Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 40659 reviews.
Shawn R. - 29th March 2021
staying in Gansbaai, Western Cape
Baie lekker. Sou langer wou bly.
Judie V. - 29th March 2021
staying in Knysna, Western Cape
Ons is lief vir Knysna, maar was lanklaas daar. Tans voel dit of die middedorp bietjie van sy glans en karakter verloor het en dele voel effens onveilig om te voet aan te pak. Hopelik is dit 'n tydelike terugslag.
Rustin M. - 29th March 2021
staying in Kleinmond, Western Cape
I loved it so much. I was able to go for a hike and swim.
Freek F. - 29th March 2021
staying in Witsand, Western Cape
As jy rustigheid soek is dit die beste plek om te gaan. Het opgemerk dat jou plaaslike besigheidsmense baie vriendeliker is as jou mede besoekers. Witsand is 100%.
Jan B. - 29th March 2021
staying in Paternoster, Western Cape
It is fine for a very short stay. We arrived Friday late afternoon, had dinner, breakfast next morning, lunch at Blikkies Pizza which was very pleasant, skipped dinner and left the next morning. That was more than enough!
Maxine B. - 29th March 2021
staying in Lamberts Bay, Western Cape
A lovely coastal small town and people are very friendly and helpful. Definitely recommend as a break from the hustle and bustle of city life.
Stephen G. - 29th March 2021
staying in Yzerfontein, Western Cape
Lekker dorpie, vriendelike mense.
Ubre S. - 29th March 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Best place for a getaway.
Lee-anne W. - 29th March 2021
staying in Yzerfontein, Western Cape
Yzerfontein is well tucked away gem of a destination. If you do happen to be in the area, you won’t be disappointed to visit Rosemead Artisan Bakery.
Ronel D. - 29th March 2021
staying in Gansbaai, Western Cape
Ek sien De Kelders as apart van Gansbaai. De Kelders is 'n baie lekker plek om net te rus en rustig te wees. Ek sou nie sommer in Gansbaai self gaan vakansie hou nie.
Ulandi C. - 29th March 2021
staying in Moorreesburg, Western Cape
Stil, plattelandse dorp, was daar vir troue.
Insaaf O. - 29th March 2021
staying in McGregor, Western Cape
Perfect for overnighting.
Kyle G. - 29th March 2021
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Baie mooi dorpie en sal beslis weer daar kom kuier.
Isabeau J. - 29th March 2021
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stellenbosch het meer as net sy wynplase. Die dorp het baie interessante eetplekke, kuns en die Botaniese tuine is 'n moet.
Albert T. - 29th March 2021
staying in Hermanus, Western Cape
Gaan kuier gerus op Hermanus. Dit is pragtig!
Dirk B. - 29th March 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Inligtingsentrum/toerismekantoor. Ons moes rondvra vir besienswaardighede en eetplekke.
Jonathan P. - 29th March 2021
staying in Velddrif, Western Cape
Benodig 'n winkel wat later as 9 toemaak vir daai vergete items.
Karel L. - 29th March 2021
staying in Wilderness, Western Cape
Wildernis is beeldskoon en een van die mooiste plekke in die wêreld.
Bianca D. - 29th March 2021
staying in Tulbagh, Western Cape
Peaceful and interesting town.
Anesta H. - 29th March 2021
staying in Yzerfontein, Western Cape
Die plek is baie skoon en netjies en die mense is ook vriendelik. Die atmosfeer was lekker daar.
Allen S. - 29th March 2021
staying in Hermanus, Western Cape
Great place for a vacation.
Tanya V. - 29th March 2021
staying in Paarl, Western Cape
Daar is redelik baie dinge om in Paarl te doen, en moenie van die wynproe vergeet nie! Baie staproetes, en die Afrikaanse Museum- en monument sowel as Paarl Rock is iets om te besoek.
Kyle K. - 29th March 2021
staying in Riebeek-Kasteel, Western Cape
Lovely little restaurants and bars and the people are so friendly.
Riaan N. - 29th March 2021
staying in Struisbaai, Western Cape
Baie lekker vir uitspan en lekker kuier- en rondloopplekke.
Tanya V. - 29th March 2021
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort-wes is 'n goeie oorslaapplek as jy op pad is na Kaapstad vanaf Pretoria. Die 4Sheep restaurant is wonderlik en daar is mooi geboue. Verder is daar nie veel meer om te doen nie.
Vania B. - 29th March 2021
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Baie oulike dorpie.
Sanmalien G. - 29th March 2021
staying in Great Brak River, Western Cape
De Vette Mossel en Elvis Brew is 'n besoek werd.
Angir-joy D. - 29th March 2021
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Saldanhabaai is 'n baie veilige omgewing vir toeriste.
Fc V. - 29th March 2021
staying in Witsand, Western Cape
Sal definitief weer besoek.
Errol Cruywagen C. - 29th March 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Kaapstad is 'n mooi plek.
Sharon L. - 29th March 2021
staying in St Helena Bay, Western Cape
For a dinner option please give JP's Grill and Bistro a try. Was a really awesome plate of food. Might need to book.
Sharnado R. - 29th March 2021
staying in Beaufort West, Western Cape
Beaufort-Wes is 'n mooi dorp op sy eie en ek sal graag weer terugkeer.
Patrick B. - 29th March 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Cape Town is one of the wonders of the world. The beaches, mountains and all - it's the best city in South Africa.
Jana-mari V. - 29th March 2021
staying in Kleinmond, Western Cape
Pragtige dorpie met alles wat jy nodig het. 'n Baie lekker plekkie om weg te breek en te ontspan.
Tanja B. - 29th March 2021
staying in De Rust, Western Cape
A real Gem in the Karoo.
John - Peter H. - 29th March 2021
staying in Worcester, Western Cape
Peaceful nature.
Ron A. - 29th March 2021
staying in Agulhas, Western Cape
Our plan is to retire in the area.
Elmarie P. - 29th March 2021
staying in Beaufort West, Western Cape
Karoo Nasionale Park is mooi vir 'n dagbesoek.
Jessica J. - 29th March 2021
staying in Dwarskersbos , Western Cape
Great small town with lovely beaches could have more things to do in their own area but to relax and get away and drive around and have some nice places to eat it’s perfect.
Sarlene H. - 29th March 2021
staying in Yzerfontein, Western Cape
Goue plek is ontdek vir die toekoms!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]