Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30570 reviews.
Chris J. - 25th August 2019
staying in Golden Mile, Western Cape
Golden Mile is die regte plek vir enigeen wat 'n rustige vakansie of wegbreek nodig het.
Louise V. - 25th August 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
Forgot to visit the penguins, so will be back.
Elize R. - 25th August 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige, gasvrye, vriendelike mense.
Wilna J. - 25th August 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Is gek oor die plek. Sal vir seker weer teruggaan!
Nici R. - 25th August 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
Calitzdorp se mense moet almal begin saamwerk. Calitzdorp kort 'n baie goeie skoonmaak en opknap! Spekbome moet oral in die dorp aangeplant word omdat die plante min water nodig het.
John F. - 25th August 2019
staying in West Coast, Western Cape
Love the West Coast and the people that live there as they are friendly and warm.
Karen N. - 25th August 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Fantastiese atmosfeer! Vol lewe!
Riaan S. - 24th August 2019
staying in Myburgh Park, Western Cape
Luukse woonbuurt met groot huise en stil omgewing.
Riette C. - 24th August 2019
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Vir seker 'n volgende besoek werd.
Amanda B. - 24th August 2019
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Soos die locals sê: "Plett is a feeling!". Mooiste plek!
Amora E. - 24th August 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Great during flower season.
Rene V. - 24th August 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Baie lekker.
Hennie E. - 24th August 2019
staying in Blanco, Western Cape
Besige area met redelik baie verkeer in die straat. Gemengde besighede in die straat. Nie ideale gastehuis-omgewing.
Kobus D. - 24th August 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Mens moet maar net mooi beplan as dit kom by aandete. Nie baie plekke oop saans nie.
Elize C. - 24th August 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Shhhhhhh, moenie vir te veel mense vertel nie - dis erg spesiaal.
Jurie H. - 24th August 2019
staying in Brackenfell South, Western Cape
Baie sentraal geleë.
Candice K. - 24th August 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Pretty place.
Jeanie S. - 24th August 2019
staying in Great Brak River, Western Cape
Very lovely town with all the conveniences and charm.
Ilse S. - 23rd August 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Great place with the cleanest air and safe hiking and friendly people and awesome Karoo beauty.
Gerry H. - 23rd August 2019
staying in Cederberg, Western Cape
Cederberg is a mind, body and soul experience.
Elna S. - 23rd August 2019
staying in Swartland, Western Cape
We will promote it all the way.
Christoff F. - 23rd August 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
Best in the west!
Drinsia D. - 23rd August 2019
staying in George, Western Cape
Pragtige omgewing met lieflike strande binne bereik.
Elize T. - 23rd August 2019
staying in Nuwerus, Western Cape
Blommetyd is die dorpie 'n juweel!
Wahiebah S. - 23rd August 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Lovely, safe place to live!
Mariette D. - 23rd August 2019
staying in Nature's Valley, Western Cape
Een kleine pêrel aan die kus.
Dr. S.p. M. - 23rd August 2019
staying in Villiersdorp, Western Cape
Netjies. Kyk mooi na mooi ou geboue.
Coetzee V. - 23rd August 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Daar is baie restaurante, maar in ons opinie is Muisbosskerm nie op standaard nie en ons sal nie weer soontoe gaan nie. Die foto's van kreef en mossels op hulle webtuiste was nie daar nie. Dit het gelyk of baie disse gevries was voor die tyd en slegs visse wat gebraai is was heerlik, maar nie gemerk nie so mens het nie geweet wat jy eet nie.
Dirk En Myra L. - 23rd August 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Wonderlike blommekyk-area.
Linda H. - 23rd August 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ek het nog net 'n klein deeltjie van Oudtshoorn gesien want ek gaan meestal vir besigheid soontoe, maar om as toeris die dorp te besoek is definitief op my wenslys! CP Nel Museum is 'n moet vir elke besoeker.
Coenie D. - 23rd August 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Pragtige omgewing en heelwat om te besigtig.
Chane H. - 22nd August 2019
staying in Tulbagh, Western Cape
Kerkstraat is baie interessant en ons het die bier by Paddagang baie geniet. Ons het in die strate opgeloop en al die huise en beskrywings bekyk. Die area is baie mooi.
Jan En Dalien V. - 22nd August 2019
staying in Muizenberg, Western Cape
Lots of things to do and see in the vicinity and easy access to the city and surrounding areas.
Jan En Dalien V. - 22nd August 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
'n Fantastiese vriendelike dorp, warm vriendelike mense, baie interessante toere en besienswaardighede en netjies. Beslis 'n dorp om op 'n toerkalender in te pas.
Francois D. - 22nd August 2019
staying in Muldersvlei, Western Cape
Baie dankie, moenie te haastig wees nie en ook nie moderne geriewe verwag nie. Pragtige ligging en jy word op die hande gedra met landelike gasvryheid. Die ontbyt was heerlik saam met die uitsig.
Hugo S. - 22nd August 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
As jy nodig het om weg te breek uit die stad uit is Jacobsbaai die plek vir jou.
Neville C. - 22nd August 2019
staying in Hermanus, Western Cape
I took the most beautiful pictures in Hermanus, the ocean and mountain views are breathtaking. We were there in the whale mating season (even though we didn't see any whales on that day). People did mention that there were in previous days - if this is your thing, book in the right season. The restaurants and bars were amazing! If you are security conscious, they even had security guards on the beaches and viewing points! (not that I thought they were required - all seemed safe and secure). Out of everything this is my biggest plus: Have breakfast at the Paradiso restaurant in the town - on the waterfront. An exceptionally professional waiter served us the most wonderful eggs holandaise breakfast (of which the name escapes me) - kudos to the chef for the food, and our amazing waiter for the service (Erik if I remember correctly). Truly amazing food!
Marina P. - 22nd August 2019
staying in Bredasdorp, Western Cape
Maak definitief 'n draai by die skeepswrakmuseum! Daar is ook baie oulike koffiewinkels in die dorp soos bv. Mozart's. Onthou ook om 'n draai te maak by Napier se pragtige koffiewinkels en militêre museum!
Prudence V. - 22nd August 2019
staying in Montagu, Western Cape
Die plek is pragtig! Almal is vriendelik!
Erika J. - 22nd August 2019
staying in Napier, Western Cape
Napier lyk vir my of dit minder besig is as 'n paar jaar gelede toe toerisme daar hoogty gevier het. 'n Pragtige, netjiese dorpie wat sentraal geleë is om wynplase ens. te besoek. Daar is beperkte restaurante oop in die aand vir aandete. Probeer gerus die tamatiebredie by die Napier Plaas Stal (net oop in die dag); dit proe soos wat dit moet en jy kan dit ook gevries koop om huis toe te neem!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com