Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Linda B. - 4th September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Baie goeie jaar vir blommekyk, en mooi omgewing.
Earlston L. - 3rd September 2020
staying in Gansbaai, Western Cape
We done some wine tasting at two wine farms in the area.
Simone H. - 3rd September 2020
staying in Western Cape
Jy sal nie spyt wees nie, 'n definitiewe must do vir enige couple van enige ouderdom tot couples met kinders sal die plaas geniet.
Hannetjie S. - 3rd September 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Baie mooi, veral Weskus.
Lillian V. - 3rd September 2020
staying in George, Western Cape
Ek dink die stadsraad behoort al die indringerplantegroei om die dorpsdam uit te roei en dat 'n gefokusde bemarkingsstrategie nodig is - ek weet nie eintlik waarvoor George bekend is nie en kon ook nie veel fabriekswinkels opspoor wat ek in my onkunde gedink het daar sou wees nie.
Francis S. - 3rd September 2020
staying in Langebaan, Western Cape
Lekker vakandieplek, een van ons gesin se gunstellingvakansie-bestemmings.
Altus J. - 3rd September 2020
staying in St Helena Bay, Western Cape
pragtige vriendelike dorpie.
Catharina Margaretha M. - 2nd September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Altyd pragtig, maar veral prentjiemooi hierdie tyd van die jaar!
Dollie C. - 2nd September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Oor die algemeen 'n goeie bestemming.
Michael A. - 2nd September 2020
staying in West Coast, Western Cape
The West Coast is a great place to visit, particularly in the flower season.
Jan L. - 2nd September 2020
staying in St Helena Bay, Western Cape
Sal weer daar wil oornag.
Janine D. - 2nd September 2020
staying in West Coast, Western Cape
'n Mens moet weet waarheen om te gaan. Die weer speel ook nie altyd saam nie, dus hou 'n mens altyd 'n Plan B in jou kop. Ons wou gaan blomme kyk, maar as dit bewolk, mistig, koud of reënerig is, kruip die blomme weg. So het ons op die lieflike Strandfontein in 'n pragtige restaurant gaan koffie drink en op die piepklein Doringbaai afgekom waar daar sowaar 'n vuurtoring was!
Veena M. - 2nd September 2020
staying in Boland, Western Cape
This wealth of tradition needs to be experienced by all South Africans. I would suggest more aggressive informational campaigns about Boland, not just advertising.
Greg B. - 2nd September 2020
staying in Knysna, Western Cape
Great little town. Thanks for a super stay.
Driekie D. - 2nd September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Altyd mooi!
Jackie D. - 2nd September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Rustig en die blommeprag is 'n lus vir die oog.
Glyn J. - 2nd September 2020
staying in Velddrif, Western Cape
Been here numerous times, either by car or via a bicycle!
Martin V. - 2nd September 2020
staying in Bloubergstrand, Western Cape
Covid hou sy hand nog toe.
Desireé D. - 1st September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Die blomme was 'n absolute fees hierdie jaar. Definitief die moeite werd om te sien.
Jo-anne D. - 1st September 2020
staying in West Coast, Western Cape
The flowers are the best this year that they have been in the last 10 years! Go soon.
Wilma V. - 1st September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Danksy Grendeltyd vlak 2 was alles nie oop nie.
Nerina S. - 1st September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Before visiting Doringbaai make sure you have filled up your tank at the last station. Buy food and all you need. Very relaxing and friendly.
Rynette P. - 1st September 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Pragtige plek.
Melinda D. - 1st September 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Middelpunt van soveel toeriste-attraksies. Wonderlike keuse.
Heloise S. - 1st September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Ons het gaan blommekyk. Dit was heerlik.
Heloise S. - 1st September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Dis nog skoon en die mense is vriendelik, wat meer wil mens hê.
Beulah F. - 1st September 2020
staying in Atlantic Seaboard, Western Cape
Die area was practical, maar ons kon nie regtig 'n plek kry vir 'n smaaklike ontbyt nie. Die seekosplekke kan ek aanbeveel.
David D. - 1st September 2020
staying in Western Cape
'n Mens besoek nie die Wes-Kaap as jy stadsligte soek nie. Hierdie is ware omgee-mense en daarom moet hulle gekoester en ondersteun word.
Edwina M. - 1st September 2020
staying in Gansbaai, Western Cape
Heerlike, rustige, veilige en skoon dorp. Vriendelike gemeenskap. Dorp is ook goed toegerus indien jy iets kort.
Betsie P. - 1st September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Love the West Coast! Especially in flower season.
Noddy S. - 1st September 2020
staying in West Coast, Western Cape
Die Weskus het twee wonderlike eienskappe: Sy mense en die see.
Hendrik G. - 1st September 2020
staying in Velddrif, Western Cape
Ek het verlief op die plek geword.
Rinda B. - 1st September 2020
staying in Northern Suburbs, Western Cape
Netjies, sentraal. Op hoofroete na lughawe, naby staats- en 'n hele paar privaathospitale.
Martin B. - 31st August 2020
staying in Great Brak River, Western Cape
Alles wat mens nodig het is sommer lekker naby. George en Mosselbaai is ook naby vir meer aktiwiteite.
Arthur K. - 31st August 2020
staying in Boland, Western Cape
We enjoyed the snow on the surrounding mountains.
Jeannie M. - 31st August 2020
staying in George, Western Cape
Beautiful city, incredible mountain backdrop. Well maintained roads and public transport.
Eileen S. - 31st August 2020
staying in Western Cape
Die Wes-Kaap is die beste vakansieprovinsie met die meeste verskeidenheid natuurskoon.
Juanel C. - 31st August 2020
staying in Boland, Western Cape
So baie om te doen en besoek in die Boland!
Zaida J. - 31st August 2020
staying in Gansbaai, Western Cape
Beautiful place.
Amelia B. - 31st August 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Pragtige natuur en rustige omgewing.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com