Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Pieter M. - 12th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
In die blommetyd is dit ‘n prentjiemooi bestemming en die kus met eiesoortige rotse is ‘n bestemming wat op landskapfotograwe se wenslys behoort te wees.
Mariette V. - 12th September 2020
staying in St Helena Bay, Western Cape
Ek dink dit kan eerder jou basis wees om 'n klomp dinge te gaan doen en te sien.
Liz D. - 12th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
'n Veldblom-paradys gedurende Augustus en September.
Derick P. - 12th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Pragtige, rustige atmosfeer.
Jonathan P. - 12th September 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mosselbaai area is 'n bucket list moet vir enige Suid-Afrikaner. Ryk in geskiedenis en mooier as mooi.
Chris M. - 12th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Beautiful beaches and the wild flowers were spectacular. A great area to visit.
Pieter S. - 12th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Daar is baie om te sien en te ervaar. Ons sal weer moet besoek kom aflê.
Kerri-ann W. - 11th September 2020
staying in George, Western Cape
George is amazing!
Eugene P. - 11th September 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Die hartenbos omgewing is baie lekker vir see-vakansie, die omgewing is rustig hierdie tyd van die jaar.
Madeleine Booysen B. - 11th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Net pragtig.
Christine. D. - 11th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Blommetyd is dit 'n ongelooflike bestemming.
Veronica S. - 11th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Baie plekkies om te besoek.
Ebenhaezer O. - 11th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
'n Moet in die blommetyd.
Christo S. - 11th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Love it.
Nannette V. - 11th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Get out to the West Coast guys - worth the drive.
David T. - 11th September 2020
staying in Swartland, Western Cape
During the flower season, a beautiful area with the green wheat and yellow canola field contrasting each other. The wild flowers were amazing around Hopefield.
Erina B. - 11th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Hierdie reënjaar was besonders!
Alferro J. - 11th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Clean and tidy.
Marguerite L. - 10th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Pragtig veral in blomnetyd.
Heleen L. - 10th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Beste plek in SA om te woon.
Elaine E. - 10th September 2020
staying in Boland, Western Cape
Die Boland moet op jou toerplan wees!
Elaine E. - 10th September 2020
staying in Western Cape
Altyd 'n plesier om die Wes-Kaap te toer.
Stephanus Z. - 10th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Veral in die blommeseisoen!
Almarie . - 10th September 2020
staying in Western Cape
Hierdie was sekerlik die jaar om blomme te kyk. Ons het Weskuspart en die Biedouwvallei besoek en die Sederberge. Geslaap in Makarios B&B, Paternoster Place en in Mount Ceder. Alles prentjiemooi! Vriendelike, hulpvaardige personeel. Clanwilliam se info-sentrum ook puik. Vanuit die Sederberge deur die Overberg gery. Die landerye vol canola en koring is 'n fees vir die oog. My hart sing, die Wes-Kaap het pers berge en is in goud gebaai.
Jan R. - 10th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
As jy eers daar was gaan jy weer.
Marthinus V. - 10th September 2020
staying in Western Cape
Ons woon hier en is trots daarop!
Nathaly P. - 10th September 2020
staying in Agulhas, Western Cape
Agulhas is tops!
Emarie W. - 10th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Ons love die Weskus en sal spoedig moontlik weer gaan besoek.
Annique B. - 10th September 2020
staying in Langebaan, Western Cape
Short distance away to be out of the city, it’s great.
Jan L. - 9th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Lekker vakansiebestemming.
Elmarie V. - 9th September 2020
staying in Boland, Western Cape
Verruklik mooi, asemrowend, beeldskone omgewing en Saronsberg is die mooiste wynplaas.
Bert H. - 9th September 2020
staying in Boland, Western Cape
Pragtige natuurskoon!
Meryl G. - 9th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Apart from the flowers in season, the mountain passes are spectacular and the scenery is amazing.
Lucas L. - 9th September 2020
staying in George, Western Cape
The new coffee shop at the top of York street was perfect for our work away from workspace. Streets are quiet and service was good everywhere.
Dirk T. - 9th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Ons was daar vir die Namakwaland se blommetyd. Ons het weliswaar 'n paar reën en koue dae beleef, maar andersins was die blomme pragtig.
Bernice K. - 9th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Hier is genoegsame inkopieplekke. Vleis en kos. Moenie bekommer oor diens nie, elke plek waar jy kom is net die beste. Dit is een van die skoonste kuste en is ideaal om jou siel te kom skoonmaak. Slaap, lees, duik en visvang moenie verwag vir stad se gejaag nie. Hierdie is 'n afpak- en rus-area. Skoon lug en terug na die aarde vir ons gejaagdes van die stad af.
Johnny V. - 9th September 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtig.
Dmitri M. - 9th September 2020
staying in Great Brak River, Western Cape
Groot-Brakrivier is sentraal geleë tussen Mosselbaai, Oudtshoorn en George. Perfekte langs die seevakansie tuiste met lekker stappies op die strand indien jy nie wil uitry nie.
Alison B. - 9th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
A beautiful spot, loved the magnificent flowers and surrounds.
Frans V. - 9th September 2020
staying in Velddrif, Western Cape
Velddrif is sentraal in die streek en is dit maklik om in enige rigting te ry om plekke en veral blomme te besoek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com