Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 20093 reviews.
Bernd J. - 9th February 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
Stunning wide country beach. Quiet suburb with excellent public bus service. A lovely place to stay.
Ed V. - 9th February 2019
staying in Bredasdorp, Western Cape
Lewendige dorpie. Ek sou dit weer kies.
Frans M. - 9th February 2019
staying in De Kelders, Western Cape
Goed geleë vir rondry in die omgewing en na wynkelders, bierbrouery en kaasfabriek.
Jacinta A. - 9th February 2019
staying in Stanford, Western Cape
I driven past Stanford many times and it was the first time that we booked a stay. A delightful town.
Emcé T. - 8th February 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Ongelooflike ligging, veilig, strand lekker naby, veilig en goeie vermaak en bedrywig! Winkels, eetplekke baie naby.
Suzanne C. - 8th February 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Beautiful area. Fabulous wineries. So sad to see the fire damage but the green is coming through again.
Jano B. - 8th February 2019
staying in Citrusdal, Western Cape
Dis baie warm!
Chris E. - 8th February 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Ons vind Hermanus uiters interessant. Na verskeie besoeke het ons nog steeds nie alles ontdek wat Hermanus bied nie. Alles is binne stapafstand, van eetplekke tot groot winkels. Die munisipaliteit, dorpsbestuur en besigheidslui doen geweldig baie moeite om die dorp so aantreklik moontlik te maak vir toeriste. Baie deurloop gangetjies, almal met winkeltjies. Elke straat in die middedorp het 'n verskeidenheid winkeltjies en eetplekke. Ons wil net weer en weer kom.
Dijonne D. - 8th February 2019
staying in Durbanville, Western Cape
Perfek geleë.
Gerhardus S. - 8th February 2019
staying in Paternoster, Western Cape
The jewel of the West Coast.
Paul S. - 8th February 2019
staying in Barrydale, Western Cape
Mooi omgewing. Voldoende blyplekke. Meerdere wandel moontlikhede.
Neels G. - 8th February 2019
staying in Worcester, Western Cape
Mooi dorp tussen pragtige berge.
Frederick C. - 7th February 2019
staying in Paarl, Western Cape
Paarl het 'n paar weggesteekte verrassings om elke draai. Een daarvan is die Spice Route.
Ansie V. - 7th February 2019
staying in Riebeek West , Western Cape
See stars.
Bertus G. - 7th February 2019
staying in Milnerton, Western Cape
Sentraal geleë.
Tineke V. - 7th February 2019
staying in Franskraal, Western Cape
Sien sterre.
Lourens En Jessie R. - 7th February 2019
staying in Caledon, Western Cape
'n Tipiese plattelandse dorpie en as dorp met niks besonders om toeriste te lok nie. Die omgewing bied wel 'n baie mooi landskap en allerlei besighede waar vrugte, etes en ander ware te koop aangebied word.
Tersha M. - 7th February 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Wonderlik, sal definitief weer gaan.
Lourens En Jessie R. - 7th February 2019
staying in Parow, Western Cape
Goeie en veilige area vanwaar mens besienswaardighede kan besoek sonder die swaar stadsverkeer.
Annaleen C. - 6th February 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
Such a quaint little village.
Arthur F. - 6th February 2019
staying in Welgemoed, Western Cape
Welgemoed is strategies geleë t.o.v. toegang vir toeriste na die Weskus, die N7 deur Namakwaland na Namibië, die N1 deur die wynlande noordwaarts en die N2 deur die Rûens en die Tuinroete suid- en ooswaarts. Verder is Welgemoed een van die gesogste woonbuurte in die noordelike voorstede met 'n landelike atmosfeer, en geensins blootgestel aan industriële aktiwiteite nie. Van die hoogste aangeskrewe Mediese sorgsentrums, Laer- en hoërskole asook inkopie sentrums is binne 'n radius van ± 5 km bereikbaar. Dit is eenvoudig "lekke-rer-rer" om 'n inwoner van Welgemoed te wees!
Hydrè M. - 6th February 2019
staying in Parow, Western Cape
It was easy for us to travel from Parow to the University of the Western Cape, Bellville and Cape Town (via the N1). Parow is really centrally situated as a travel destination.
Kobus V. - 6th February 2019
staying in Calypso Beach, Western Cape
Netjiese strand, baie veilig en rustig.
Kobus V. - 6th February 2019
staying in Glentana, Western Cape
Goeie restaurante.
Deon D. - 6th February 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Baie oulike dorpie gaan definitief terug om meer tyd in en om die plekkie te spandeer.
Thersia K. - 6th February 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtig! Heerlike restaurante. Ons het drie besoek tydens one verblyf en die omgewing deeglik verken.
Petronella R. - 5th February 2019
staying in Bellville, Western Cape
Everything was central toward whatever your plans are while you are there even the airport, malls university's and the beach.
Marieke V. - 5th February 2019
staying in Ceres, Western Cape
Dit is opvallend hoe skoon die dorp is. Die inwoners van Ceres kan trots wees. Die natuur is asemrowend.
Chandré A. - 5th February 2019
staying in Sandbaai , Western Cape
Baie ontwikkel oor tyd! Gerieflik geleë.
Chantal A. - 5th February 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Beautiful place.
Helen F. - 5th February 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Ons het gesukkel om die address te kry. Het laat die middag daar gearriveer, so nie baie rond gery nie.
John A. - 5th February 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Altyd gerieflik vir buitemuurse aktiwiteite.
Mrs Suraya J. - 5th February 2019
staying in Langebaan, Western Cape
No hustle and bustle. Had a great time walking along the beach.
Edward C. - 5th February 2019
staying in Sandbaai , Western Cape
Rustige buurt.
Danie C. - 5th February 2019
staying in Montagu, Western Cape
Besonders mooi dorp met baie besienswaardighede in en om die dorp.
Anifred L. - 5th February 2019
staying in Van Riebeeckstrand, Western Cape
The most beautiful beach I saw in years. Loved the sand and sun.
Jacqui G. - 5th February 2019
staying in Vredelust, Western Cape
Baie rustig.
Esa A. - 5th February 2019
staying in Newlands, Western Cape
Nice area. Very quiet where we stayed.
Yolande G. - 5th February 2019
staying in Montagu, Western Cape
Lekker klein dorpie, mense was vriendelik en rustig!
Josh R. - 5th February 2019
staying in Vermaaklikheid, Western Cape
Perfect place to get away.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com