Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Jerome D. - 26th August 2019
staying in Oudtshoorn, Western Cape
Die dorp met temperature van uiterstes - was heel verbaas, genotvolle sonskyndae.
Deon F. - 26th August 2019
staying in De Rust, Western Cape
Pragtige en skoon dorp met vriendelike diens en verblyf.
Bonnie P. - 26th August 2019
staying in Upper Old Place, Western Cape
Peaceful with the most stunning views.
Kobus B. - 26th August 2019
staying in Struisbaai, Western Cape
Restaurante in Struisbaai maak baie vroeg toe in die aande en dit is tot hulle eie nadeel.
Kitty E. - 26th August 2019
staying in Langebaan, Western Cape
Dis beslis 'n móét op jou vakansiedorpie-lys.
Colin V. - 26th August 2019
staying in Hermanus, Western Cape
Perfect weekend getaway from Cape Town.
Andrew F. - 26th August 2019
staying in Doringbaai, Western Cape
Moet nie baie verwag nie, maar dorpie skoon.
Santie S. - 26th August 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Muisbosskerm op die strand, is ook 'n aanbeveling. Dis 'n belewenis en uiters rustige en gesellige restaurant op die strand. Die dorp is skoon en ons het deurentyd veilig gevoel.
Christo P. - 26th August 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Die plek is asemrowend mooi! Rustige atmosfeer waar kinders nog in die strate speel. Inkopiegeriewe is min. Daar is een algemene handelaar waar jy net die mees basiese produkte kan kry. Eetplekke is daar genoeg van. Daar is 'n drankwinkel ook. Dit is 'n arm dorpie (ten spyte van al die nuwe verblyf wat gebou is vir meer welvarende mense) en as sulks is daar heelwat bedelaars.
Ansie V. - 26th August 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Vriendelike mense en die lekkerste eetplek is Isabella's.
Louis W. - 26th August 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Beautiful small town with incredible cultural and historic attractions.
Jaco R. - 26th August 2019
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Die strand was uitstekend. Sekuriteit was sigbaar en daar was gereeld mense wat die plastiek en rommel opgetel het elke oggend. Dit is heelwat ontwikkel teenoor wat ek dit onthou het as tiener, maar daar is maar net party plekke op aarde wat in jou hart sal bly. Hoop julle geniet dit soos wat ons het.
Alton G K. - 25th August 2019
staying in Witsand, Western Cape
Witsand is reg vir die familie wat wil ontspan.
Kobus P. - 25th August 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Pragtige dorp met vriendelike mense.
Lou P. - 25th August 2019
staying in South Cape, Western Cape
Die Karoo is nog steeds baie gasvry; mens hoop daar is genoeg toerisme om plekke soos hierdie in stand te hou, maar nie soveel dat dit die infrastruktuur oorweldig nie!
Japie G. - 25th August 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
'n Ete by Muisbosskerm word beslis aanbeveel.
Ockie B. - 25th August 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Die blomme is mooi.
Chris J. - 25th August 2019
staying in Golden Mile, Western Cape
Golden Mile is die regte plek vir enigeen wat 'n rustige vakansie of wegbreek nodig het.
Louise V. - 25th August 2019
staying in Kleinmond, Western Cape
Forgot to visit the penguins, so will be back.
Elize R. - 25th August 2019
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige, gasvrye, vriendelike mense.
Wilna J. - 25th August 2019
staying in Jacobs Bay, Western Cape
Is gek oor die plek. Sal vir seker weer teruggaan!
Nici R. - 25th August 2019
staying in Calitzdorp, Western Cape
Calitzdorp se mense moet almal begin saamwerk. Calitzdorp kort 'n baie goeie skoonmaak en opknap! Spekbome moet oral in die dorp aangeplant word omdat die plante min water nodig het.
John F. - 25th August 2019
staying in West Coast, Western Cape
Love the West Coast and the people that live there as they are friendly and warm.
Karen N. - 25th August 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Fantastiese atmosfeer! Vol lewe!
Riaan S. - 24th August 2019
staying in Myburgh Park, Western Cape
Luukse woonbuurt met groot huise en stil omgewing.
Riette C. - 24th August 2019
staying in Brenton-on-Sea, Western Cape
Vir seker 'n volgende besoek werd.
Amanda B. - 24th August 2019
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Soos die locals sê: "Plett is a feeling!". Mooiste plek!
Amora E. - 24th August 2019
staying in Vanrhynsdorp, Western Cape
Great during flower season.
Rene V. - 24th August 2019
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Baie lekker.
Hennie E. - 24th August 2019
staying in Blanco, Western Cape
Besige area met redelik baie verkeer in die straat. Gemengde besighede in die straat. Nie ideale gastehuis-omgewing.
Kobus D. - 24th August 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Mens moet maar net mooi beplan as dit kom by aandete. Nie baie plekke oop saans nie.
Elize C. - 24th August 2019
staying in Stellenbosch Central, Western Cape
Shhhhhhh, moenie vir te veel mense vertel nie - dis erg spesiaal.
Jurie H. - 24th August 2019
staying in Brackenfell South, Western Cape
Baie sentraal geleë.
Candice K. - 24th August 2019
staying in Paternoster, Western Cape
Pretty place.
Jeanie S. - 24th August 2019
staying in Great Brak River, Western Cape
Very lovely town with all the conveniences and charm.
Ilse S. - 23rd August 2019
staying in Prince Albert, Western Cape
Great place with the cleanest air and safe hiking and friendly people and awesome Karoo beauty.
Gerry H. - 23rd August 2019
staying in Cederberg, Western Cape
Cederberg is a mind, body and soul experience.
Elna S. - 23rd August 2019
staying in Swartland, Western Cape
We will promote it all the way.
Christoff F. - 23rd August 2019
staying in Still Bay West, Western Cape
Best in the west!
Drinsia D. - 23rd August 2019
staying in George, Western Cape
Pragtige omgewing met lieflike strande binne bereik.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com