Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Jeanette Z. - 2nd October 2019
staying in De Rust, Western Cape
Pragtige, klein dorpie. Die natuurskoon en berge is 'n belewenis!
Glendo N. - 2nd October 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
We were satisfied.
Evonne N. - 2nd October 2019
staying in Greyton, Western Cape
Ons familie kom vir seker weer Greyton toe. Het ontbyt by Vanille geniet en die rustige atmosfeer was heerlik. Grasperk en speelterrein by Vanilla maak dat jonger kinders hulself kan besig hou en ook 'n lekker tyd kan geniet saam met ouers.
Ella P. - 2nd October 2019
staying in Stellenbosch, Western Cape
We discovered the Stellenbosch University Botanical Garden. A hidden gem, offering peace and quiet on a Monday morning, away from the hustle and bustle in the streets. The Katjiepiering Restaurant in the garden offers great food at reasonable prices and one can sit and relax there for hours!
Abee H. - 2nd October 2019
staying in Cape Town CBD, Western Cape
Dis regtig skoon en netjies en mens voel veilig.
Constance M. - 2nd October 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Pragtig plek, pragtig mensies. Die vriendelikheid van self.
Anita J. - 2nd October 2019
staying in Franschhoek, Western Cape
What an experience the Franschhoek Wine Tram was, highly recommended, but stay overnight! Plenty of shops in the area to pick up your provisions when staying in self-catering accommodation. Not far away from Cape Town but it really feels like you're out in the country - absolute bliss!
Ricardo M. - 2nd October 2019
staying in Britannica Heights, Western Cape
I enjoyed the laid back quiet atmosphere of Britannica Heights.
Ina C. - 2nd October 2019
staying in Stanford, Western Cape
Baie mooi plek, rustig en veilig.
Annelise V. - 2nd October 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Pragtige dorp! Skoon, netjies en baie rustig!
Marishelle G. - 2nd October 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Hartenbos is kos vir jou siel.
Zirkia T. - 2nd October 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
My gunsteling plek!
Heinrich B. - 2nd October 2019
staying in Ladismith, Western Cape
Pragtige dorp met uitsonderlike mooi omgewing ten spyte van die lae reënval die afgelope tyd.
Elton S. - 2nd October 2019
staying in Wolseley, Western Cape
Meer restaurante en kuierplekke.
Ida W. - 2nd October 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Daar word dikwels oulike goed gereël, soos toe ons daar was, was daar 'n boeremarkie en 'n kunsuitstalling. Netjiese dorp met vriendelike inwoners.
Lucinda C. - 2nd October 2019
staying in Bellville, Western Cape
Is veilige bestemming en baie sentraal.
Connill P. - 2nd October 2019
staying in Olifantskop, Western Cape
Perfect, quiet, clean, excellent service from owners.
Nolen S. - 1st October 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Beautiful beaches, peaceful town. Brilliant location to get away from the city!
Magdaline S. - 1st October 2019
staying in De Nova, Western Cape
Veilige area.
Ethney K. - 1st October 2019
staying in Claremont, Western Cape
The place is very quiet and peaceful.
Tiana S. - 1st October 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Behalwe vir ons verblyf, is ons as familie baie beïndruk met Paternoster en die res van die omgewing vir die natuurskoon, besienswaardighede en alle die aktiwiteite wat dit bied vir ieder en elk. Ons gaan definitief spoedig terugkeer na die omgewing en is daar nog soveel wat ons wil sien en doen. Mooi loop.
Elric O. - 1st October 2019
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Dis 'n baie nice en veilige area, na aan die see.
Kevin C. - 1st October 2019
staying in Herold's Bay, Western Cape
Fantasties.
Jan D. - 1st October 2019
staying in Klein Karoo, Western Cape
Pragtige bergpasse, vriendelike mense, rustige omgewing.
Wilma S. - 1st October 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Swellendam is 'n besonderse mooi dorpie aan die voet van die Langeberge. Die dorpie het mooi argitektuur en vriendelike mense. Pragtige grasdak wonings en besonderse mooi kerk. Die paaie is in 'n besonderse goeie toestand. Lieflike plekkie. Sal beslis weer besoek.
Scat S. - 1st October 2019
staying in Glen Barrie, Western Cape
Is net een awesome plek.
Michael J. - 1st October 2019
staying in Kleinbaai, Western Cape
Plek is vir natuurliefhebbers - niks te doen vir jong mense behalwe haaihokduik.
Elaine S. - 1st October 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein het baie uitgebrei. Dit vat nogal iets van ‘n Weskusdorpie se atmosfeer weg. Die plaaslike Spar verkoop alles wat nodig is. Daar is ‘n heerlike soft-serve winkeltjie wat die roomys in sugar cone bakkies verkoop!
Jerome M. - 1st October 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Baie goed en rustige atmosfeer, gaan definitief weer so maak.
Marilyn H. - 1st October 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
We found the museum in the Old Jail very interesting. Loved the feeling that there is a thriving and friendly community in the area.
Hendrina E. - 1st October 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Die area is heerlik en pragtig en vir seker elke sekonde werd. Die weer het wel nie elke dag so mooi saam gespeel nie, maar dit was steeds heerlik. Baie beïndruk met die skoon en pragtige natuur. Wens so dat daardie sienswyse reg oor die land sal plaasvind.
Elsa T. - 1st October 2019
staying in Velddrif, Western Cape
Nog steeds die atmosfeer van 'n vissersdorpie wat ons baie verfrissend gevind het.
André G. - 1st October 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Very good for birding, lots of flamingos around.
Lynette A. - 1st October 2019
staying in George South, Western Cape
Dis 'n baie rustige omgewing.
Jacques L. - 1st October 2019
staying in George, Western Cape
George is 'n vinnig-groeiende dorp/stad en bied baie vir vakansiegangers. Probeer gerus die restaurant Nina' s, heerlike disse is daar te vinde.
Tracy R. - 1st October 2019
staying in Stellenbosch, Western Cape
Absolutely love Stellenbosch and visit at least twice a year.
Lukas L. - 1st October 2019
staying in Boston, Western Cape
Boston was vir ons 'n gerieflike opsie omdat ons seun se SA-kompetisies in Bellville was, so dit het mooi uitgewerk as 'n sentrale blyplek. Die woonbuurt is baie rustig en skoon, so geen problem daarmee nie.
Shimone A. - 1st October 2019
staying in Velddrif, Western Cape
It is very quiet and peaceful.
Isabella M. - 1st October 2019
staying in Beaufort West, Western Cape
Friendly people! Loved it there!
Kobus J. - 1st October 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Mooi omgewing en baie aktiwiteite in en om die dorp.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com