Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
John F. - 28th August 2019
staying in Klawer, Western Cape
Klawer is 'n baie sentrale dorp om in te bly en noord, suid of wes te ry en saans terug te kom na jou slaapplek. Die blomme was ook pragtig.
Riaan L. - 28th August 2019
staying in Greyton, Western Cape
Hierdie dorpie is iets uit 'n ander wêreld.
Johan V. - 28th August 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
Oulike vakansie dorpie en baie skoon.
Wessel M. - 28th August 2019
staying in Nature's Valley, Western Cape
Nature's Valley is 'n fantastiese, mooi, rustige en netjiese plek.
Z S. - 28th August 2019
staying in Doringbaai, Western Cape
Klein dorpie, maar vol saligheid en vrede. Daar is 'n eetplek en wynproe op die hawe. Ons het ook plaaslike vissersbote ingewag as hul van die see af kom om te kyk na hul dag se vangs, terwyl die vuurtoring oor ons waghou. Mooiste grondpaaie in omgewing vir verkenning. Strandfontein baie naby en het ook heerlike eetplek met mooiste uitsig oor die see.
Nadine H. - 28th August 2019
staying in Mossel Bay, Western Cape
Lovely seaside town to enjoy as a couple or as a family.
Daan N. - 28th August 2019
staying in Darling, Western Cape
Ons love Darling. Sal dit weer besoek en aanbeveel. Evita se Peron is 'n groot aantreklikheid!
Theo & Val D. - 28th August 2019
staying in Hermanus, Western Cape
A centrally situated town for easy reach for many exciting day excursions.
Joos E. - 28th August 2019
staying in Bellville, Western Cape
Great place for everything.
Liesl O. - 28th August 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Dit was 'n gerieflike plek om oor te slaap om blomme in die Weskus Nasionale Park, Tietiesbaai, Langebaan, Darling, Hopefield ens te sien.
Kelvin D. - 28th August 2019
staying in Barrydale, Western Cape
It's close enough to Cape Town for a lovely weekend away in the arty community of Barrydale.
Jo-anne T. - 28th August 2019
staying in Pringle Bay, Western Cape
We really enjoy Pringle Bay and are in the process of building a family retirement and holiday home in this very unpretentious little village. The simple and noncommercial lifestyle in Pringle Bay is great for restoring from regular city life!
Lesley G. - 28th August 2019
staying in Myburgh Park, Western Cape
Perfect location to visit the Wild Flowers in Postberg Flower Reserve.
Juliet H. - 28th August 2019
staying in Pinnacle Point, Western Cape
Stunningly beautiful.
Shriley L. - 28th August 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Dis 'n uitstekende plek.
Michelle H. - 28th August 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Langebaan het iets vir almal en maak voorsiening vir alle mense. Jy hoef nie in 'n 5-ster-restaurant te gaan sit nie, jy kan maar sommer draairoomys op die strand of wegneemetes kry as jy wil. Dit is beskikbaar vir jou.
Errol J. - 27th August 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Wil daar aftree.
Elfrida W. - 27th August 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Daar kan 'n paar winkels kom.
Corrie B. - 27th August 2019
staying in Doringbaai, Western Cape
Mooi plek, geniet dit.
Senobia O. - 27th August 2019
staying in Duynefontein, Western Cape
Moet nog voorsiening maak vir ontspanningsplekke.
Corrie B. - 27th August 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Pragtige omgewing, alhoewel ons net oorgeslaap het. Het nie regtig rondgegaan in Bloubergstrand nie.
Helena T. - 27th August 2019
staying in Hopefield, Western Cape
Pragtige omgewing, veral in die lente.
Maureen V. - 27th August 2019
staying in Tergniet, Western Cape
Rustige, skoon dorpie. Was heerlik.
Charmaine M. - 27th August 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Dit is 'n dorpie propvol verassings. Ons geniet altyd ons besoek. Alles is so skoon en netjies. Die munisipaliteit en sy inwoners doen 'n uitstekende werk om die dorp pragtig te maak en te hou.
Richard C. - 27th August 2019
staying in Rondebosch, Western Cape
Never got to explore the area much, but seems like an alright place.
Jaco H. - 27th August 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Great dorpie met vreeslik baie om te doen, te eet en te sien.
Tanya D. - 27th August 2019
staying in Scarborough, Western Cape
Fantastiese bestemming, pragtige natuurskoon.
Elta V. - 27th August 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Heerlike tyd, pragtige, rustige dorpie!
Ona V. - 27th August 2019
staying in Velddrif, Western Cape
Daar is beslis heelwat op Velddrif te doen en ’n mens kan ’n tydjie daar deurbring net om na die voëls te kyk. Baie oulike restaurantjies.
Brigitte S. - 27th August 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
The flower show is an absolute must and so many shops now to buy your groceries.
Ellistatia B. - 27th August 2019
staying in Somerset West, Western Cape
Sal Somerset definitief aanbeveel. Atmosfeer daar is baie rustig.
Jolene S. - 27th August 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Alles is daar wat 'n gesin saam kan doen.
Natalie V. - 27th August 2019
staying in Boston, Western Cape
It is centrally located to all locations where we needed to be and nice and quiet all round.
Leon F. - 27th August 2019
staying in Dana Bay, Western Cape
Die area is mooi en skoon.
Rene V. - 27th August 2019
staying in Big Bay, Western Cape
Baie mooi en oulike eetplekke.
Anelma V. - 27th August 2019
staying in Century City, Western Cape
Lieflike omgewing, steeds naby genoeg aan alles.
Leandre L. - 27th August 2019
staying in Kommetjie, Western Cape
Pragtige area om na toe te gaan
Christa D. - 27th August 2019
staying in Clanwilliam, Western Cape
Blommetyd genoeg om te doen en sien.
Lucinda W. - 27th August 2019
staying in Hartenbos, Western Cape
Baie genotbare plek om jou kinders heen te neem.
Nádi T. - 27th August 2019
staying in West Coast, Western Cape
Veelsydige streek! Van sand na see! Lekker gemaklike weer en baie om te doen! Goedkoop, natuurlik, kreatief en gemaklik!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com