rust, Western Cape
Pragtige dorpie.
Henriette R. - 15th July 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Moet op bucket list wees!
Marlize L. - 15th July 2018
staying in Franschhoek, Western Cape
Ek wil teruggaan!
Anelda K. - 15th July 2018
staying in Courtrai, Western Cape
Baie mooi uitsig!
Karen C. - 15th July 2018
staying in Hoekwil, Western Cape
Daar is 'n heerlike eetplekkie wat die heerlikste gebak verkoop en probeer gerus die kaaskoek, dis divine.
Flora C. - 15th July 2018
staying in Big Bay, Western Cape
Wow. Was verras.
Carol C. - 15th July 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n baie aangename toerismedorp. Sal dit weer besoek.
Johan T. - 15th July 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Geniet altyd die rustigheid en die lekker vakansie gevoel in Gordonsbaai. Was egter geskok om te sien hoe vuil en vol gemors die oseaan is. Dit is 'n voordurende en enorme taak om die strand skoon te hou van al die plastiek en gemors wat daar uitspoel.
Michelle L. - 14th July 2018
staying in Glentana, Western Cape
Verskriklik mooi.
Gerhard P. - 14th July 2018
staying in Wellington, Western Cape
Gecko eating place was perfect and food very tasty and prices decent. And just down the road from Bradgate Manor House.
Johan D. - 14th July 2018
staying in Fish Hoek, Western Cape
Pragtige vissersdorpie met soveel mooi plekkies rondom om te ontgin.
Roland Lionel David D. - 14th July 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Die rustige en veilige atmosfeer in hierdie pragtige en netjiese Weskusdorp sal my altyd by bly. Hier is genoeg om oud en jonk besig te hou.
Cheslyn S. - 14th July 2018
staying in Somerset West, Western Cape
My family's hometown, the best.
Debbie B. - 14th July 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie om te doen en jy kan maklik vir 4 of 5 dae in Oudtshoorn bly.
Winton A. - 14th July 2018
staying in Worcester, Western Cape
Close to the mall and town. Nice and safe area where the Sune Self Accommodation is at.
Marlene K. - 14th July 2018
staying in Paradise, Western Cape
Asemrowend mooi!
Erika V. - 13th July 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Mooi skoon dorp met interessante verskeidenheid van winkels en eetplekke.
Sanette L. - 13th July 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
My hart se punt.
Marlene W. - 13th July 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn het 'n pragtige atmosfeer. Hulle gaan uit hulle pad om toeriste so gemaklik as moontlik te laat voel. Interessante aktiwiteite om te doen in hierdie dorp. Mense vriendelik en rustige omgewing. Pragtige uitsig van berge.
Otto S. - 13th July 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is my en die vrou se gunsteling wegbreekplek. Met 'n lewendige toeriste ingesteldheid en vriendelike besigheidseienaars is ons besoeke aan Hermanus altyd 'n lekkerte.
Denver W. - 13th July 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie warm en baie koud. Lekker.
Lizelle J. - 13th July 2018
staying in Harkerville, Western Cape
Sal hulle aanbeveel vir almal.
Lizelle J. - 13th July 2018
staying in Hout Bay, Western Cape
Ek sal enige tyd teruggaan soon toe met vakansie.
Henk H. - 13th July 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lieflike dorp baie vriendelik, skoon en netjies.
Christelle M. - 13th July 2018
staying in Darling, Western Cape
A quaint little town full of culture and wonder, turns off its lights by 21:00, so not big on nightlife. From shows and history at Evita’s Perron to artisan cheese at Udderly, amazing and excellent wines at the wine shop, craft beers at Darling Brew, eats and wine runs every turn, you’ll find a weekend is never enough.
Sarel B. - 13th July 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Weskus nasionale park is 'n moet as jy hier is.
Brenda F. - 13th July 2018
staying in Paarl, Western Cape
Mooi loweryke plek met fantastiese roetes en verkennings.
Pieter H. - 12th July 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Asemrowend.
Aneesa B. - 12th July 2018
staying in Montagu, Western Cape
Beautifully unspoiled and peaceful place with extremely pleasant locals.
Susan B. - 12th July 2018
staying in Breede River Valley, Western Cape
Ons het Prince Alfred Hamlet, Ceres, Wolsley en Tulbach verken, asook die omliggende wynplase. Montpellier was 'n sprokie, met sy pragtige kapel en onthaalareas. Waverley was 'n onverwagse fonds met wonderlike wyn en 'n uithaler restaurant, so ook Saronsberg, Koelfontein en andere. Ceres se Zipline Adventure was 'n hoogtepunt! 'n Pragtige omgewing om te verken en ook bietjie die geskiedenis op te knap!
Annalise D. - 12th July 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Die omgewing is pragtig.
Liana D. - 12th July 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Dit is 'n netjiese en trotse dorp, die klein teater en Gin Bar is definitief 'n aanwins vir die plattelandse dorp.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com