Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
André G. - 22nd October 2019
staying in Jongensfontein, Western Cape
Baie mooi omgewing.
Shani D. - 22nd October 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Pragtig. Ek kom weer.
Merandi M. - 22nd October 2019
staying in Nature's Valley, Western Cape
Ons sou graag nog in Nature's Valley wou kuier. Ons verblyf was regtig 'n positiewe ervaring. Baie lekker by die restaurant gekuier en geëet.
Etienne N. - 22nd October 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Ons het geëet by 4 Sheeps Restaurant wat aanbeveel word. Die kos was heerlik. Die dorp is baie stil en rustig en het onlangs 'n McDonald's gekry.
Joey S. - 22nd October 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Dis 'n pragtige omgewing en net wat mens nodig het om weg te kom van die stad se gejaagde lewe. Pragtige plek.
Jessica F. - 22nd October 2019
staying in Herold's Bay, Western Cape
Thank you! See you soon.
Fazila H. - 22nd October 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
The beach is not so nice and blue.
Sammy B. - 22nd October 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie mooi in die binnekant nadat die buitekant van dorp lyk asof daar niks aangaan nie. Baie goeie restaurante en winkels.
Theo O. - 21st October 2019
staying in Calypso Beach, Western Cape
Veilig, vriendelik en son.
Ilonka C. - 21st October 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Wat 'n pragtige plek om te besoek. Asemrowend mooi. Sal vir seker weer daar verby gaan. Elke oomblik 'n altyd-onthou-oomblik.
Shaheedah. C. - 21st October 2019
staying in St Helena Bay, Western Cape
St Helena is a very nice place if you looking for that quiet break away it is the perfect place to go.
Mariaan P. - 21st October 2019
staying in Ceres, Western Cape
Ons het Ceres baie geniet.
Steve S. - 21st October 2019
staying in Villiersdorp, Western Cape
I love this town, but then again I was in school at De Villiers Graaff. There is some areas that was sad to see no longer exist, but hoping one day that will be fixed up.
Stephanus S. - 21st October 2019
staying in Western Cape
Beste provinsie in die land.
Gerald G. - 21st October 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Maar 'n slegte ondervinding in die dorp se sentrale restaurant. Baie duur vir sulke klein porsies. Kelners benodig opleiding.
Gerald G. - 21st October 2019
staying in Stellenbosch, Western Cape
Baie besig en strate te nou, die res is brilliant.
Christine T. - 21st October 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lieflike, skoon en vriendelike dorpie, wens ons het meer tyd gehad om als wat hul aanbied te ervaar en besoek.
Hendrik D. - 21st October 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort-Wes het voldoende winkels om te voldoen aan oornagbesoekers se vereistes. Nie juis 'n toeristebestemming nie. Skoon dorp.
Elias L. - 21st October 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
We visited the town hall for a function, but it is not friendly for disabled people at all as well as ventilation especially in the hot weather. Me with a disability struggled with the stairs. On the town itself very beautiful place
Este G. - 21st October 2019
staying in Sedgefield, Western Cape
Very friendly town and nice atmosphere. We love to go on holiday in Sedgefield, one of our favourite destinations.
Marietjie O. - 21st October 2019
staying in Greyton, Western Cape
Iets wat egter pla is die brullende motors met die harde musiek wanneer jy die rustigheid van die pragtige dorpie wil geniet.
Charmaine J. - 21st October 2019
staying in De Kelders, Western Cape
Baie nice plek met baie om te doen.
Charl P. - 21st October 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Pragtig.
Christie V. - 21st October 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Beautiful town with such lovely little shops one could spend hours in. Great beach. So many dining options and all really good that it makes it hard to choose. Definitely head to the Lobster Wharf even if it's just for cocktails. We were so impressed with this special place and cannot wait to visit again.
Joseph G. - 21st October 2019
staying in Napier, Western Cape
It is a lovely place in a safe and peaceful community.
Sandra S. - 21st October 2019
staying in Strand, Western Cape
Strand is wonderlike bestemming vir rustige vakansie. Ook sentraal om omliggende dorpe te besoek.
Dan D. - 21st October 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
It is a great holiday destination with lovely beaches.
Ricardo H. - 21st October 2019
staying in Blanco, Western Cape
My verwagtinge oortref aangesien ek vantevore verneem het van sosiale uitdagings daar.
Letitia S. - 21st October 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Mooiste strand met die mooiste see-uitsig en Tafelberg en Robbeneiland, sal enige tyd weer daar bly. Baie veilig!
Niel D. - 21st October 2019
staying in Fish Hoek, Western Cape
Vishoek self het vir my 'n bietjie agteruit gegaan, maar dit was nog steeds lekker om op die strand te gaan stap. Ons uitstappies Kalkbaai toe was egter baie lekker, want daar is definitief genoeg om te doen, te sien en plekke om te eet.
Fanie V. - 21st October 2019
staying in Blouwater Bay, Western Cape
Lekker as jy naby Weskus day trips will doen.
Beryl M. - 21st October 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Vriendelike mense.
Suzanne S. - 21st October 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Alles wat mens nodig het is in Durbanville. Mooi omgewing.
Petra N. - 21st October 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Lekker vakansiedorp. Skoon en netjies.
Soreta S. - 21st October 2019
staying in Great Brak River, Western Cape
Groot Brakrivier is 'n bestemming vir enige iemand. Daar is soveel om te doen en die dorp is skoon, netjies en almal is vriendelik. Ons het heerlik geëet by Seeplaas, die ander hoogtepunt was die heerlike vars vis en tjips by 'n klein winkeltjie met die naam van Seemeeu Vis en Chips.
Priscilla S. - 21st October 2019
staying in Heatherlands, Western Cape
Dis een van die rustigste en pragtigste boomryke gebiede wat ek al besoek het.
Mark L. - 21st October 2019
staying in Heatherlands, Western Cape
A destination worthy of coming back to!
Pauli W. - 21st October 2019
staying in Bonnievale, Western Cape
Nog een van die weggesteekte juweeltjies. Hoop dit bly so!
Joanne C. - 21st October 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Vriendelike mense, mooi area, stil en ons kon stap na die see.
Gregory I. - 21st October 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Natuurskoon, vars lug. Ons is verlief op Langebaan.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com