Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Jennifred L. - 14th September 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Dis 'n baie besonderse plek. Die atmosfeer het gemaak laat my kinders wil verhuis.
Dot K. - 14th September 2019
staying in Doringbaai, Western Cape
Fryers Cove wynkelder 'n wonderlike aantrekking tot area.
Lee Ann V. - 14th September 2019
staying in Kommetjie, Western Cape
Awesome place for any type of traveller.
Louis B. - 14th September 2019
staying in Jongensfontein, Western Cape
Baie mooi omgewing en see-uitsigte. Rotspoel 'n bate en Drie Pikkewyne die enigste eetplek besig om reg te maak vir vakansie. Raserig en pryse bo gemiddeld.
Christian J B. - 14th September 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Baie aangename vakansieplek.
Marguerite P. - 14th September 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige omgewing.
Chipo M M. - 14th September 2019
staying in Arniston, Western Cape
It is a beautiful town an escape from the hustle and bustle in the city.
Alida M. - 14th September 2019
staying in Citrusdal, Western Cape
Pragtige Spar op die dorp met vriendelike personeel en 'n wye verskeidenheid produkte, vars vleis en vars groente. Skoon dorp.
Adriaan P. - 14th September 2019
staying in Paarl, Western Cape
Ek is 'n argitek. Paarl is dié dorp in Suid-Afrika wat, sover ek kon vasstel, voorbeelde bevat van bykans elke argitektoniese styl soos dit ontwikkel het vanaf Kaaps Hollands tot en met moderne High Tech. Dit moet ontleed, gedokumenteer en aangebied word as toeriste-attraksie. Daar is selfs voorbeelde van Dekonstruksie! Waar is die Paarl se jong argitekte?
Elize S. - 14th September 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Die dorp, veral die hoofstraat en van die systrate, skep 'n indruk van netheid en rustigheid. Daar is baie oulike eet- en verblyfplekke en die eetplek waar ons ontbyt genuttig het, was geleë in 'n pragtige tuin. Clanwilliam is ideaal geleë om die Sederberge te deurkruis.
Stephan M. - 14th September 2019
staying in Napier, Western Cape
Klein juweel.
Annuske C. - 13th September 2019
staying in Swellendam, Western Cape
Absolutely love this town. One of our favourite towns in SA. Will definitely come back again and again. The nature reserve here is also is very well maintained with many great hikes. It's a lovely town with lekker food, lekker people and a beautiful mountain.
Daleen D. - 13th September 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Een van die mooiste dorpies op die Weskus. 'n Reis soontoe stel nooit teleur.
Daleen D. - 13th September 2019
staying in Doringbaai, Western Cape
Klein dorpie, weg van als. Algemene handelaar met alles wat jy benodig.
Daleen D. - 13th September 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Pragtige dorpie. Rijks-wynplaas het ons 'n heerlike "wynproe" gehad met vriendelike dames. Tulbagh is 'n pragtige dorpie. Ook oulike restaurante in die nabye omgewing. Paddagang rêrig die moeite werd.
Isak D. - 13th September 2019
staying in Worcester, Western Cape
Die Breë Riviervallei met al die wingerde en wynkelders is 'n fees om te sien. Worcester is so sentraal geleë en dus ideaal vir besoeke aan die omgewing en ander dorpe. Met sy groot winkelsentrum is daar oorgenoeg fasiliteite vir inkopies.
Elize K. - 13th September 2019
staying in Great Brak River, Western Cape
Ons was nog altyd baie lief vir die Mosselbaai-/Hartenbos-omgewing en sal beslis weer in daardie omgewing gaan kuier!
Elize K. - 13th September 2019
staying in Still Bay East, Western Cape
Dit was buite seisoen en heerlik stil en rustig! 'n Baie lekker plek as mens wil rus en ontspan!
Jackie V. - 13th September 2019
staying in Gordon's Bay, Western Cape
Baie lekker om in Gordonsbaai te vakansie. Dis darem nie in Kaapstad self nie. Uit die bedrywighede van die stad.
Hennie N. - 13th September 2019
staying in Paarl, Western Cape
Infrastruktuur verwaarloos en informele nedersettings bedreig veiligheid.
Paul L. - 13th September 2019
staying in Paternoster, Western Cape
We love the town and will visit there again.
Alicia K. - 13th September 2019
staying in George, Western Cape
Baie mooi plek.
Stan P. - 13th September 2019
staying in Simon's Town, Western Cape
Very central to attractions and very quiet area.
Hanlie R. - 13th September 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Die dorpie het vanaf 2018 tot nou effe agteruit gegaan en ek was vir al teleurgesteld dat Bird Eiland so agteruit gegaan het en verwaarloos voorgekom het. Baie van die inligtingsborde was byna onleesbaar en by die inligting sentrum was daar geen TV's met inligting, swak diens en die hele plek het baie verwaarloos voor gekom. Dit is 'n groot jammerte want ek voel dit is 'n groot aantrekkingspunt vir toerisme.
Maryke G. - 13th September 2019
staying in Paarl, Western Cape
Paarl is 'n pragtige plek en soveel wat gesien en gedoen kan word om enige persoon se nuuskierigheid te prikkel.
Sumei G. - 13th September 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Pakhuispas is 'n moet sien, ook die rooibosteewinkel is die moeite werd.
Martie B. - 12th September 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Baie om te doen en te sien.
Colin L. - 12th September 2019
staying in Bredasdorp, Western Cape
Baie skoon dorp! Vriendelike inwoners en die mooiste groen lande in September.
Adri C. - 12th September 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
'n Rit op die grondpad om die dam na Algeria het baie mooi voëlkyk-geleenthede gebied.
Andre D. - 12th September 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Bietjie ver van Kaapstad self en waterfront.
Adri C. - 12th September 2019
staying in Port Owen, Western Cape
Pragtige opset wat jou dadelik rustig maak en die voëls is 'n groot bonus.
Jan D. - 12th September 2019
staying in Somerset West, Western Cape
Maak 'n draai by Ooskusvis!
Alida M. - 12th September 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Sluiting van Weskusplek restaurant het baie van die vibe weggevat.
Antoinette L. - 12th September 2019
staying in Panorama, Western Cape
Panorama is 'n baie stil en netjiese woonbuurt en is gerieflik naby die Panorama MediClinic en winkel komplekse geleë.
Karlie D. - 12th September 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
Rustig, skoon en die mense is vriendelik, selfs agter die winkeltille.
Amanda M. - 12th September 2019
staying in Big Bay, Western Cape
Dis asemrowend mooi. Maak mens sommer tuis voel.
Nadia B. - 12th September 2019
staying in Buffels Bay, Western Cape
Beslis 'n plek om te besoek.
Danie ; Dalene B. - 12th September 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Ons was verras oor die groei en ontwikkeling wat plaasgevind het in Hermanus.
Danie ; Dalene B. - 12th September 2019
staying in Camps Bay, Western Cape
Kampsbaai op 'n naweek is oorvol - te veel mense en verkeer. Dit is nie meer die toeristebestemming van vroeër nie.
Alicia M. - 12th September 2019
staying in Muizenberg, Western Cape
Awesome destination.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com