Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.51 out of 5 based on 18772 reviews.
Albertus L. - 7th January 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Rustig en die Weskus padstal doen die ding. Kos is heerlik en die diens vriendelik en die groentemark by die ingang is 'n bonus. Die strande en strate is skoon en netjies. Hou so aan Yzerfontein.
Joa W. - 7th January 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Die mooiste dorpie met soveel om te sien. Die rustigheid is voelbaar en die huisies en omgewing is 'n bonus vir toeriste!
Marietjie S. - 7th January 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Was wonderlik, sal enige tyd weer Yzerfontein besoek.
Joa W. - 7th January 2019
staying in De Rust, Western Cape
Pragtige dorpie! Net geen eetplekke oop op vakansiedae nie.
Karin N. - 7th January 2019
staying in Bellville, Western Cape
Baie besig, maar lekker sentraal.
Francis V. - 7th January 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Saldanhabaai Munisipaliteit klop op die skouer, strande baie skoon, netjies en veilig. Dankie dat strand beman was met veiligheid beamptes.
Pieter V. - 7th January 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Maklik bereikbaar van oral af. Die area laat jou veilig voel en dit is skoon.
Anita V. - 7th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Tourists have many activities in Oudthoorn to enjoy and well worth a visit.
Hayley S. - 7th January 2019
staying in Santos Bay, Western Cape
Naby alles.
Daleen D. - 7th January 2019
staying in Barrydale, Western Cape
Barrydale is 'n pragtige en skoon dorp met netjiese huise. Dis wonderlik om te sien hoe die ou boustyl in stand gehou word. Daar is ook baie interessante plekke in die omgewing om te besoek!
Anthea K. - 7th January 2019
staying in Klawer, Western Cape
They should be more activities in the area for families to do while on holiday.
Andra B. - 7th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige dorp!
Mariette F. - 7th January 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
Pragtige klein dorpie, vol verassings, sal beslis weer wil besoek.
Marie S. - 7th January 2019
staying in Muizenberg, Western Cape
Baie goeie restaurante en mooi wandelpad as jy hou van stap.
Lynn F. - 7th January 2019
staying in Robberg, Western Cape
Perfectly situated in Plettenberg Bay
Laetitia V. - 7th January 2019
staying in McGregor, Western Cape
Interessant, rustig. Moenie op Sondae besoek nie - daar gaan niks aan nie (miskien een restaurant oop tot 14:00).
Lindi V. - 7th January 2019
staying in Reebok, Western Cape
Pragtige plek en so veilig. Ons swem goed soos opslaan stoele en sambrele het onder gestaan. Soms het ons nie eers die voertuig gesluit nie. Daar is niemand wat jou pla nie. Die die mense is so vriendelik wat permanent daar woon. Dis regtig 'n lekker plek gewees. Beveel met my hele hart Ons stukkie Hemel aan vir as jy rus en vrede soek en net wil wegkom van 'n gejag na wind.
Elsje P. - 7th January 2019
staying in Britannia Bay, Western Cape
Love it.
Ronell N. - 7th January 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Ons het 'n juweel ontdek, dis 'n ongelooflike mooi plek.
Clive V. - 7th January 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Baie rustig en lekker rus kuier.
Nazlie G. - 7th January 2019
staying in Rondebosch, Western Cape
It is a very safe area to stay in.
Tiaan W. - 7th January 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is my nommer 1 bestemming vir 'n see-vakansie regdeur die jaar en is gerieflik naby aan Kaapstad, slegs ongeveer 90 minute se ry!
Bennie D. - 7th January 2019
staying in George, Western Cape
Altyd mooi en lekker dorp.
Leon E. - 7th January 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Mooi stil strand naby en 'n paar baie lekker restaurante, ideaal vir watersport.
Johan M. - 7th January 2019
staying in De Doorns, Western Cape
Pragtige landskap, seker een van die heel mooiste valleie in Suid-Afrika.
Lynette B. - 7th January 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Lekker vakansie gevoel.
Chrizelle M. - 7th January 2019
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Heerlik!
Annelize B. - 7th January 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige dorp en vriendelike mense.
Corne V. - 7th January 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige dorpie en vriendelike mense.
Gracia H. - 7th January 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn is 'n baie skoon dorp met baie lekker plekkies om te besoek en aktiwiteite om aan deel te neem. Dit is ook nie te ver van strande en ander dorpe nie. Mense is baie vriendelik en behulpsaam.
Dawid E. - 7th January 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Netjies en skoon dorp.
Caron S. - 7th January 2019
staying in Sandbaai , Western Cape
Very lovely area close to beach and shopping centre.
Freddie M. - 7th January 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige dorpie, maar verkies meer die plaas se natuur as dit by verblyf sal kom.
Mecus S. - 7th January 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Baie mooi dorpie en skoon.
Gerhard H. - 7th January 2019
staying in George, Western Cape
Sal weer terugkom!
Nadira O. - 7th January 2019
staying in Hermanus, Western Cape
It;s our annual holiday destination. Love it.
Annette E. - 7th January 2019
staying in De Rust, Western Cape
Dit is nog 'n ou wêreldse sjarme in die hele dorpie. Mens voel dadelik tuis en rustig.
Jenny W. - 7th January 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Lekker plek.
Nolene B. - 7th January 2019
staying in Napier, Western Cape
'n Uitstekende wegbreek van die besige stadslewe.
Ivanda V. - 7th January 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Gaan al sestien jaar Hermanus toe. Dit is 'n fantastiese dorpie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com