Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.52 out of 5 based on 19539 reviews.
Karmen V. - 31st December 2018
staying in Little Brak, Western Cape
Die mense is vriendelik, veral die Pick 'n Pay personeel is ongelooflik behulpsaam. Van die straat tot die strande is silwerskoon.
Marietjie S. - 31st December 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
'n Perfekte plek om vakansie te hou. Die strate en omgewing is skoon. Daar is genoeg restaurante om uit te kies en die uitsig is ongelooflik.
Lloyd S. - 31st December 2018
staying in Durbanville, Western Cape
We will always enjoy staying in the Durbanville area as we feel relatively safe moving around there even at night.
Gwen M. - 31st December 2018
staying in Barrydale, Western Cape
Oulike Klein Karoo dorpie met lekker restaurante en paar snuistery winkeltjies. Lekker onderbreking op die R62 op pad na iewers heen.
Charlia L. - 31st December 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Die 4Sheep restaurant se kos is heerlik en die diens is uitstekend. Baie dankie vir alles, dit was lekker.
Tinus K. - 31st December 2018
staying in Welgemoed, Western Cape
Fantasties.
Linette L. - 31st December 2018
staying in Port Owen, Western Cape
Rustig en veilig.
Robert D. - 31st December 2018
staying in Robertson, Western Cape
Good central position to explore area.
Lenchen A. - 31st December 2018
staying in Calypso Beach, Western Cape
Lekker privaat.
Juan B. - 31st December 2018
staying in Langebaan, Western Cape
Vreeslik besig in Desembermaand.
Gerard V. - 30th December 2018
staying in Silversands, Western Cape
Mooi en veilige strand met lewensredders.
Teuns M. - 30th December 2018
staying in De Rust, Western Cape
De Rust is an absolute juweel on Route 62 and the one and only base camp to explore Meiringspoort on a longer time basis than just passing through in one day! Lots to do and see in the district, a must stop-over and definitely one that we will come back to explore in the future.
Hendrik K. - 30th December 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Regtig 'n juweel van die Karoo met die asemrowende Swartberge in die agtergrond.
Hendrik S. - 30th December 2018
staying in Bonnievale, Western Cape
Daar was ongelukkig 'n moord op 'n plaas in Bonnievale dieselfde aand wat ons daar gebly het.
Ronelle P. - 30th December 2018
staying in Lutzville, Western Cape
Vir blommekyk, 4X4 roetes en rustigheid is Lutzville die ideale plek.
Bernard L. - 30th December 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Het die geleentheid gebruik om die Christiaan Barnard Museum, sendingkerk en pastorie te besigtig. Dit was werklik vir ons prima-tyd wat goed bestee was. Wat 'n wonderlike geleentheid!
Valencia A. - 30th December 2018
staying in Mykonos, Western Cape
My gunsteling plek. Hope aktiwiteite vir kinders. Veilig en vriendelike personeel.
Josef N. - 30th December 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Moenie net deur Calitzdorp ry nie, draai af op die Boplaas pad vir 'n paar great verassings. 'n Karoo lamspastei by Die Handelshuis sal jou na jou ouma laat verlang!
Nico E. - 30th December 2018
staying in Stellenbosch, Western Cape
Sentraal tot die Boland.
Renée E. - 30th December 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ek was baie lanklaas op Oudtshoorn en het eintlik vergeet wat 'n fantastiese bestemming dit is. Daar is so baie om te doen! Ons kon beslis langer gebly het en dink reeds aan wanneer ons weer die kinders soontoe kan neem.
Louise V. - 30th December 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Pragtige klein dorpie met baie karakter.
Karl Heinz P. - 30th December 2018
staying in Ceres, Western Cape
Cherry picking at Klondyke Farm was a highlight. Magnificent view from the Gyropass View point.
Renate M. - 30th December 2018
staying in Robertson, Western Cape
Pragtige omgewing en wynplase.
Kumie J. - 30th December 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Nog lekker klein dorpie gevoel, sonder die pretensie van ander dorpe wat net vir die yuppies voorsiening maak. Baie mooi omgewing, mens kan sommer net in die dorp rondloop of in die omgewing gaan rondry. Die paar wyn, port, brandewyn en gin plase is net genoeg om lekker te gaan proe en koop. Ons gaan volgende keer beslis vir ten minste 'n week kom kuier!
Oelof D. - 30th December 2018
staying in Silversands, Western Cape
Mooi skoon strand. Jy wil net lê, stap en swem.
David B. - 30th December 2018
staying in Paternoster, Western Cape
Strand is nie baie skoon nie. Daar is plastiek en gemors op die strand wat hulle dalk net op 'n daaglikse basis kan skoonmaak.
Shirley O. - 30th December 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
African Relish and Prince Albert Olives - both worth a visit!
Maxine G. - 30th December 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Great laid back town. Very friendly locals and great attractions in the town.
Joy A. - 30th December 2018
staying in Longacres Country Estate, Western Cape
The roads aren't well kept on your way to Kleine Aussicht and it's very dark driving in the area as there are no street lights. Make sure you know where you're going before dark. Stunning views during the day and small surprises like duiker, camels and horses are on your route.
Elmarie P. - 30th December 2018
staying in Calitzdorp, Western Cape
Besoek aan Boplaas wynlandgoed is 'n moet. Vriendelike mense en goeie diens. Lekker geëet by Rose of the Karoo.
Tony F. - 30th December 2018
staying in Riebeek West , Western Cape
Rustigheid weg van die malle stad.
Elanda V. - 30th December 2018
staying in George, Western Cape
George se strate was hierdie jaar besiger as ooit en ons wou eintlik wegkom van die gewoel van die stad. Oor die algemeen was George nog altyd die beste bestemming met soveel nabye strande en dinge om te doen. Natuurlik is die Montagu Pas en woud die heel beste vir ons wat van berg fietsry hou.
Terence J. - 30th December 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
This is the perfect stop over from north to the Western province and visa versa.
Ernst G. - 30th December 2018
staying in Prince Albert, Western Cape
Baie skoon dorp, 'n rariteit in ons land.
Carina B. - 29th December 2018
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Vir ons as gesin was dit nie nodig om ver te ry om die kinders uit te vat vir genot nie. Die Big Bay beach kompleks het 'n swembad, die see is net oor die pad en Spur se speelplek is om die draai. Baie lekker en gerieflik.
Marianna G. - 29th December 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Ek was nie lank genoeg daar om kommentaar te lewer nie.
Liane P. - 29th December 2018
staying in Hermanus, Western Cape
Awesome vakansiebestemming!
Elmarie P. - 29th December 2018
staying in Montagu, Western Cape
Pragtige dorpie. Kon nie glo hoe mooi die ou huisies in stand gehou word. Skoon en veilig om te stap in die aande. Omring deur berge en mooiste natuur. Lekkerste skaaptjops by Misty Tin!
Samantha V. - 29th December 2018
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Very friendly.
Yolanda C. - 29th December 2018
staying in Beaufort West, Western Cape
Besige dorpie, maar dis te verstane die N1 hoogweg loop deur die dorp.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com