Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Desiree Helene N. - 4th October 2019
staying in Pringle Bay, Western Cape
People friendly and has all the essentials if you forget something at home.
Carel A. - 4th October 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
A diamant in the ruff, lots of potential.
Mamohlogo Sarah L. - 4th October 2019
staying in Boston, Western Cape
Value for money and would like to appreciate the owner's sense of humanity.
Jos C. - 4th October 2019
staying in Loerie Park, Western Cape
Stil en skoon!
Riana M. - 4th October 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Dis pragtige plekkie.
Martie G. - 4th October 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Mooiste skoon dorpie met baie besienswaardighede.
Sarina V. - 4th October 2019
staying in Koringberg, Western Cape
Klein dorpie, inwoners baie vriendelik.
Pietet J. - 4th October 2019
staying in Franskraal, Western Cape
Baie mooi en skoon.
Danie D. - 3rd October 2019
staying in Sedgefield, Western Cape
Ek kom weer terug.
Lorraine N. - 3rd October 2019
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige wêreld.
Anthea S. - 3rd October 2019
staying in Witsand, Western Cape
Sal weer kom.
Elna S. - 3rd October 2019
staying in Courtrai, Western Cape
Die Paarl sal altyd 'n wonderlike toeristebestemming wees.
Gerhard S. - 3rd October 2019
staying in Barrydale, Western Cape
Klein winkeltjies en die boekhuis is besonders.
Christa D. - 3rd October 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Plekkies baie naby mekaar en maklik om by hulle uit te kom.
Gerrie F. - 3rd October 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Mooiste mooi, dis soos 'n Maldives in Suid-Afrika.
Fredre D. - 3rd October 2019
staying in Herold's Bay, Western Cape
Heroldsbaai is 'n pragtige plek. Ons was daar buite seisoen en dit was heerlik stil. Ons het geen probleem met straatparkering gehad nie. Strand en hele dorpie is skoon en mooi onderhou.
Juanita K. - 3rd October 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Beautiful omgewing.
Taresa J. - 3rd October 2019
staying in Riversdale, Western Cape
Riversdale is a quiet environment especially where the Shack was located. If you love nature and the peace, go to Riversdale, and especially The Shack.
Roewyda J. - 3rd October 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Gordon's Bay feels like a resort destination with the sea and beautiful mountains. Good restaurants and shops nearby. Safe swimming for children.
Yvonne O. - 3rd October 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus se Hemel en Aarde Vallei is vol asemrowende plase en wynroetes soos Bartho se WijnSkool. Daar is talle dinge om te doen.
Marlene P. - 3rd October 2019
staying in Lake Brenton, Western Cape
Uitstekend vir kinders.
Jackie V. - 3rd October 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Rustige dorpie wat veilig gehou word deur gereelde patrollie van sekuriteitsmaatskappy, maar omdat dit grondpad is, kan dit 'n steurnis wees deur die nag as hul patrolleer, maar ten minste voel jy veilig.
Nonhlanhla N. - 3rd October 2019
staying in Milnerton, Western Cape
The area is very good and safe.
Elsarien A. - 3rd October 2019
staying in Sandbaai , Western Cape
Heerlike wegbreek-geleentheid.
Sunet O. - 3rd October 2019
staying in Hannas Bay, Western Cape
Pragtige, stil plek om lekker uit te rus!
Etienne B. - 3rd October 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Oudtshoorn het baie meer aktiwiteite as wat ek verwag het!
Marieta S. - 3rd October 2019
staying in Strand, Western Cape
Strand het alles binne bereik, jy kan loop of ry.
Carla K. - 3rd October 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Klein, maar die mense is lekker! Voel beslis soos 'n ou inwoner. Dan is die natuur en die hotel se kos, tops!
Rene W. - 3rd October 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Struisbaai/Agulhas is perfect for at least 2 days' stay. Enough to visit or to do if you love the nature and the ocean.
Olgard E. - 3rd October 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Best place for a relaxing stay.
Salmarie M. - 3rd October 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie gerieflik - alles is stapafstand.
Salmarie M. - 3rd October 2019
staying in Betty's Bay, Western Cape
Vriendelike gemeenskappie.
Eden W. - 2nd October 2019
staying in Wilderness, Western Cape
Baie mooi plek.
Hugo V. - 2nd October 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die plek met baie aktiwiteite.
Desiree L. - 2nd October 2019
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Mosselbaai is 'n oulike dorp, daar is baie winkels en interessante plekke om te sien. Dit maak nie saak waar mens in Mosselbaai ry nie, die see is oral sigbaar. Die mense is baie vriendelik. Net jammer die dorp brei teen 'n tempo uit en raak nou oorbevolk.
Gerhard V. - 2nd October 2019
staying in Fish Hoek, Western Cape
Lieflike vakansie-dorp.
Yvette T. - 2nd October 2019
staying in Dwarskersbos , Western Cape
If you want peace and tranquillity go to Dwarskersbos.
Kasavan (richard) N. - 2nd October 2019
staying in Saldanha, Western Cape
Very relaxing town.
Sandra M. - 2nd October 2019
staying in Pringle Bay, Western Cape
Winkeleienaars was baie vriendelik en behulpsaam.
Monica D. - 2nd October 2019
staying in Plattekloof, Western Cape
Pragtig.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com