Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Johan V. - 7th October 2019
staying in Gansbaai, Western Cape
Peaceful town with all the amenities you need for a relaxing holiday or stopover.
Richard O. - 7th October 2019
staying in Wilderness, Western Cape
Nice area to enjoy by on foot or by canoe.
Talita B. - 7th October 2019
staying in Simon's Town, Western Cape
Pragtige plek.
Bergh V. - 7th October 2019
staying in Table View, Western Cape
Bekostigbaar en ligging naby alles.
Basil S. - 7th October 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Pragtige plek, maar ons is gedurig lastig geval met mense wat items aan ons wil verkoop. Ek het ook baie onveilig gevoel want ons is ingelig dat die mense inbreek in die voertuie. Ek sal nie sommer gou weer in Lambertsbaai vakansie kom hou nie.
Danie K. - 7th October 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
'n Pragtige skoon dorp met alles wat nodig is. Die natuurskoon is besonders.
Shaheeda C. - 6th October 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
Kleinmond is a town I'd rather just pass through.
Nadine K. - 6th October 2019
staying in Calypso Beach, Western Cape
Die pragtigste sonsondergang!
Charné J. - 6th October 2019
staying in Knysna, Western Cape
It's an absolute stunner.
Nikiwe M. - 6th October 2019
staying in Camps Bay, Western Cape
A bay that comes alive at night. Safe and convenient transport easily available.
Hanna N. - 6th October 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Lieflike Karoo-dorpie.
Zuzekile N. - 6th October 2019
staying in Somerset West, Western Cape
Nice town with beautiful view.
Susanna F. - 6th October 2019
staying in Ceres, Western Cape
Pragtige en rustige dorpie.
Gail L. - 6th October 2019
staying in Arniston, Western Cape
Arniston is pragtige plekkie! Skoon dorpie vriendelike mense (inwoners). Ons sal definitief weer die plekkie besoek.
Lohanna L. - 6th October 2019
staying in Brackenfell, Western Cape
Mooi omgewing.
Lizelle N. - 6th October 2019
staying in Upper Gardens, Western Cape
Dis gerieflik naby aan die V&A Waterfront, Tafelberg en die omliggende area.
Maritza V. - 6th October 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie lekker vakansiedorp. Mense is almal baie vriendelik.
Chris R. - 6th October 2019
staying in Witsand, Western Cape
Lieflike rustige kuierplek en die mense is baie gaaf!
Annemarie M. - 6th October 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is 'n vakansiedorp vir die gesin en het baie doen dinge en mooiste strande. Ek sal jaar na jaar weer gaan kuier.
Renate S. - 6th October 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Die dorpie is ryk aan geskiedenis.
Gert S. - 5th October 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Dorp baie netjies en skoon.
Beulah N. - 5th October 2019
staying in Riversdale, Western Cape
Friendly town, excellent reception at Old Prison Coffee Shop and local Spur where we had supper.
Lidia M. - 5th October 2019
staying in Montagu, Western Cape
Daar was harde musiek van ander gaste wat nogal steurend was.
Susan K. - 5th October 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Fantastiese vakansiegevoel, maar ook baie rustig en ideale weersomstandighede.
Corne Z. - 5th October 2019
staying in Rondebosch, Western Cape
Baie sentraal geleë en veilig.
Bertus B. - 5th October 2019
staying in Jongensfontein, Western Cape
Rustig en mooi.
Kobie D. - 5th October 2019
staying in Still Bay East, Western Cape
Ons was aangenaam verras deur die grootte van Stilbaai. Heerlike eetplekkies en winkeltjies om in rond te snuffel. Mense oor die algemeen baie vriendelik. Dorp is besonder netjies en paaie het nie slaggate in nie.
Richard O. - 5th October 2019
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Nice.
Leon E. - 5th October 2019
staying in Doringbaai, Western Cape
Baie klein plekkie, maar interessant met lekker restaurant by hawe.
Leon E. - 5th October 2019
staying in Citrusdal, Western Cape
Pragtig in blommetyd.
Rika E. - 5th October 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Was voorheen al daar. Bly mooi en vriendelike inwoners ook.
Coreen D. - 5th October 2019
staying in Worcester, Western Cape
Een van die mooiste plekkies in die land.
Tania B. - 5th October 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Such a beautiful place with the most friendly people!
Tina K. - 5th October 2019
staying in Milnerton Ridge, Western Cape
Mooi geleë met ‘n goeie mengsel van woonhuise en besighede.
Michelle L. - 5th October 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Wat n awesome plek! 10/10 vir die hele gemeenskap!
Rachel V. - 4th October 2019
staying in Worcester, Western Cape
Vriendelike inwoners.
Gary B. - 4th October 2019
staying in Hermanus, Western Cape
A very picturesque town with character. Variety of scenic places to visit and great for whale watching in season. Wonderful views of coastline. Plenty of good restaurants to chose from.
Marteli G. - 4th October 2019
staying in Paarl, Western Cape
Goeie ligging. Naby gewilde wynplase.
Jo L. - 4th October 2019
staying in Pringle Bay, Western Cape
Daar gaan maar niks aan nie. So lekker rustig as dit is wat jy soek.
Roberta F. - 4th October 2019
staying in Great Brak River, Western Cape
Small developing town, very nice!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com