Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.58 out of 5 based on 40659 reviews.
Johan V. - 29th March 2021
staying in George, Western Cape
Netjiese en oulike dorp met vriendelike mense. Goed geleë.
Wim V. - 29th March 2021
staying in Merweville, Western Cape
Was lekker om al die plekke waar Die Boekklub geskiet is te besoek. Bietjie afgeleë van die hoofroetes, maar was beslis die moeite werd om dit te besoek.
Jac B. - 29th March 2021
staying in George, Western Cape
Mooi plek.
Lydia B. - 29th March 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Ek is mal oor Paternoster. Dit is my "happy place".
H. D. - 29th March 2021
staying in Mossel Bay, Western Cape
Dit is die plek om te wees.
Jacques T. - 29th March 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Restaurante om van te kies en keur.
Jill W. - 28th March 2021
staying in Paternoster, Western Cape
Very peaceful town, always felt safe.
Mariette A. - 28th March 2021
staying in Still Bay, Western Cape
'n Kusdorp waar netheid, 'n skoon omgewing en omgee vir ander, nog tel. Wil so leef.
Salome W. - 28th March 2021
staying in Bonnievale, Western Cape
Bonnievale is geleë in 'n baie mooi omgewing met mooi omliggende berge, die rivier en 'n hele aantal wynplase.
Leena M. - 28th March 2021
staying in Stanford, Western Cape
Lots to do, beautiful walks and welcoming people at the local restaurants and shops.
Colin M. - 28th March 2021
staying in Tulbagh, Western Cape
Quaint and well maintained town with lots of beautiful historic buildings to admire.
Mariette L. - 28th March 2021
staying in Stellenbosch, Western Cape
Stellenbosch is uit die hemel. Dit is veilig, skoon en baie goed versorg. Dit is die perfekte area vir enige persoon met 'n lus vir lewe.
Ronel V. - 28th March 2021
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Laat my dink aan my kinderdae ongelooflike mooi area. Heerlik.
Roy S. - 28th March 2021
staying in Beaufort West, Western Cape
Interesting town.
Jc M. - 28th March 2021
staying in Gansbaai, Western Cape
Baie lekker dorpie! Word 100% aanbeveel.
Jan T. - 28th March 2021
staying in De Rust, Western Cape
Lekker platteland.
Fanie S. - 28th March 2021
staying in Hermanus, Western Cape
Baie ouer mense wat daar woon. Maar heel rustig.
Leonore B. - 28th March 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Ek gaan slegs soontoe indien ek daar besigheid moet doen.
Albertus C. - 28th March 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Kaapstad bly een van ons gunsteling bestemmings.
Jan V. - 28th March 2021
staying in Sedgefield, Western Cape
Lekker sentraal geleë tussen dorpe soos Wilderness en Knysna.
Johan M. - 28th March 2021
staying in Tulbagh, Western Cape
Altyd besonders!
Jill W. - 28th March 2021
staying in Lamberts Bay, Western Cape
First time for us but as all towns as soon as a foreign vehicle is spotted the street beggars hound one. A visit to the doctor gives one peace of mind should one be required, tourist information was very helpful and friendly and the local supermarket provides all ones food requirements. I'm told the time to be there is during the Snoek run.
Annette M. - 27th March 2021
staying in Cape Town, Western Cape
Kosmolities!
Hester G. - 27th March 2021
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Lambertsbaai het 'n klein vissershawe, maar die dorp is gewild en die see so blou. Daar is heerlike eetplekke en klein winkels wat besoek kan word. Dit sal altyd 'n uitstekende vakansiebestemming wees. 'n Mens kan lang ente langs die see stap met fantastiese uitsigte.
Hester G. - 27th March 2021
staying in Tulbagh, Western Cape
Daar is verskeie wynkelders wat besoek kan word, asook museum wat die aardbewings in Tulbagh met foto's beskryf. Daar is ook vrugteplase wat besoek kan word, met pere en appels wat uitvoer-gehalte is.
Elise E. - 27th March 2021
staying in Duyker Eiland, Western Cape
Baie stil met nie baie mense en verkeer nie. Daar is 'n verskeidenheid voëls in die area.
Dirk L. - 27th March 2021
staying in Bredasdorp, Western Cape
Foto's is baie bedrieglik.
Colin M. - 27th March 2021
staying in Sedgefield, Western Cape
Quaint town and fantastic Saturday market!
Willie V. - 27th March 2021
staying in Uniondale, Western Cape
Is daar 'n gemeenskapsprogram in plek om die behoeftes van kinders aan te spreek?
Carl V. - 27th March 2021
staying in Knysna, Western Cape
Baie vakansiegangers en aantreklikhede met die heerlikste weer en klimaat.
Mienie M. - 27th March 2021
staying in Cape Town, Western Cape
My gunsteling vakansiebestemming.
Rina H. - 27th March 2021
staying in Merweville, Western Cape
Mooi rustige klein dorpie. Enige iemand kan gerus gaan kyk. Mense is vriendelik en hulpvaardig. Lekker ontbyt by die Boekklub-koffiewinkel.
Madelé V. - 27th March 2021
staying in Yzerfontein, Western Cape
Rustige dorp waar jy lekker kan ontspan en tog is daar alles wat jy nodig het - van 'n Spar tot verskeie koffiewinkels en Rosemead bakkery met heerlike gebak. Ook verskeie restaurante. Lieflike lang strand. Mens kan lekker ver stap langs die see!
Andries P. - 27th March 2021
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Dorp kom baie netjies voor.
Christo D. - 27th March 2021
staying in Bredasdorp, Western Cape
Perfek geleë om Waenhuiskrans en L'Agalus te besoek!
Carl S. - 27th March 2021
staying in Cape Route 62, Western Cape
Baie mooi.
Hillary B. - 27th March 2021
staying in Yzerfontein, Western Cape
Mooiste ooit.
Myna F. - 26th March 2021
staying in Worcester, Western Cape
Pragtig.
Pieter K. - 26th March 2021
staying in Prince Albert, Western Cape
Small town with very friendly and inviting community. Plenty of authentic eat out and social venues, but understandable not much other entertainment options.
Desiree F. - 26th March 2021
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Ideale dorp om omliggende dorpe van te besoek. Baie besienswaardighede en doen dinge.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]