Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.5 out of 5 based on 16301 reviews.
Riaan B. - 14th April 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is ‘n beeldskone kusdorp, die cliff paths staproete is ‘n moet, paar mooi strande, hordes lekker en goeie eetplekke, ongelooflike goeie wynplase met restaurante in die omgewing. Daar is ook ander oulike klein kusdorpies naby. ‘n Mens kan nie verkeerd gaan met ’n vakansie in die omgewing nie. Baie om te sien en te doen.
Isabel L. - 14th April 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Sal eerder 'n volgende keer by die Lagoon wil oornag.
John C. - 14th April 2018
staying in Vlees Bay, Western Cape
Veilig en rustig.
Beverley M. - 14th April 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Good.
Fa C. - 13th April 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Pragtige ouwêreldse dorp met wonderlike restaurante en winkels. Silwerskoon strate en vriendelike mense. Sal beslis weer kom kuier!
Manie S. - 13th April 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
'n Plek om te besoek.
Alvin M. - 13th April 2018
staying in Sand Bay, Western Cape
Daar is veel te sien in hierdie pragtige stukkie van die Wes-Kaap.
Marinda M. - 13th April 2018
staying in Moorreesburg, Western Cape
Klein dorpie met 'n plaasomringde omgewing en baie vriendelike mense.
Steven S. - 13th April 2018
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Definitief ons nuwe bestemming vir al ons toekomstige vakansies.
Lize M. - 13th April 2018
staying in Die Voor Bay, Western Cape
Die verkeer is net te besig.
Lukas V. - 13th April 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die KKNK is werklik 'n fees.
Renché H. - 13th April 2018
staying in Klapmuts, Western Cape
Klapmuts lyk nie na netjiese/veilige buurt nie. Maar wel naby aan die mooie Paarl/Stellenbosch. Fairview/Babylonstoren/nog vele Wynkelders naby. Soos hele SA is mooi en slordig bure.
Thelina G. - 13th April 2018
staying in Heatherlands, Western Cape
Beautiful and quiet suburb.
Willa H. - 12th April 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stellenbosch het maar net sy eie taal!
Annalisa C. - 12th April 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Dit is 'n ongelooflike mooi area en daar is soveel karakter in die dorpie self. 'n Absolute plesier om te besoek.
Elise S. - 12th April 2018
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige dorp met baie om te doen.
Desmond P. - 12th April 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Dis een van die mooiste plekke in ons land.
Elizna Z. - 12th April 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige strand met lekker eetplekke.
Johannes G. - 12th April 2018
staying in Heatherlands, Western Cape
Goeie bestemming.
Michele P. - 12th April 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Pragtig!
Stacey N. - 11th April 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Gorgeous little town, away from city life with hidden gems.
Karin H. - 11th April 2018
staying in Table View, Western Cape
5 min van Blouberstrand af. Baie skoon en ons het veilig gevoel.
Wilma G. - 11th April 2018
staying in Table View, Western Cape
Dis 'n mooi en skoon gebied, sal enige tyd die plek weer besoek.
Charles S. - 11th April 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Die beste in 'n lang tyd.
Rehard S. - 11th April 2018
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Lekker en vol pret.
Nadeen D. - 11th April 2018
staying in Hoekwil, Western Cape
Baie mooi en rustige deel.
Kevin L. - 11th April 2018
staying in Hermanus, Western Cape
As eerste keer besoekers het ons Hermanus 'n baie rustige, vriendelike vakansieplek gevind. Daar is taamlik baie om te doen en ons het verfris teruggekeer na die "hustle & bustle" van Kaapstad.
Heleen H. - 11th April 2018
staying in McGregor, Western Cape
Hartsmense, rustig en hartlik.
Jacky J. - 11th April 2018
staying in Riversdale, Western Cape
Baie oulik!
Anthea C. - 11th April 2018
staying in De Kelders, Western Cape
Stunning area to break away from the city life.
Willie R. - 11th April 2018
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Baie skoon. Omgewing kalm en veilig.
Senicia B. - 11th April 2018
staying in Mossel Bay Central, Western Cape
Dit is fantasties. Niks is ver nie.
Mary W. - 11th April 2018
staying in Swellendam, Western Cape
Rustige dorpie.
Mariana V. - 11th April 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Lieflike skoon dorpie. Steel jou hart!
Rudolf V. - 11th April 2018
staying in Clanwilliam, Western Cape
Floris bar is netjies en kan gerus besoek word.
Karen K. - 11th April 2018
staying in Malgas, Western Cape
Plattelandse rustigheid en as jy boot ry, het ideale wegbreek.
Elmarie D. - 11th April 2018
staying in Franskraal, Western Cape
Not to far from Cape Town.
Maure M. - 11th April 2018
staying in Sand Bay, Western Cape
Lekker stil en rustig en loopafstand van strand.
Melinda D. - 11th April 2018
staying in Tergniet, Western Cape
Lekker stil rustige dorp vir iemand wat nie hou van te veel aksie nie.
Adriana H. - 11th April 2018
staying in Simon's Town, Western Cape
A most interesting, relaxed and beautiful place to spend time in.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com