Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.54 out of 5 based on 23271 reviews.
Lisl V. - 9th July 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie mooi en rustig.
Retha V. - 9th July 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Daar's baie om te doen vir kinders en lekker restaurante. Mooi natuurskoon. Vriendelike mense.
Anna N. - 9th July 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Die Fransie Pienaar Museum was iets besonders. Ek sal graag weer die dorp wil besoek.
Amy - Lee C. - 9th July 2019
staying in Mountainside, Western Cape
I never expected my stay at Mountainside to be that enjoyable, but it was extremely peaceful.
Vinton A. - 9th July 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Beautiful place. Many things to look forward to.
Isabella M. - 9th July 2019
staying in Simondium, Western Cape
Baie om te sien en te doen. Te min tyd gehad, moes meer dae daar gewees het.
Trudie V. - 9th July 2019
staying in Infanta, Western Cape
Dit is 'n home away from home.
Jolene V. - 9th July 2019
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Western Cape
Beautiful!
Corrie F. - 8th July 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Drosdy is verseker 'n besoek werd.
Vanita A. - 8th July 2019
staying in Caledon, Western Cape
Just what you would expect from country life. Serene and peaceful.
Petrus S. - 8th July 2019
staying in Montagu, Western Cape
Lekker mense en lekker muskadel.
Andries J. - 8th July 2019
staying in Gansbaai, Western Cape
Baie goed en netjies.
Trevonia S. - 8th July 2019
staying in Milnerton, Western Cape
Veilige en mooi omgewing.
G'rado B. - 8th July 2019
staying in Prince Alfred Hamlet, Western Cape
Vriendelike mense. Veilige en rustige omgewing.
G'rado B. - 8th July 2019
staying in Strand, Western Cape
Altyd 'n plesier om "huis toe" te kom.
Billy S. - 8th July 2019
staying in Perlemoen Bay, Western Cape
Nice, safe and peaceful area.
Henriette V. - 8th July 2019
staying in Strand, Western Cape
Love die strand!
Eric F. - 8th July 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
In blommetyd Aug/Sep elke jaar is 'n besoek aan Vanrhynsdorp en omgewing beslis aan te beveel.
Farhana V. - 8th July 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Blouberg is very beautiful. Definitely a place where I would love to visit again. There is al lot of shop around, the beach is clean.
Wi-andre E. - 8th July 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Daar is nie veel om te doen nie en die bier brouery is hopeloos te klein, nie genoeg plek vir al die mense nie.
Christel V. - 8th July 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Karoo Nasionale Park met fossiel-area, asook die Chris Barnard Museum in Hoofstraat is baie goeie besoekpunte as jy in Beaufort-Wes is. Heerlike Karoo-vleisprodukte by slaghuise te koop. Groot verskeidenheid winkels.
Susan B. - 8th July 2019
staying in Merweville, Western Cape
Pragtige klein netjiese dorpie met baie karakter.
Gabriela C. - 8th July 2019
staying in Strand, Western Cape
Dit was heerlik om net so te loop op strand, te gesels en foto's te neem. Ook lekker winkels en stalletjies. Kinders het dit ook baie geniet.
Jan B. - 8th July 2019
staying in La Provence, Western Cape
Dit is baie veilig. Mooi. Besonderse gebied. Sal altyd onthou.
Johan L. - 8th July 2019
staying in Barrydale, Western Cape
Klein dorpie met verskriklik baie eetplekke. Uitstekende vleis met lekker biltong. Dis stil. Mense is gaaf en vriendelik. Misdaad is relatief laag.
Johann E. - 8th July 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Uitsig & alles is in die omgewing wat jy wil doen is net asemrowend.
Othelie M. - 8th July 2019
staying in Breede River Valley, Western Cape
Lekker vars lug met baie spasie en kindervriendelik.
Alison A. - 8th July 2019
staying in Keurboomstrand, Western Cape
Eat at Enricho’s Restaurant - delicious seafood.
Liezel D. - 8th July 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Die Hemel en Aarde Wynroete is fantasties en die moeite werd!
Madeleine B. - 8th July 2019
staying in Vermont, Western Cape
Beautiful place.
Elma R. - 8th July 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Pragtige skoon en vriendelike dorp.
Zenita B. - 8th July 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Love Bloubergstrand, everybody is so friendly.
Henry L. - 8th July 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
My persoonlike voorkeur in die Kaap. Weg van die besige stad, maar tog naby genoeg aan Kaapstad, Stellenbosch ens.
Michael S. - 8th July 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Sien sterre.
Inus H. - 8th July 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Awesome plek vir oud en jonk.
Victor G. - 8th July 2019
staying in Table View, Western Cape
Good holiday destination.
Hennie B. - 8th July 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is my geboortedorp. Bly my eerste keuse vir vakansie.
Nico U. - 8th July 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Is al te groot om as vakansie dorp te sien, maar baie mooi plek.
Chrisna M. - 8th July 2019
staying in Ceres, Western Cape
Pragtige natuurskoon met baie wynplase in die omgewing om na toe te ry. Tulbagh ook 'n móét om te besoek.
Aqeelah G. - 8th July 2019
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
Perhaps up grade on TV as well as DStv channels.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com