Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Gert S. - 9th September 2020
staying in Langebaan, Western Cape
Gaande daaroor sal maklik mense aanbeveel om soontoe te gaan.
Carmen M. - 9th September 2020
staying in Western Cape
Dit is onbeskryflik mooi in die Boland!
Louis F. - 9th September 2020
staying in Western Cape
'n Goeie oornagplek, veral wanneer gaan blomme kyk.
Jan L. - 8th September 2020
staying in Western Cape
Puik vakansieplek en pragtige blomme.
Michael J. - 8th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Die Weskus is natuurlik uniek, maar dis nie alle reisigers wat daarvan sal hou nie. Ons het spesifiek vir die blomme gegaan en hierdie keer sommer baie sneeu as toegif gekry. Aangename gasvrye mense weg van die gewoel van gebiede wat digter bevolk is.
Wollie P. - 8th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Die Weskus het met my siel kom praat. Wens dit was nader aan die Vrystaat.
Leonie R. - 8th September 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie om te sien en te doen.
Michael M. - 8th September 2020
staying in Cape Town, Western Cape
My hometown, dit behoort alles te sê. Die mooiste, mooiste plek.
Elize V. - 8th September 2020
staying in Swartland, Western Cape
Die koringlande is grasgroen gedurende September en die Canolalande is geel in die blom.
Naziema R. - 8th September 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie lekker plek om te besoek met vele besienswaardighede.
Petro B. - 8th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Goeie bestemming vir 'n rustige wegbreek.
Claude R. - 8th September 2020
staying in Velddrif, Western Cape
Lovely peaceful town close to major facilities. Very beautiful with friendly people.
Karyn B. - 8th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Absolutely loved the West Coast.
Martiens J. - 8th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Die Weskus is altyd mooi.
Petronella K. - 8th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Dit is wonderlik om die kultuur van die Weskusmense te ervaar. Die taalgebruik is baie mooi om na te luister.
Maranatha W. - 8th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Die blomme by Postberg was pragtig! Jacobsbaai was prentjiemooi. Mense baie vriendelik. Weskus Se Plek en Geelbek restaurant was vreeslik lekker.
Corne H. - 8th September 2020
staying in Great Brak River, Western Cape
Ons het De Dekke-restaurant besoek en dit was 'n baie lekker kuier.
Louise L. - 8th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Mooiste natuurskoon!
Johan K. - 8th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Wonderlike reiservaring.
Jo L. - 8th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Goed op die regte tyd. Skilderagtige dele. Afgeleë en beste met 4x4.
Roumellia M. - 8th September 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie naby en uitstekend vir vakansie of net 'n naweek wegbreek, veral as jy kinders het.
Louis F. - 8th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Baie sentraal om oor te bly wanneer mens 'n Weskusvakansie beplan.
Petro D. - 8th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Die inwoners van Lutzville het ons hartlik ontvang.
Vivien M. - 8th September 2020
staying in George, Western Cape
Baie om te sien en te doen in en om George. Al die passe is die moeite werd om te ry.
Ismail T. - 8th September 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Nice and safe.
Michelle B. - 8th September 2020
staying in Cederberg, Western Cape
Pragtig! Kos vir die siel.
Elize F. - 8th September 2020
staying in Worcester, Western Cape
Lovely place with spectacular mountains, especially when covered in snow! People are super friendly and make you feel right at home.
Shelley W. - 8th September 2020
staying in Elgin, Western Cape
Elgin Valley has truly captured my heart. Special memories were made this weekend.
Kaylene C. - 8th September 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Een van die mooiste ter wêreld!
Jason W. - 8th September 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Baie pragtige plek vir die hele gesin om te geniet. Baie om te sien en alles is naby geleë.
Albe V. - 7th September 2020
staying in Cederberg, Western Cape
Pragtige area!
Frederick V. - 7th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Ek is gebore en getoe in die Weskus en ons het al baie maal gaan blommekyk, maar hierdie keer was spesiaal, omdat ons voorheen gekamp of in selfsorg-eenhede gebly het.
John K. - 7th September 2020
staying in Wellington, Western Cape
Ligging is perfek vir daguitstappies. Genoeg besienswaardighede en wynplase.
Ju-maé K. - 7th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Pragtig veral in die blommeseisoen.
Hendrik Adriaan V. - 7th September 2020
staying in Western Cape
Wes-Kaap bo!
Caryn M. - 7th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Wonderful area and accessible to other attractions, especially at this time of the year!
Edmund J. - 7th September 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mosselbaai is die plek in die Suid-Kaap (Tuinroete) vir 'n vakansie. Skoon en redelik veilig.
Maureen K. - 7th September 2020
staying in Western Cape
We have a beautiful country to explore especially the Western Cape.
Claire D. - 7th September 2020
staying in Cederberg, Western Cape
We saw beautiful spring flowers and rock formations. The gravel roads were in a good condition and scenic drives are plentiful. People from the region are friendly and helpful.
Sophy B. - 7th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Rustig met mooi omgewing.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com