Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19585 reviews.
Alichia V. - 25th February 2019
staying in Brandwacht, Western Cape
Fantasties stil, weg van die besige dorp. Pragtige strate, groot ou bome.
Breyton Y. - 25th February 2019
staying in Vermont, Western Cape
Baie mooi.
Anna-bè C. - 25th February 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Altyd lekker op Tulbagh. Tulbagh Hotel vir 'n Sondagmiddagete is 'n goeie keuse.
Riana C. - 25th February 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Paternoster is ons sielsplek! Gaan kuier al 15 jaar daar!
Pieter J. - 25th February 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie lekker plek met baie potensiaal.
Guy Michel T. - 25th February 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
A friendly and quiet town.
Veronica H. - 25th February 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Relaxing, quiet and peaceful destination, just what you need to unwind!
Gerda G. - 25th February 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Saldanhabaai het baie potensiaal vir groei en ontwikkeling. Dit is 'n pragtige plek.
Marina P. - 25th February 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Afrikaanse dorp en propvol vriendelike mense. Gaan eet gerus by die Boer & Vark restaurant, wow, wat 'n gesellige plekkie.
Welma C. - 25th February 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Best place to be!
Lynette B. - 25th February 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Baie mooi, skoon, wit strande met minimale toeriste buite seisoen, voel en lyk soos 'n privaat strand. Die dorp is skoon en rustig en die inwoners is vriendelik en beleefd, almal groet jou soos in die goeie ou dae!
Sandra T. - 25th February 2019
staying in Ladismith, Western Cape
Die bekoring van Ladismith is die sjarme van die dorpie, sonder om toeristerig te wees. Dié plek sien ons beslis weer!
Caroline A. - 25th February 2019
staying in Calypso Beach, Western Cape
Dis baie lekker naby die see en vermaaklikheid en die veiligheid is tops. Sal enige tyd na Calypso Beach gaan vir 'n volgende wegbreek.
Elizabeth Catharina E. - 25th February 2019
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Baie lekker!
Zack R. - 25th February 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Ek het besluit om daar te koop, en my offer is aanvaar!
Vanessa O. - 25th February 2019
staying in Pearly Beach, Western Cape
Rustige wegbreek van die alledaagse geroesemoes.
Danvin S. - 25th February 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Baie mooi dorp en toeristevriendelik, my eerste keuse.
Lientjie S. - 25th February 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Hoop ons kan volgende keer iets te siene kry by 'The Showroom'. Só 'n baie oulike aanwins vir Prince Albert.
Maryna H. - 25th February 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Dis so rustig! Jy kan werklik net ontspan en die wonderlikste kos by enige van die verskeie restaurante kry.
Alexandra G. - 25th February 2019
staying in Reebok, Western Cape
Reebok is lovely, clean and quiet.
Melaney . - 25th February 2019
staying in Greyton, Western Cape
Pragtige plek!
Anton W. - 25th February 2019
staying in Bellville, Western Cape
Bellville is 'n groot area maar Welgedacht, Van Riebeeckshof en daardie area in Bellville 'n groot ja.
Dion Z. - 25th February 2019
staying in Great Brak River, Western Cape
Groot-Brakrivier is 'n wonderlike deel van Suid-Afrika. Perfek geleë, met pragtige wit strande en vriendelike mense.
Engela C. - 24th February 2019
staying in Wellington, Western Cape
Om oor te bly in Wellington kan van plekke deur toeriste in die omgewing besoek word.
Engela C. - 24th February 2019
staying in Table View, Western Cape
Table View is goed geleë om Kaapstad beter te leer ken. Naby swem strande geleë. Kan aanbeveel.
Danie J. - 24th February 2019
staying in Parow, Western Cape
Parow is baie sentraal geleë.
Marlize V. - 24th February 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
Lekker rustige plekkie as jy wil afskakel en wil wegkom van die stad se gedruis.
Petru S. - 24th February 2019
staying in Riversdale, Western Cape
Het nie veel van die dorpie gesien nie, maar wat ek gesien het, lyk dit na 'n vreeslike oulike skoon dorpie. Meeste mense was vriendelik.
Lee-anne F. - 24th February 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
My nuwe gunsteling-plekkie.
Flip L. - 24th February 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Go for the bakery!
Herman C. - 24th February 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Baie mooi plekkie in die land. Was so groen gewees en wonderlik om weer Oudtshoorn te beleef na 'n hele paar jaar.
Kotie V. - 24th February 2019
staying in Century City, Western Cape
Easy to access. Close to major business centres. Shops and restaurants close by.
Tracy D. - 23rd February 2019
staying in Fish Hoek, Western Cape
A lovely place.
Malcomb D. - 23rd February 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Very busy traffic wise but Durbanville has shopping centres and restaurants a plenty.
Katy H. - 23rd February 2019
staying in Plattekloof, Western Cape
Would recommend the place to other people.
Joong Kon K. - 22nd February 2019
staying in Rawsonville, Western Cape
Everything is great.
Shani J. - 22nd February 2019
staying in Somerset West, Western Cape
Ek is verlief op Somerset-Wes en oorweeg dit sterk om daarna toe te trek.
Amanda S. - 22nd February 2019
staying in Rondebosch, Western Cape
Oulike restaurante en klein winkelsentrums 500 m vanaf gastehuis geleë.
Tertius F. - 22nd February 2019
staying in Caledon, Western Cape
Die Caledon Hotel en Spa is naby geleë en lekker om te gaan besoek en in die warm water te baljaar.
Crystal H. - 22nd February 2019
staying in Rawsonville, Western Cape
Slanghoek Mountain resort is still the best to have your summer vacation.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com