Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
Hans Jacob Bernardus C. - 13th February 2019
staying in Malgas, Western Cape
Interessante omgewing met interessante geskiedenis.
Helena M. - 13th February 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Groter dorp as wat mens verwag.
Santie V. - 13th February 2019
staying in Worcester, Western Cape
Pragtige dorpie, wil voorkom of misdaad toeneem en mense waarsku teen diefstal.
Trudi B. - 13th February 2019
staying in Rondebosch, Western Cape
Baie sentraal.
Cheryl A. - 13th February 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Lovely holiday village everything is close by, walking distance to the beach and restaurants.
Hendriena V. - 13th February 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein was lekker stil die naweek.
Mike S. - 13th February 2019
staying in Malgas, Western Cape
It's lovely if you bring all you need ie many drinking water, only 1 or 2 shops and restaurants around but I like that. Also not much Wi-Fi if you traveling to work. The cellphone reception is pretty good though. We travelled by boat down the river and made a few phone calls while on the boat and had very little issues with connecting. Great bird life, great fishing, all and all very beautiful place to visit!
Gloudina B. - 13th February 2019
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Vriendelike mense - smiles en hallo's by almal wat verby stap.
Charmaine E. - 13th February 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Amazing place for holiday.
Andre G. - 12th February 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Baie stil, maar ons was gedurende die week daar. Eetplekke is maar duur.
Anja S. - 12th February 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Mooie stad. Buffelsdrift prachtig.
Aubrey S. - 12th February 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Heerlik. Eetplekke en winkels geniet. Veilig gevoel om rond te stap. Pragtig en skoon.
Gumiso N. - 12th February 2019
staying in Newlands, Western Cape
Beautiful, secure and quiet neighbourhood.
Pieter R. - 12th February 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Tulbagh is bekoorlik en wek nostalgie.
Danelle J. - 12th February 2019
staying in Vermont, Western Cape
Heerlike rustige atmosfeer!
Louis S. - 12th February 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Oorweeg om 'n erf te koop om daar af te tree.
Petro M. - 12th February 2019
staying in Britannica Heights, Western Cape
Stilte bo-op die berg met van die mooiste uitsigte.
Defnie S. - 12th February 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Die plek is so mooi Ek sal weer 'n draai maak.
Gerrie S. - 12th February 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Hoop julle kry gou reën.
Daniel V. - 12th February 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Ons was ongelukkig om die hele naweek 'n redelike sterk wind te trotseer, maar die eetplekke het daarvoor vergoed.
Monya L. - 12th February 2019
staying in De Kelders, Western Cape
Stunning plekkie, sal my beslis weer sien.
Petrus N. - 12th February 2019
staying in Columbine, Western Cape
Soveel plekke om te besoek in die area, goeie hengel waters, nodige winkels is daar vir aankope, daar is net soveel om te sien.
Elma T. - 11th February 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn has many attractions, and unfortunately our stay was too short to see everything. But we will be back again.
Allison O. - 11th February 2019
staying in Robertson, Western Cape
A must visit!
Abigail V. - 11th February 2019
staying in Blanco, Western Cape
Die mense is baie vriendelik, dit was lekker om in die dorpie te kuier.
Jackie K. - 11th February 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Baie mooi skoon netjies en dorps mense is so vriendelik en hulpvaardig.
Mariska F. - 11th February 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
4 Sheeps heerlike restaurant.
Ursula B. - 11th February 2019
staying in Greyton, Western Cape
What a wonderful little town! Definitely going back!
Davida S. - 11th February 2019
staying in Robertson, Western Cape
Dit is my geboortedorp en die plek het so baie goeie veranderinge. Dit is waarlik 'n pragtige dorp.
Skalla .. - 11th February 2019
staying in De Rust, Western Cape
De Rust is 'n rustige mooi dorpie!
Kobus S. - 11th February 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Swellendam is 'n pragtige dorpie vir 'n rustige wegbreek op 'n naweek. As jy net rustig met 'n boek wil sit of net 'n bietjie uit die stad se lawaai wil kom is Swellendam die plek. Jy kan in die dorp rondloop en dit is baie veilig. Die mense is gasvry en vriendelik.
Lee-zanne A. - 11th February 2019
staying in Boland, Western Cape
Botrivier was nooit 'n dorp wat ons aandag getrek het nie, maar na die naweek weet ons daar is heelwat bedrywighede wat dit absoluut die moeite werd maak om te besoek.
Anton . - 11th February 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Ken nie. Baie verwaarloosde geboue, veral langs die see (industriële gebied).
Amelia B. - 11th February 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordonsbaai is my nuwe gunsteling vakansieplek!
Liza L. - 11th February 2019
staying in Kalk Bay, Western Cape
Puik plek.
Wesley V. - 11th February 2019
staying in Rondebosch, Western Cape
Perfect area for doing business in Newlands.
Dewald J. - 11th February 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Ons was daar op 'n Vrydag aand. Dorp was morsdood. Het gesukkel om plek te kry waar ons kon eet.
Gabriele W. - 11th February 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Things to do nearby: Marloth National Park, Bontebok National Park, De Hoop National Park, Robertson Valley. Very good restaurants in town.
Peter N. - 10th February 2019
staying in Robertson, Western Cape
Lekker rustige dorpsatmosfeer.
Ilse Z. - 10th February 2019
staying in Melkbosstrand, Western Cape
Melkbosstrand is 'n skoon dorp en aanwysings soos byvoorbeeld straatname en plekke is duidelike gemerk.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com